Thank you so much for the lesson mam Can you pls make a tutorial on how to use “te” For example I’ll hear people say “Sys te oulik “ but now it’s confusing me because i don’t know what is the right one between “Sys oulik” and “Sys te oulik” or when they say “die water is te koud “ instead of saying “die water is koud “ I hope you don’t get confused with what I typed, it’s a different “te” I know the content of using “om te “ This is just different 😅
@@CrystalXaba_21 Hallo. Thanks so much for your question! It is a very valid problem you have. The "te" in "Sy is te oulik", is the English word "too". She is too cute. Die water is te koud = The water is too cold. It will make an excellent video, so I will add your request to the list🙂
@@mattbrown4141 😃 Jy wys nou 'n baie belangrike ding uit wat ek skoon van vergeet het! Baie dankie! Jy kan hulle as volg verkort: net soos = nes net soos die = nes die (wat kan klink soos "nessie" as mens vinnig praat)
“Haai, hier is Vince, jou groot fan van die Congo🇨🇩, maar ek woon tans in Namibië. Weereens baie dankie vir jou lesse, ek kan nou in Afrikaans kommunikeer danksy jou Afrikaanse lesse. Ek sien uit daarna om uit te vind hoe ek my Afrikaanse videos, wat ek self maak, aan jou kan stuur.”
@@VinceMuyeye-tu2uk Hallo Vince. Baie dankie vir jou mooi boodskap en baie geluk met jou Afrikaanse vordering. Jou geskrewe Afrikaans is baie goed! Dalk kan jy ook 'n TH-cam channel begin en dan jou videos daar "post"? My email adres op TH-cam is net vir besigheidsdoeleindes.
Jou kanaal is regtig wonderlik,dankie vir jou werk,ek is Italiaans en ek leer hierdie pragtige taal.
@@luigisantoriello3289 Baie dankie!! Ek is so bly jy leer en geniet Afrikaans! Italiaans is net so mooi!!
Thank you so much for the lesson mam
Can you pls make a tutorial on how to use “te”
For example I’ll hear people say “Sys te oulik “ but now it’s confusing me because i don’t know what is the right one between “Sys oulik” and “Sys te oulik” or when they say “die water is te koud “ instead of saying “die water is koud “
I hope you don’t get confused with what I typed, it’s a different “te”
I know the content of using “om te “
This is just different 😅
@@CrystalXaba_21 Hallo. Thanks so much for your question! It is a very valid problem you have. The "te" in "Sy is te oulik", is the English word "too". She is too cute. Die water is te koud = The water is too cold. It will make an excellent video, so I will add your request to the list🙂
Dankie, lekker video! Ek soms hoor "nes" vir "net soos" en "nessie" vir "net soos die."
@@mattbrown4141 😃 Jy wys nou 'n baie belangrike ding uit wat ek skoon van vergeet het! Baie dankie! Jy kan hulle as volg verkort: net soos = nes
net soos die = nes die (wat kan klink soos "nessie" as mens vinnig praat)
“Haai, hier is Vince, jou groot fan van die Congo🇨🇩, maar ek woon tans in Namibië. Weereens baie dankie vir jou lesse, ek kan nou in Afrikaans kommunikeer danksy jou Afrikaanse lesse. Ek sien uit daarna om uit te vind hoe ek my Afrikaanse videos, wat ek self maak, aan jou kan stuur.”
@@VinceMuyeye-tu2uk Hallo Vince. Baie dankie vir jou mooi boodskap en baie geluk met jou Afrikaanse vordering. Jou geskrewe Afrikaans is baie goed! Dalk kan jy ook 'n TH-cam channel begin en dan jou videos daar "post"? My email adres op TH-cam is net vir besigheidsdoeleindes.
@@ETAfrikaans Jy is welkom, ja, ek het gedink om ’n TH-cam-kanaal te begin en ek sal dit teen volgende jaar doen.
@@VinceMuyeye-tu2uk Fantasties! Laat weet my asb wanneer jy jou kanaal begin het.
@@ETAfrikaans “Reg, ek sal dit doen.”