Man loop hof ná kind (10) se rape

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 16 ต.ค. 2024
  • 'N MAN (54) het Vrydag in die Goodwood-landdroshof verskyn vir die verkragting van 'n 10-jarige meisie.
    Charman Davey, voorsitter van die Elsiesrivier gemeenskapspolisiëringsforum (GPF), het aan Son genoem die beskuldigde het ongelukkig borg gekry.
    Intussen beweer 'n gemeenskapswerker, Suretta Steenkamp, dat die beskuldigde al lank aan kom met sy dinge.

ความคิดเห็น •