Sal jy vir my 'n tabernakel bou?
ฝัง
- เผยแพร่เมื่อ 6 ก.พ. 2025
- Terwyl Roelf op 'n Israel toer was, vra die HERE hom of hy 'n replika tabernakel in Pretoria sal bou met geen begroting nie! Wat sou jy doen?
info@tabernakel.co.za
www.tabernakel....
"Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
Mag GOD jou seën!
DIe Getuienis
www.diegetuienis.co.za
#DieGetuienis
#Tabernakel
Musiek:
Andrew Case
hismagnificenc...
Church on the move
seeds.churchon...
Purple Planet:
www.purple-planet.com
Prys Die Here ons dien n God van wonders dankie vir die awesome getuienis mag God julle altyd seen👏👏👏👏
❤😂😢😅
AMEN
What a Mighty God we serve 🙏
HALLELUJA!!! Amazing God!!
Amazing getuienis!! Mag duisende siele hierdeur gered word in Suid-Afrika.... GOD IS OP DIE TROON!! DANKIE ABBA VADER vir U WOORD en GEES wat in ons woon!!! SHALOM!!
Amazing. Dit gee regtigwaar hoendervleis!!! Bid asb vir my 3 dogters + manned se bekeering asb!!
Wens ek & my gesin kan dit sien. Seëninge vir jul toegewens.
Hallelujah 🙌🙌🙌
Bid vir my asseblief
Goeie dag Phil, stuur asb vir ons 'n epos met u gebedsversoek. Ons gebedspan tree beslis saam u in. info@diegetuienis.co.za
Phil....
Ek weet hoe dit voel om te soek en nie te vind nie ......my oë was op mense vir hulp wat nie gehelp of gewerk het nie.
Gaan in jou binnekamer, sluit jou deur en roep na GOD ....HY SAL JOU HELP!
Wonderlik julle kosbaar