Fokof perfectly encapsulates what this country is like for a suburban young person and the lack of direction or identity a lot of people feel. I really don't think there are any bands that have better lyrics than them.
Ek vind altyd meer waarde in hulle musiek Voel of dit deel is van my stryd N geskenk wat ek eers kon kry toe ek aanvaar dat Afrikaans nie die taal van dwase is nie maar dat daar wysheid in ons kultuur is
Willie van Coller. Ek stem 100% saam met jou. Maar in 'n manier besef die mense van ons land ook ni, want die manier hoe ons land aangaan, gaan dit maak dat al ons talent besluit om foken ver vlug
Hierdie song gan oor die hoof sanger se lewe en sy gevoelens toe hy baie bwelms gebruik het op ñ tyd. Hy skets vir ons ñ prent van hoe hy dit ervaar het as hy sing van goedkoop kuns satisvaksie en sy laat nag plusier. Indien daar van jul is wat ook al die pad met dwelm verslawing gestap het dan kan mens gou die kenmerke van so manier van lewe in sy woorde agterkom.. en dis baie akuraat uitgebeeld.
Blixim MK89 op 'n Vrydag aand met pêlle, braai en genoeg dranke vir 'n blou kraag buurt op einde van die maand. Beste tye oot. En die vooreg om vir hulle te open by Oppieberg, Beste tye tye van my lewe.
Goedkoop kitssatisfaksie volgraan fase 4 mezzanine messias van die woonbuurt ek is baie bly om jou te sien opsoek na bewyse dat ek lewe laatnag plesier die res lag harder as ek ek lag nie vir flou grappe nie dis klaar te laat luister julle nie? ek voel asof ek met myself praat en daar's geen pad vorentoe nie so wat doen ons nou? ons los ons ruite oop en ons het nie diefwering nie ek het familie wat nie bloed is nie dit help nie veel vir hoe ek voel nie jy's lui, jy's selfsugtig en jy luister nie als wat jy kry moet jy by die venster uit smyt ons sal rond sit en raas dieselfde wyshede herhaal in 'n vuil sitkamer sukkel jy om te leef sonder rigting is dit moeilik om jouself te wees wat doen ons nou? ons los ons ruite oop en ons het nie diefwering nie ek het familie wat nie bloed is nie dit help nie veel vir hoe ek voel nie jy's lui, jy's selfsugtig en jy luister nie daar's niks wat ons keer nie ons los ons ruite oop en ons het nie diefwering nie ek het familie wat nie bloed is nie dit help nie veel vir hoe ek voel nie jy's stadig en jy werk nie goed met ander n
Fokof perfectly encapsulates what this country is like for a suburban young person and the lack of direction or identity a lot of people feel. I really don't think there are any bands that have better lyrics than them.
Fokkit wat n cool era, ek voel ge eerd om deel van dit kon te gewees het.
Cannot get enough of this song. Francois, your voice is addictive!
WHAT A FUCKING SONG!!!! Hierdie is seker een van Fokof se beste songs ooit!
Dit is hul beste song
Defnitief
Ek vind altyd meer waarde in hulle musiek
Voel of dit deel is van my stryd
N geskenk wat ek eers kon kry toe ek aanvaar dat Afrikaans nie die taal van dwase is nie maar dat daar wysheid in ons kultuur is
Neeeeeeee lol 😂 jy sal moet se een van hule bestest ......
2022 skop nog kliphard! 588 000 views, jinne die 44 afrikaans sprekers kyk die rook uit die video uit 🙂
Myself amped nat gepiss
Nog steeds een van Fokof se beste songs...!!
Vat my terug na oggnde voor skool waar ek vroeg opgestaan het om MK89 te kyk met die hoop 'n fokof song kom op!
Walter, fok, ek is met jou op daai een!!
Straight boet!
Dit maak my sommer hartseer
Jy !!!
Net so, presies die sele
"You never listen" - brilliant lyric, fabulous song. Cheers from Florida, USA. Love You Guys!
bruh wtf
Chill man, laat die vrou dit geniet 🤣
@@secretservicebob3288 lmpa alipad in amirillo texas!
@@straighthotsauce309 ek kom uit kalifornie en luister na fpk….wat is die probleem?
Flipping amazing song
Fokken great!! 2021 en luister nog klip hard!!!
DUIDELIK
Nou's dit 2022. En dit bly 'n classic.
2023 nog steeds n classic
Jire die nostalgia dankie fpk💣🔨🖤
Listening in Boston Massachusets, 2024. I spent years in Sud Afrika! I knew Francois personally back then!
Sal nooit moeg raak vir die tune nie!!!! 🤘
Een van Fokof se bestes!
