I didn't understand a lick of Afrikaans before I listened to this song. After having heard it for the first time in a movie, it really spoke to me. I went to go read the lyrics and learn some Afrikaans just for this song. I really love it ❤️
About 7 years ago when i was in Pionier High School , everytime we had a "sokkie" the whole school would stop and hold each other and start singing this song LOUDLY together! Memorable moments were made on this song! 7 years later i still listen to this and reminds me of the good times, Damn.
Te vinnig, te veel Ek sal al my beloftes breek, as jy my net 'n kans kan gee. Wie sal vir my liefde maak? Wie sal vir my liefde maak? As die somer so lekker is, hoekom voel ek so fuck't? Ek skyn, Ek skyn heilig, onder die straat lig Onder die maan lig Sê vir my as die rewolusie verby is Geliefdes Ons weet 'n Hond sal altyd na sy braaksel toe terugkeer. Moenie so verbaas wees nie, Gooi net 'n bietjie vet op die vuur. Doossiek en melancholies. Ek skyn Ek skyn heilig, onder die straat lig Onder die maan lig Sê vir my as die rewolusie verby is Ek bly verveeld en my bene is seer, Ek staan voor jou deur en my kop klop. Genade onbeskryflik groot Ek is die Hel in Bibber en beef die boere bedrieer Die wêreld gaan jou haat my seun As jy die waarheid praat gaan hulle jou wil doodmaak Ek skyn Ek skyn heilig, onder die straat lig Onder die maan lig Sê vir my as die rewolusie verby is Ek bly verveeld en my bene is seer, Ek staan voor jou deur en my kop klop.
my ex girlfriend is south african, she left me for another guy because i yelled to much, i was angry at many things in the world... but never her, and i never knew how to tell her. Her anxiety made it too much for her. and i lost the girl of my dreams, her favorite band is Fokofpolisiekar... i listen to almost every song. but im from america, and when she moved her from SA she had lived there all her life. I dont know any Afrikaans... but i listen to every song. and every memory goes through my fucking head, trying to find the words to tell her how sorry i am if i could see and have the chance to speak to her again. god i loved her with all my heart...
Best of luck finding that happiness again my friend. Just don't cling to the past too tightly, you'll never find what you're looking for if you do. Who knows? Your paths might just cross again.
Dankie vir jou onlangse konsert in die Melkweg Amsterdam met Die heuwels fantasties. Die gehoor en die klank was onbeskryflik goed. Tevens dankjewel en respect voor de barmedewerkers van de Melkweg, ik zag jullie zweten (buitenom de portier) Top!
Die song sou 100mil views gehad het as TH-cam so bekend was in 2006.. Die song was daai jare op repeat orals waar mens gegaan het.. GREAT song.. Soveel memories❤️❤️❤️
ek skyn,ek skyn heilig onder die straatlig onder die maanlig,se vir my as die rewolusie verby is!!!!!!!!!!!!!!!!afrikaanse musiek met betekenis, nie net klomp sumpel woorde wat enige poepol uitgedink het nie
As ek na fokoffpoliesiekar Lyster dink ek altyd eendag sal my seun my vra hoe was dit om saam die legends groot te word, hulle is soos acdc in die old days mense virstaan nie hoe great die band is nie hulle is rerig een vir die history books
A lad from work explained that there is a double meaning to "Ek Skyn Heilig". "Ek skyn Heilig" translates to "I shine holy" but "Ek skynheilig" means "I'm hypocritical".
I speak Afrikaans and English. Direct translation for skynheilig in a certain context means "hollier than thou". We usually use it when speaking about religious people that act superior to others. But it can be used in any situation when referring to something similar.
@@lucianowillemse8244 Ek weti van waar jy is nie maar eks vani platteland en ons gebruik dit nooit om te praat van godsdienstige of godelose mense nie. Agtebakse mense ja.
As jy nog nooit seergekry het, lief gehad het of net regtig geleef het nie, sal die nooit die "desired effect" he nie & daarvoor is ek baie jammer! EPIC Track, EPIC!
