In Christus Alleen

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 9 ก.ค. 2024
  • Die gebeurtenis van Jesus bring die herstel van die gelowige se verhouding met God wat gebreek het met die sondeval. Dit maak ‘n nuwe wêreld vir die gelowige oop. Tog is sonde in die wêreld en het die gebrokenheid van die wêreld nie verdwyn nie en daarom leef die gelowige in ‘n konflik situasie waarin ons moet veg teen die bose, ons moet veg teen sonde. Om te veg moet ons die vyand ken en daarom wil ek vandag met jou gesels oor hierdie geveg, en om die korrekte begrip van sonde te hê gaan my help om daarteen te veg. Hierdie geveg is meestal baie persoonlik, die individue veg, elkeen het sy eie geveg en ons moet tog mekaar bystaan in hierdie geveg.

ความคิดเห็น •