Fokofpolisiekar - Tevrede? (Official)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 27 ส.ค. 2024
  • The video and the song have nothing to do with each other. Hunter Kennedy said that the song reminded him of something that could be used on a Super Sport advert.
    We just wanted to make a music video about rugby and music. Something local & authentic. We always had this concept of organising an event where members of different bands get divided into two rugby teams, play a match and afterwards we have a braai and a gig where all the bands perform.
    The best we could do is spend money, make jerseys and invite all our friends to partake in two nights of filming.
    We had a lot of sandwiches and a lot of booze to keep everyone going.
    But most important of all - Fokofpolisiekar won and this was the beginning of many battles to be won. Jesus Duiwe RIP.
    Once again - thanks to all our friends that were part of this. It was two nights of hell (and fun). Good memories.

ความคิดเห็น • 73

  • @dotanon
    @dotanon ปีที่แล้ว +7

    Fokofpolisiekar has the best lyrics I've heard from a local band. Every single song packs so much meaning.

  • @jabenvangraan1544
    @jabenvangraan1544 4 ปีที่แล้ว +15

    What the world needs right now is this guy at 19 years of age and drunk. A proper real polisiekar album is what the world needs. #francoisvancoke

  • @chrisdewet6964
    @chrisdewet6964 7 ปีที่แล้ว +38

    Julle ouens het my gewys wat kuier is. Julle onthou my seker glad nie, maar ek bly julle vriend. Ek voel nogsteeds
    kak oor hoe baie julle my gegee het. Nie net daai aande in Bloemfontein
    nie, maar julle musiek ook. Ek mis julle ouens. Ek mis julle musiek. Dankie vir alles.

  • @TrapMusicIndustry
    @TrapMusicIndustry 3 ปีที่แล้ว +4

    Die jaar is 2021 en ek kom nogsteeds terug na FPK dis n band wat ons land sy beste verteenwoordig. N fokof show sou nou befok gewees het!!

  • @hyperiondig
    @hyperiondig 4 หลายเดือนก่อน +2

    Ek is nie generasie X nie, maar generasie Fokof.

  • @MsChelly8
    @MsChelly8 8 วันที่ผ่านมา

    Fooook ouens!
    Ek wens julle het sowaar nog BAIE sulke moergoeie musiek kon maak!
    LIEF JULLE VIR EWIG!🥰

  • @eyeofra1904
    @eyeofra1904 7 ปีที่แล้ว +12

    Nostalgies verby woorde. Hierdie krap wonde oop in die mooiste moontlike manier.

  • @riaandreyer8236
    @riaandreyer8236 2 ปีที่แล้ว +6

    Nogateeds een van die beste songs ooit

  • @jasongrobler6197
    @jasongrobler6197 4 ปีที่แล้ว +14

    Memories... Pretoria!! Thrashers skate park.. like i said.... memories...

    • @giovannicaruso1394
      @giovannicaruso1394 3 ปีที่แล้ว +1

      Fok ja!!!

    • @mariuspieter
      @mariuspieter 3 หลายเดือนก่อน

      nou vat jy my terug, sho! sommer trane, wat n amazing tyd...

    • @justinsantos9405
      @justinsantos9405 3 หลายเดือนก่อน

      MA SE POES BRA THRASHERS SKATE PARK😂😂😂!!!!!

  • @jacogeorgedippenaar3288
    @jacogeorgedippenaar3288 6 ปีที่แล้ว +10

    Damn, hierdie bring memories terug. Elke show, elke oomblik.

  • @sarelbezuidenhout4348
    @sarelbezuidenhout4348 7 หลายเดือนก่อน

    Francois het een van die beste stemme in musiek... Ek wens so vir nog 'n album, wens julle alles van die beste, waarookal julle is deesdae.
    Vir almal wat tuissiek is, ek wens julle al die beste. Ek weet dis nie maklik nie, en ongelukkig het ek geen advies nie, maar bly sterk.

  • @bzaden
    @bzaden 3 ปีที่แล้ว +5

    Blaas die music deur die straate in Engeland,miss my land miss my taal.

    • @koosdoos1878
      @koosdoos1878 3 ปีที่แล้ว +2

      Ek doen dieselfde hier in Usa haha

    • @louislessing9661
      @louislessing9661 2 ปีที่แล้ว

      Dis mal hoe baie mense engeland stories het wat met hierdie song gepaard gaan. In 2005 as 19 jarige het ek na dié geluister op 'n vliegtuig skotland toe, en gewonder wat die toekoms vir my inhou. Lugsteuring het my deur 'n donker skotse winter gekry.

    • @raymondaloni2309
      @raymondaloni2309 2 ปีที่แล้ว +1

      Selfde hier in Israel.

  • @DJSfarzo69
    @DJSfarzo69 2 ปีที่แล้ว +3

    I love Fokofpolisekar so much

  • @baberhattingh804
    @baberhattingh804 5 หลายเดือนก่อน

    Dankie vir die awesome.song. My gehelp om koebaai te sê met my pa en toe later my ma se dood...

  • @wicoco1525
    @wicoco1525 2 ปีที่แล้ว +2

    Love hoe Corne & Twakkie net subtly verskyn hier. Legends!

  • @pieterjansenvanrensburg5010
    @pieterjansenvanrensburg5010 6 ปีที่แล้ว +12

    Hierdie band is PPPPPPOOOOOOOEEEEEESSSSSSS goed!

