Dankie Stefan vir n baie goeie boodskap. Vanoggend is my geloof en blydskap in ons Vader weer nuut. Geen Woord deur Hom sal na Hom terugkeer. Amen 🙏 en seen vir jou
Goeie gesprek, die trans kwessie verskil ek bietjie met die spreker, as ons die dag voor God verskyn en jou naam word uitgeroep (of ons name letterlik uitgeroep sal word weet ons nie) nogsteeds is dit vir my iets wat net nie pas, gaan die trans persoon antwoord en se nee maar God ek sal graag aangespreek wil word as hy/them/ their/ hoe kan ons net een oggend opstaan en besluit dit is wat ek wil wees. Die woord leer my "God het my by my naam geroep ek is syne". Soos die speker se, wat sal dit nou van my vat om die persoon aan te spreek soos hy verkies. Ek kan more oggend opstaan en besluit ek is 'n hond, 'n lyband kry en op my hande en voete rondloop (daar is wel mense wat dit doen) hoe sal die wereld eendag wees as almal dit begin doen. Ons leer ook dat God liefde is en ons moet almal lief he, maar dit beteken nie dat mense hulle besluit op ons moet af dwing. Of nog erger more se dieselfde persoon hy is die messias en sal graag aangespreek wil word as die messias. Sal dit werk?
Dankie Stefan!
Baie dankie Stephan!❤
Dankie vir hierdie boodskap. Sonder God is ek niks. Met God is ek tot alles in staat.
Dankie Stefan vir n baie goeie boodskap. Vanoggend is my geloof en blydskap in ons Vader weer nuut. Geen Woord deur Hom sal na Hom terugkeer. Amen 🙏 en seen vir jou
Tim, ek dink dat as jy nie in Jesus glo as jou verlosser nie. Moet jy net wonder waar eindig jy?