KSM Erediens | 17 Sept. | Wanneer God en die Gees saam met Jesus feesvier (Stephan Joubert)
ฝัง
- เผยแพร่เมื่อ 8 ม.ค. 2025
- Gewoonlik dink ons aan herders en wyse manne as ons aan Jesus se geboorte dink. Markus vertel nie Jesus se geboorte nie. Hy begin sommer direk met Jesus se optrede. Tydens sy doop daag God en die Gees op en vier saam met Hom fees. Jesus se ganse aardse optrede is God-deurdrenk Gees-deurdrenk. Orals waar Jesus tussen mense is, word God se medelye en nabyheid beleef. Orals brand die vuur van die Gees. Vandag nog gebeur dit wanneer ons ook hoor as God sê: "Dit is my geliefde Seun. Luister wat Hy vir julle sê."
Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vroegoggend
Aanlyn Bybelskool: Woensdae om 09:00
BESOEK OOK:
Kinderdiens Playlist:
• KSM Lego and let God |...
Soeklig Playlist:
• KSM Soeklig | 3 Oktobe...
TEKEN IN
Bly op hoogte van gebeure by ksm deur in te teken vir ons weeklikse nuusbrief.
VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA:
Facebook: / kerksondermure
Instagram: / kerksondermure
Baie dankie Prof Stephan vir die boodskap wat ons gaan ontvang ek sien baie uit daarna. ❤
Dankie vir hierdie insiggewende boodskap. Ons aanbid 'n wonderlike Hemelvader. Sy onverdiende genade is groot.
Geseënde Kersfees