Filippense 'n Dankbare Slaaf_Deel 1
ฝัง
- เผยแพร่เมื่อ 9 พ.ย. 2024
- Die eerste kerk het met mekaar gekommunikeer met briewe. En hierdie briewe het behoue gebly en is in die Nuwe Testament van ons Bybel. Paulus, een van ons eerste kerk se leiers, het ook met briewe gekommunikeer met gemeentes en met individue. En ons kan dit lees vandag. Van sy briewe skryf hy terwyl hy in die tronk sit.
Ons gaan vir ‘n tyd gesels oor so ‘n brief, die brief aan die Filippense. Sommige noem dit Paulus se blydskapsbrief en hierin leer hy ons baie hoe die gelowige moet leef.