2020 EK BLY(VEILIG) Te vinnig, te veel Ek sal my al my mure afbreek As jy my net ‘n pil kan gee Wie sal vir my pizza maak, wie sal vir die huur betaal As my kamer so lekker is, hoekom spin dit so erg Ek bly, ek bly veilig onder die bedlig, onder die blou lig se vir my as die regulasies verby is Geliefdes Ons sweet Ek sal altyd na my huis toe omkeer Moenie so verslaaf wees nie Gooi net ‘n bietjie vet in die pan Eiers op toast, melancholies Ek bly, ek bly veilig, onder die stoeplig, onder die blou lig se vir my as die regulasies verby is Ek bly verveelt en my oe is seer Ek le op my bank en my kop klop weer Aanlyn Onbeskryflik wyd Dis in my brein in Bibber en beef, die selfgeldmaker Die bank gaan jou slaat my maat As jy die werkers fire, gaan hulle jou kom oplaai Ek bly, ek bly veilig, onder die bedlig, onder die blou lig se vir my as die regulasies verby is Ek bly aan hoes en my liggaam is seer Met werk is ek in die sop en my dop is op
Ek gaan jou lyrics teen die burgermeester se muur spray. Mag ek maar jou woorde leen, net so vir 'n oomblik of so? Met liefde, 'n Gatvol tiener in 'n klein dorpie langs die see.
Hoe bedoel jy, Pal? Fok jou en jou rasistiese neigings. Jy het niks geleer nie en is n swak mens. Moeg en niks werd nie. Afrikaans kort jou nie as n ambassadeur nie. Sies. Cheers
@@TheRigardt as jy studi headphones aan het soos ek sal jy die sizzling in die vocals hoor. seker tussen 6k en 10k Hz. kitare is muddy by sekere dele dit clash met die ander instrumente. vergelyk hierdie liedjie se kwaliteit met breaking benjami. Maar ek meen dit is jare terug gemaak so. kort net a remaster dit is wat ek bedoel
I didn't understand a lick of Afrikaans before I listened to this song. After having heard it for the first time in a movie, it really spoke to me. I went to go read the lyrics and learn some Afrikaans just for this song. I really love it ❤️
You watched Fannie Fouries Lobola hey?😂😂
We are glad we could educate you.
2022 en die song bly legendary! Memories made, een van die greatest songs in Afrikaanse rock. History was hier gemaak!
About 7 years ago when i was in Pionier High School , everytime we had a "sokkie" the whole school would stop and hold each other and start singing this song LOUDLY together! Memorable moments were made on this song! 7 years later i still listen to this and reminds me of the good times, Damn.
Aweh
Fellow Hoërskool Pionier!!! Class of 2000
Ja man
Te vinnig, te veel
Ek sal al my beloftes breek, as jy my net 'n kans kan gee.
Wie sal vir my liefde maak?
Wie sal vir my liefde maak?
As die somer so lekker is, hoekom voel ek so fuck't?
Ek skyn,
Ek skyn heilig, onder die straat lig
Onder die maan lig
Sê vir my as die rewolusie verby is
Geliefdes
Ons weet
'n Hond sal altyd na sy braaksel toe terugkeer.
Moenie so verbaas wees nie,
Gooi net 'n bietjie vet op die vuur.
Doossiek en melancholies.
Ek skyn
Ek skyn heilig, onder die straat lig
Onder die maan lig
Sê vir my as die rewolusie verby is
Ek bly verveeld en my bene is seer,
Ek staan voor jou deur en my kop klop.
Genade onbeskryflik groot
Ek is die Hel in
Bibber en beef die boere bedrieer
Die wêreld gaan jou haat my seun
As jy die waarheid praat gaan hulle jou wil doodmaak
Ek skyn
Ek skyn heilig, onder die straat lig
Onder die maan lig
Sê vir my as die rewolusie verby is
Ek bly verveeld en my bene is seer,
Ek staan voor jou deur en my kop klop.
Great thanks
Dankie!!!
my ex girlfriend is south african, she left me for another guy because i yelled to much, i was angry at many things in the world... but never her, and i never knew how to tell her. Her anxiety made it too much for her. and i lost the girl of my dreams, her favorite band is Fokofpolisiekar... i listen to almost every song. but im from america, and when she moved her from SA she had lived there all her life. I dont know any Afrikaans... but i listen to every song. and every memory goes through my fucking head, trying to find the words to tell her how sorry i am if i could see and have the chance to speak to her again. god i loved her with all my heart...
@C G doos
Best of luck finding that happiness again my friend. Just don't cling to the past too tightly, you'll never find what you're looking for if you do. Who knows? Your paths might just cross again.
Dankie vir jou onlangse konsert in die Melkweg Amsterdam met Die heuwels fantasties.
Die gehoor en die klank was onbeskryflik goed.
Tevens dankjewel en respect voor de barmedewerkers van de Melkweg, ik zag jullie zweten (buitenom de portier) Top!
