Adam Tas - Hoe die hemel lyk?

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 28 ส.ค. 2024
  • Music video by Adam Tas performing Hoe die hemel lyk?. (C) 2014 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd
    vevo.ly/umvJvv

ความคิดเห็น • 25

  • @susangraham3204
    @susangraham3204 3 ปีที่แล้ว +8

    Dis n beskrywing van my pappa,dis hoe hy gelewe het saam met Jesus in sy plaas huisie. Hyt altyd gese hys nie alleen nie want Jesus is by hom. Die liedjie laat my so baie na hom verlang. Dankie Adam jys n dierbare mens.

  • @hantiflynn3595
    @hantiflynn3595 4 วันที่ผ่านมา

    Wynand, ek het nog nooit van jou gehoor nie omdat ek nie in die belaglike liedjies wat deesdae in Afr gesing word belangstel nie. Toe hoor ek van jou met Ek wens... Pragtig my vriend, pragtig! Jy het n warm stem en sing ook Koos Doep se liedjie baie mooi. Eerlik, Afr liedjies luister ek net na jou en Adam Tas sn. Doe zo voort!

  • @remcoradstaak82
    @remcoradstaak82 หลายเดือนก่อน +1

    prachtig lied. ik kan de tekst grotendeels verstaan. groeten uit Holland, Dinxperlo aan de grens met Duitsland.

  • @ingridstander1628
    @ingridstander1628 3 ปีที่แล้ว +8

    ekt vanoggend my pa verloor en dit was sy gunsteling

  • @gloudinabragg78
    @gloudinabragg78 4 ปีที่แล้ว +5

    Die Here kon jou maar nog n bietjie langer vir ons geleen het, Pa. Ek mis jou elke dag.

  • @chamaywright5343
    @chamaywright5343 2 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie, my Moeder is in Maart oorlede, awesome song, Ek werk by San Lameer, maar het ongelukkig jou show gemis , Blessings x

  • @johnnydale6515
    @johnnydale6515 3 ปีที่แล้ว +1

    Tog so mooi , in die tye met baie families wat naastes verloor is die hemel die laaste rus plek aan die voete van ons Skepper

  • @sjaanrossouw2634
    @sjaanrossouw2634 3 ปีที่แล้ว +4

    Een van my mees gunsteling sangers en beste liedjie ooit

  • @juanitajacobs4662
    @juanitajacobs4662 3 ปีที่แล้ว +3

    Ek verlang elke dag na my pa as ek jou songs luister, baie dankie vir dit

  • @derickallen8991
    @derickallen8991 4 หลายเดือนก่อน

    Een van SA se beste sangers....

  • @georgiahenstock5582
    @georgiahenstock5582 4 หลายเดือนก่อน

    Lewe waar ons Groot geword het. 💐

  • @vanaardtvermaak718
    @vanaardtvermaak718 4 ปีที่แล้ว +4

    Mooi. Baie mooi.

  • @natvisser
    @natvisser 5 ปีที่แล้ว +3

    Pragtig en diep, soos net Adam dit kan sing. !!!

  • @annatjieeloff264
    @annatjieeloff264 3 ปีที่แล้ว +1

    Dankie Adam 🙏

  • @aletcloete6910
    @aletcloete6910 หลายเดือนก่อน

    Pragtig ❤

  • @chavellbruwer7678
    @chavellbruwer7678 4 ปีที่แล้ว +2

    Lovely song 🙏

  • @marisajames8158
    @marisajames8158 5 ปีที่แล้ว +3

    Pragtig!

  • @adelevandenberg6626
    @adelevandenberg6626 6 ปีที่แล้ว +6

    Net n diep seun kan so n diep lied sing

  • @NICKCOETZEE-ih2ih
    @NICKCOETZEE-ih2ih ปีที่แล้ว

    baie mooi

  • @hantiflynn3595
    @hantiflynn3595 4 วันที่ผ่านมา

    Wynand, ek hou niks van Afr liedjies nie, dis belaglik! Tot ek jou ontdek het met "Ek wens", pragtig! Jy sing ook met jou diep stem Koos Doep se liedjies met gevoel. Ek luister nou net na jou, ander Afr liedjies is, jammer, commin.

  • @barrybloem
    @barrybloem 5 ปีที่แล้ว +4

    Jy kan maar sing broer!
    En jou videos is baie cool!!!

    • @leelouw3207
      @leelouw3207 3 ปีที่แล้ว

      Ek stem saam jou my broer✌️😉

    • @leelouw3207
      @leelouw3207 3 ปีที่แล้ว

      #farmers lives matter🙏

  • @bvt5992
    @bvt5992 2 ปีที่แล้ว

    💓💓💓