    • @RCSnyman
      @RCSnyman 4 ปีที่แล้ว

      Definitief

    • @jacogous2507
      @jacogous2507 ปีที่แล้ว

      Dude my pa van 65 wil niks ander luister nie 🤣

  • @alfredkidd
    @alfredkidd 3 ปีที่แล้ว +8

    Elke jaar kom ek maar net weer terug na die

  • @Afrobear101
    @Afrobear101 2 ปีที่แล้ว

    'n fokof show by Blue moon aan die begin van 2022. Things are looking up baby! Die manne het dit nog!

  • @b1ack_char1ie
    @b1ack_char1ie 6 ปีที่แล้ว +32

    FPK playing better rugby than the Springboks in 2017

    • @michaelth9528
      @michaelth9528 6 ปีที่แล้ว +3

      Doner maar dis n goeie een

    • @chriskeuler9725
      @chriskeuler9725 3 ปีที่แล้ว +3

      Hay we won the World Cup😂

  • @fitandgaming4200
    @fitandgaming4200 8 ปีที่แล้ว +3

    Ek dink hierdie sal vir altyd my favourite music video wees.

  • @ruandrewessels3080
    @ruandrewessels3080 4 ปีที่แล้ว +2

    Corné en Twakkie: Corsa lite, the lite side of life.

  • @littlecrazybubble
    @littlecrazybubble 5 ปีที่แล้ว +1

    Love julle musiek wooow dis awesome 😎

  • @jacquesventer2579
    @jacquesventer2579 3 ปีที่แล้ว

    Skaam om te se eks van Nellies Maar eks jul grootste fan hier

  • @zunerichardsdebruyn7832
    @zunerichardsdebruyn7832 8 ปีที่แล้ว +10

    awesome herhinneringe

  • @imorcilliers7899
    @imorcilliers7899 7 ปีที่แล้ว +2

    ek sal nooit weer teruggaan nie.ek sal julle nooit tevrede stel nie

  • @redflag4255
    @redflag4255 5 ปีที่แล้ว +2

    ou skool!

  • @phillydee3592
    @phillydee3592 11 หลายเดือนก่อน

    Nogsteeds n befokte liedjie!!

  • @garybootland3784
    @garybootland3784 6 ปีที่แล้ว +1

    Awesome

  • @adrianpotgieter2469
    @adrianpotgieter2469 4 ปีที่แล้ว +1

    Bevokte musiek leke man!

  • @riaandebeer4284
    @riaandebeer4284 3 ปีที่แล้ว

    Top 10 afrikaans songs ooit

  • @02Peppie
    @02Peppie 4 ปีที่แล้ว

    Bly die ultimate liedjie

  • @kirkswart4365
    @kirkswart4365 5 ปีที่แล้ว +2

    Wat n fokken song!

  • @francoissmit1594
    @francoissmit1594 7 ปีที่แล้ว

    die is die beste ooit ]

  • @Josh-qx8sq
    @Josh-qx8sq 3 ปีที่แล้ว

    kwaai

  • @Deonmetal7
    @Deonmetal7 6 หลายเดือนก่อน

    Het enige iemand 'n idee waarvoor die JD voor staan?

  • @bakkies1943
    @bakkies1943 4 หลายเดือนก่อน

    Die Music video gekoppel met die Song beteken dalk niks "spesifiek" nie en Ja dit is n Mal cool Idee. Maar vir my, Persoonlik beteken dit fokken alles. Dit is n metafoor wat pas op my eie Lewe. Ek is ook n kind wat na die sterre kyk. Ek was net bietjie "stadiger" as die res. . . . En ek is Poes kwaad. Ek luister basies die song elke dag op Repeat. En dan gan dink ek so bietjie. Niemand het vir my van die "Geheime Boodskap" vertel nie. Ek het nie n Onderwyser gehad nie. My grootste Sonde, waarvoor ek al die meeste gesteunig was, is Ek is n Wit Afrikaner en is Gebore in die Arm kant van Brackenfell.
    Oja, en ek was n Prefek toe Fokof populer was. Dit was my werk om kinders te skel as hulle die lirieke sing. . . . wat ons na vryheid neem. Te naive om te verstaan.

  • @leehunter9559
    @leehunter9559 6 ปีที่แล้ว

    FUCK YEA!!!!

  • @bees1974
    @bees1974 3 ปีที่แล้ว +1

    Foken befok

  • @Searbear0072
    @Searbear0072 8 ปีที่แล้ว +2

    vokin lief julle bly altyd in ons hard

  • @williamsteph2104
    @williamsteph2104 6 ปีที่แล้ว +2

    As julle regtig weer rugby wil speel, wil ek net se... Kloof se vierdes is reg

  • @vernbond9331
    @vernbond9331 7 หลายเดือนก่อน

    Poes kief

  • @jacobisschoff5169
    @jacobisschoff5169 7 ปีที่แล้ว +5

    2 dislikes? wat? wie? hoe doen jy dit?

    • @vdub2839
      @vdub2839 6 ปีที่แล้ว

      seka mense wat fucked is

    • @garethmeyer4623
      @garethmeyer4623 5 ปีที่แล้ว

      nou is daar 21

    • @hehehe6810
      @hehehe6810 3 ปีที่แล้ว

      Seker n kerk tannie gewees

  • @christelletaljard4266
    @christelletaljard4266 3 ปีที่แล้ว

    KRen ziod

  • @hernan5940
    @hernan5940 4 ปีที่แล้ว

    What happened with the rugby quotas ?

  • @Dhoopstickles
    @Dhoopstickles ปีที่แล้ว

    Ek verkies die son op my gesig.

  • @hardushelm6268
    @hardushelm6268 4 ปีที่แล้ว +2

    Fokof of niks

  • @christelletaljard4266
    @christelletaljard4266 3 ปีที่แล้ว

    Karen zoid