Baie mooi Kraker. Jy het daai vis gesleep ou maat. Goeie fight. Awesome hengel plek. Daai spot deliver goeie size Krakers. Dit is die "Master" van spots op daai stretch kus. Gaan nie lank wees nie dan is julle terug vir nog. Kan nie wag vir volgende video. Dit beat bronze bream hengel enige dag. LOL!
Fantastic fishing, glad the rod held, went past breaking point a few times...really a great advertisement for the builders. I share the sentiment of the first question...which area are you fishing in...not as if anyone will find the exact same spot or conditions😂
This was excitement galore. Thank you for a great video
Thank you
Very nice fish..and a lovely fight well done 🎉. May I add you are an ambassador to angeling, catch and release..well done 👍
Thank you so much
So awesome 🎉😊🎉
Thank you 🤗
Incredible 🙌
Thank you very much
Baie mooi Kraker. Jy het daai vis gesleep ou maat. Goeie fight. Awesome hengel plek. Daai spot deliver goeie size Krakers. Dit is die "Master" van spots op daai stretch kus. Gaan nie lank wees nie dan is julle terug vir nog. Kan nie wag vir volgende video. Dit beat bronze bream hengel enige dag. LOL!
Lol verseker dankie
Great stuff.
Glad you enjoyed it
Dis ñ baie mooi vis ek hoop ek kan 1dag so 1vang. Mooi video boy's ❤
Baie dankie
More more. Lekka Markus dit moes al daai adrenaline laat pomp ht mooi man , sorry Jan sometimes verloor n man n vissie .Mooi man.
Lol dankie my maat
Mooi Vis🤝
Baie dankie
Well done awesome fish
Thanks 👍
Welldone Markus, dis wat ons almal soek!! Daai goed maak n man se hande bewe
Dankie my maat dit was amazing ek bewe nou nog lol
Kraaaaaaker!!!!!
Lol yes brother hehehehe
More lekker vis well done
Dankie
Wat n mooi vis, geluk met watter Horizon het jy hom gevang, was dit die 4?
Ek sien nou dit was die 4, benoude eerste roep gewees 😂wat n mooi vis aan die lyn nie vir ons hengelaars beteken nie
Baie dankie ja dit was die champ 4
Lekker viskoors ek sê…
Hehehehe bly maar lekker ne
My gunsteling kyk!! Wens net ek het geweet waar dit is.
Lol my geheim maar dankie baie
Fantastic fishing, glad the rod held, went past breaking point a few times...really a great advertisement for the builders.
I share the sentiment of the first question...which area are you fishing in...not as if anyone will find the exact same spot or conditions😂
Trotse oomlik.
Baie geluk met daai vis
Baie dankie
Lekker , so 3 weke terug ook een gekry in daai wereld. Op BKK 2/0. En hyt gehou😅
Lol ja ek op FB gesien daai was n mooi een. Bly maar lekker