Ak nie man. Ek is die beste
Fuckin love it man
2024.nog steeds praat die song met my❤
Lag my in my Klaaaaar!!!! Di stukie was hy sing "ons los ons vetsters oop,ons het nie dief-weering nie" 😅😂😂😂
2023 die lied in my hart is steeds n swanesang....
Zelf heb ik een bloedhekel aan Nederlandstalige muziek, maar zuid Afrikaans luister ik onafgebroken ❤😂
Dat dus!
Absoluut briljant!!!!!!!!
This song still fucking rocks in 2020.
Timeless
Die wêreld weet nie wat ons het nie!!!
Willie van Coller. Ek stem 100% saam met jou. Maar in 'n manier besef die mense van ons land ook ni, want die manier hoe ons land aangaan, gaan dit maak dat al ons talent besluit om foken ver vlug
Kwaliteit!! Een van die beste bands in die wêreld! 🤘🏻
Memories julle
Ek's bly dat ek afrikaans kan verstaan om na die awesome musiek te kan luister
sitting in an office in London, I've just been told off for playing my music too loud, this is what I played them next.
2023 en luister nog klip hard!!!
Brilliant en befok
Wie is hier na Francois en Hunter se nuwe single "Daarsy Boys"?
a good oldie
Ai die goeie ou dae...
Hierdie song gan oor die hoof sanger se lewe en sy gevoelens toe hy baie bwelms gebruik het op ñ tyd. Hy skets vir ons ñ prent van hoe hy dit ervaar het as hy sing van goedkoop kuns satisvaksie en sy laat nag plusier. Indien daar van jul is wat ook al die pad met dwelm verslawing gestap het dan kan mens gou die kenmerke van so manier van lewe in sy woorde agterkom.. en dis baie akuraat uitgebeeld.
Kom vandag eers agter hoe baie die intro soos Smashing Pumpkins se Cherub Rock klink. Beide legit tracks!
Of bietjie soos Everlong van Foo Fighters.
Blixim MK89 op 'n Vrydag aand met pêlle, braai en genoeg dranke vir 'n blou kraag buurt op einde van die maand. Beste tye oot. En die vooreg om vir hulle te open by Oppieberg, Beste tye tye van my lewe.
legend
Tienerangs vir my een op van di ene, maar steed befok 🤘🏻
Ekt nooit van afrikaans musiek gehou nie
Toe hou ek net van metal
Nou kan ek net Afrikaans metal waardeer
Hierdie song kick ass.
SA het major talent
Wynand Myburgh maak die song. Sy performance UNIEK
Brylcreem and the mop heads. Jul maak my gedeeteliks van Afrikaanse musiek hou.
waar is my familie wat niet bloed is niet?
Wie is hier in 2024
jy is befok!!!!!!!
2024 lesss go
As ek nou daar aan dink.... as dit nie vir fokof was nie so ek nie hoërskool gemaak het nie....
n Mens kan net glad nie moeg raak vir n song soos die een nie
Goedkoop kitssatisfaksie
volgraan fase 4
mezzanine messias van die woonbuurt
ek is baie bly om jou te sien
opsoek na bewyse dat ek lewe
laatnag plesier
die res lag harder as ek
ek lag nie vir flou grappe nie
dis klaar te laat
luister julle nie?
ek voel asof ek met myself praat
en daar's geen pad vorentoe nie
so wat doen ons nou?
ons los ons ruite oop
en ons het nie diefwering nie
ek het familie wat nie bloed is nie
dit help nie veel vir hoe ek voel nie
jy's lui, jy's selfsugtig en jy luister nie
als wat jy kry moet jy
by die venster uit smyt
ons sal rond sit en raas
dieselfde wyshede herhaal
in 'n vuil sitkamer sukkel jy om te leef
sonder rigting is dit moeilik om jouself te wees
wat doen ons nou?
ons los ons ruite oop
en ons het nie diefwering nie
ek het familie wat nie bloed is nie
dit help nie veel vir hoe ek voel nie
jy's lui, jy's selfsugtig en jy luister nie
daar's niks wat ons keer nie
ons los ons ruite oop
en ons het nie diefwering nie
ek het familie wat nie bloed is nie
dit help nie veel vir hoe ek voel nie
jy's stadig en jy werk nie goed met ander n
Bly klas
bass tabs?
Ek stop altyd by die song as ek dit mis om jonk te wees. 2024
Jesus fokken Christus, ek het die beste ding gevind.
jussi ja
Jy kry nie beter nie...
jys lui jys selfsugtig en jy luister nie
Nog befok.
Leke Valkie
Want ons het cokes gekoop net om 'n strootjie te kry.
Fvck Lockdown.
🤘Tussen die krake is beterer😉
na al die tyd is ek nogsteets nat
Tydloos soos Jissus.