Die song sou 100mil views gehad het as TH-cam so bekend was in 2006.. Die song was daai jare op repeat orals waar mens gegaan het.. GREAT song.. Soveel memories❤️❤️❤️
10mil mense wereldwyd wat afrikaans praat. Sou nie naby 100mil views kry nie.
ek skyn,ek skyn heilig onder die straatlig onder die maanlig,se vir my as die rewolusie verby is!!!!!!!!!!!!!!!!afrikaanse musiek met betekenis, nie net klomp sumpel woorde wat enige poepol uitgedink het nie
Imor Cilliers so waar 👍
Hunter is n lerieke koning, baie beter as destydse sokkie treffers, what a load of poef🤣
dom jirre leer hoe om te spel dan maak jy weer jou bek oop
almost 40 and still loving the afrikaans liedjie
fok eks 50..good vibes
Good music doesn't care about your age
Beste song wat ek al gehoor het...#Fokofpolisiekar
Beste band die in ooit hoorde, doet me denken aan het nummer ik ben niet naïef van Meltheads
Sit in Abu Dhabi en kyk die nou, dis wonderlik om nostalgies te raak oor alles en nog meer...
2023 nog steets die beste afrikaanse song ooit
Been loving SA rock from the late 70s and just loving this and so much more. Rock n roll for ever.
2020 en die song klop nog binne en buite. Love dit!
Claude van die Langkloof?
@@Mr_RoyBlake yes meneer!
@@claudestrydom1524 well goeiedag dan Claude! Hahaha
Roy hier
@@Mr_RoyBlake yes ek sien! Hoop dinge loop mooi jou kant!
2021 en hierdie is steeds n awesome song
Amazing after all these years .......
Great!!! From Korea
As ek na fokoffpoliesiekar Lyster dink ek altyd eendag sal my seun my vra hoe was dit om saam die legends groot te word, hulle is soos acdc in die old days mense virstaan nie hoe great die band is nie hulle is rerig een vir die history books
Fok ja! ek hoor jou my bra..
Dis so goed,ek het selfs n slideshow gemaak met my broer. Memories op die song is soos n jackpot.
Van die mooiste songs op youtube
God dank vir klank
so 'n piele lied. FPK is briljant
Lekker liedjie om 2017 mee te begin
raak ek nou so nostalgies terwyl ek voor ń blik komper moet sit. fok wa is die sorgelose dae ?! vryheid suip en kak praat
Dewald Vos praat jy🍺🍺
fuck knows Dude..................
A lad from work explained that there is a double meaning to "Ek Skyn Heilig". "Ek skyn Heilig" translates to "I shine holy" but "Ek skynheilig" means "I'm hypocritical".
Not wrong but skynheilig is being false not so much hypocritical.
In America you'd say someone is fake(false) and here in South afrika I'd say Jy's skynheilig.
I speak Afrikaans and English. Direct translation for skynheilig in a certain context means "hollier than thou". We usually use it when speaking about religious people that act superior to others. But it can be used in any situation when referring to something similar.
@@lucianowillemse8244 Ek weti van waar jy is nie maar eks vani platteland en ons gebruik dit nooit om te praat van godsdienstige of godelose mense nie. Agtebakse mense ja.
@@blackhat9062or we say you a poes
RIP Stoffies Jy gan baie gemis word My Broer Salute
Bezuidenhout?
Dankie vir alles
Hierdie song het my deer my pel se dood en selfmoord gekry julle is befok ouens en julle sal altyd wees
Amazing hoe die song met jou siel praat🙀🎀net ek?
Wat n focken liedjie! Dis so lekker! Ek het amper my broek gekaklikheid! As jy op hierdie koment replaai sal my beste vrienden mal gaan! 🎉🎉
jou mal nai!
EK COMMENT NOU... NA N JAAR... LOL!
Is sy al mal?
As jy nog nooit seergekry het, lief gehad het of net regtig geleef het nie, sal die nooit die "desired effect" he nie & daarvoor is ek baie jammer! EPIC Track, EPIC!
2020
EK BLY(VEILIG)
Te vinnig, te veel
Ek sal my al my mure afbreek
As jy my net ‘n pil kan gee
Wie sal vir my pizza maak, wie sal vir die huur betaal
As my kamer so lekker is, hoekom spin dit so erg
Ek bly, ek bly veilig
onder die bedlig,
onder die blou lig
se vir my as die regulasies verby is
Geliefdes
Ons sweet
Ek sal altyd na my huis toe omkeer
Moenie so verslaaf wees nie
Gooi net ‘n bietjie vet in die pan
Eiers op toast, melancholies
Ek bly,
ek bly veilig, onder die stoeplig,
onder die blou lig
se vir my as die regulasies verby is
Ek bly verveelt en my oe is seer
Ek le op my bank en my kop klop weer
Aanlyn
Onbeskryflik wyd
Dis in my brein in
Bibber en beef, die selfgeldmaker
Die bank gaan jou slaat my maat
As jy die werkers fire, gaan hulle jou kom oplaai
Ek bly,
ek bly veilig, onder die bedlig,
onder die blou lig
se vir my as die regulasies verby is
Ek bly aan hoes en my liggaam is seer
Met werk is ek in die sop en my dop is op
Eiers op toast, anchovies
Ek gaan jou lyrics teen die burgermeester se muur spray. Mag ek maar jou woorde leen, net so vir 'n oomblik of so?
Met liefde,
'n Gatvol tiener in 'n klein dorpie langs die see.
Bestr afrikaans song. Punt.
2024 ?
soveel fokken memories
Это клѣво, звучит как Супер !!!
Die tyd sal genees. Liefde en groete. Aan almal in my lewe :)
Nice song
best. song
Fkn fabulous
Jis dit sal great wees as ek die Chords vir die song kon kry!!
+Quintin Bester tabs.ultimate-guitar.com/f/fokofpolisiekar/ek_skyn_heilig_crd.htm
dasy tjom genuut
+Raymond Knickelbein Thanks man ek wardeur dit.
geen probleem tjom
Quintin Bester
E A B
Diep woorde. Daar is mense wat deur n moeilike tyd gaan. Maar ons sal skyn
im here with you dark angel, get back in your tracks and show the rest of your album, punk!
Dankie FPK...
Hierdie song praat met my.
My beste song van hulle. Lyster dit oor en oor.
Ons onoffisiële stemlied
Ek kan nie glo die song het net 20 duisend views nie. Baie beter song as wat die views voorstel.
Good things are few and far apart. ;)
chrisfurh crazy how it gained over 80 000 views in a year. and so long after it was released
@@147andymc now over 380 000, fok tyd loop verby
Update
1.1 Mil boys and girls. 50 van daai is seker ek alleen.
Amazing
Soms kom mens terug na die video, kyk hom, unlike hom... sodat jy net weer die like knoppie kan druk. Die song verdien meer as net 'n thumbs-up :)
Kry my elke keer...fokkit
Platteland vanaand! Sien julle daar FPK.
Unity s Power 🌍
Corlia Botha sing die song baie mooi!
Fav!!!!!
🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥
Great song,great band,kwaai woorde. Hou net nie van die Antichris retoriek van Francois nie.
Haha lol
COOLER AS COOL...
...en my kop klop!
Wanneer ek die kliphard,
uit volle bors sing
Raak die trane vlak
Wat vreugde te vore bring.
Die Evangelie in die mond van suigelinge...
WAARHEID! SONDER VREES! :)
Hierdie song maak my mis Suid Afrika.
wat 'n great song so reg op die punt
en steeds kry ek hoendervleis.
die song maak mens se dag net soveel beter
FPK
awesome!!!altyd awesome
GOD DANK VIR KLANK
na al die jare bly hulle befok
Haha het ons nie saam na hulle geluister nie??
@@tajajenayrautenbach4134 ja ons het🤣
Piele!
6 years nou al, time fuckin flies
Meer soos 13
Sê altyd wat in jou hart is.
Dit bly befok na al die jare....
Song van my verlede... song van my toekoms ....
1:27
die katzen.
Die song sink diep in my.As ek vandag se tyd kyk sien ek baie volk bedrieg kinders
Ed Sheraton
Fokof op hulle beste
Lockdown tyd... fokofpolisiekar
Tyd vlieg
bring back MKTV
Was die graffiti op die venster🤣🤣🤣🤣
Befok
Hoekom voel ek so fucked...
Bly n wenner
julle praat met my siel ouens
en nou naai hy meid op the voice
Hoe bedoel jy, Pal? Fok jou en jou rasistiese neigings. Jy het niks geleer nie en is n swak mens. Moeg en niks werd nie. Afrikaans kort jou nie as n ambassadeur nie. Sies. Cheers
Fokn Koen. Jirre
wtf bra
Ja dis nie reg nie kan jy dit glo
Tevrede
Am I the only English one here lmao
collision ciurse
Ek skyn op die water
linken park emimem
Aleph Tav *eminem
great song . Maar kort beter mixing and mastering :)
Nee. Dis perfek nes dit is
Nee bra, dis great. Wat se jy?

Kuns