Tulamela and the "valley of the giants"

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 20 ธ.ค. 2024

ความคิดเห็น • 3

  • @monicaalberts8130
    @monicaalberts8130 2 หลายเดือนก่อน

    Fantastic...thanks❤

    • @noplacelikekruger
      @noplacelikekruger  2 หลายเดือนก่อน

      You are welcome. Thanks for watching

    • @joeyvanzyl9571
      @joeyvanzyl9571 หลายเดือนก่อน

      Ek geniet julle videos. Net n bietjie stof tot nadenke. Hierdie is "History"... maw "His Story!" Vir ons word vertel en geleer dat natives in hierdie gebiede gewoon het vroeër jare wat wel waar is maar voor hulle was die vasteland van Afrika vol ontwikkeling. Sien antieke ou kaarte van Afrika as jy dit opgespoor kan kry want dit was vernietig deur die Roomse Katolieke sendelinge wat hierheen gestuur is om sendingstasies te stig en om onder die naam van die kerk met sending werk besig te wees maar agter die gordyn het daar veel meer aangegaan. As jy die ou kaarte en boeke bekyk waar met tekeninge en kaarte in bekyk bekyk sal jy gou agterkom dat leuens vir ons geleer word. Van die 17de eeu af merk mens dat veral die suide van Afrika leeg is. Nouja, dis nie wat die antieke kaarte van die 13de tot die 16de eeu vir ons wys nie. Ek let op dat as ek deur my land reis dat daar baie berge is met plat krone soos Tafelberg en in die Vrystaat en baie ander gedeeltes van ons land. Op die ou kaarte sien ek dat daar in daardie eeue dit so gewerk het dat die blyplekke en kastele bo-op die berge gebou is waar die mense gewoon het en onder die berg het hulle hul landbou bedryf. Ook het ek in die Bybel gelees in die boek van Konings en Kronieke ea dat Salamo en die Hebreeurs van daardie tyd se boutegniek gekapte klip wat gestapel was in gebruik was. En Zimbabwe was aangeteken as Hawila (Plek van Goud) op die ou antieke kaarte. En in die Bybel word baie verwys na Hawila, plek van goud. So ook glo ek ook nie dat die ruines van Zimbabwe deur die natives gebou is nie maar deur die Hebreers en wat dan later oorgenrem en bewoon is deur natives. Op die ou kaarte word ook aangedui dat die tuin van Eden aan die suide van Afrika lê en dat die 4 groot riviere vandaar uitspruit na die noorde. Dit was een van die oudste kaarte wat ontdek is en dit was in besit van n Joodse gesin. Die sinagoge van die satan het alles vervals en gesteel wat aan die ware Israelitiese nasies behoort het. Hierdie inligting eord versterk en geheim gehou al vir eeue maar die kabal een die elite en alle regering leiers weet daarvan. Gaan kyk maar hoe Pik Botha aangegaan het oor Mapangubwe! Alles is georkustreer deur die Britte (wat ook joodse en Iranese bluebloods is). Die wêreld word deur hulle beheer en so word inligting van ons weerhou. Dis ook hulle wat besluit wat ons kinders geleer moet word in die skole. Baie interessant is dat oral waar bewyse is van die ou murasies ens, is verklaat as bewarings gebiede. Niemand kan dus vrylik gaan rondsnuffel nie. Die stad Jerusalem is aangedui op die ou kaarte net noord van die suidelike Namib grens tussen Namibië en SA. Geen ligfotos mag daarbgeneem word nie. Maar deesdae word hul nou uitgevang want sateliet fotos en beeldwerk word die goed geopenbaar. Doen gerus ook navorsing oor die dorpe Kanaankusse in Namibië en Kanaan in Suid Afrika. Die Munisipaliteit bestaan onder daardie name en baie insiggewend is dat hul Logo met n paleo letter K aangedui word, soos van ouds en n olyf takkie. Die Wingerd waarvan in die Bybel gepraat word is die 10 Stamme Ryk van Israel wat noord saam met die Assiriers weggevoer is in ballingskap en die ander 2 Stamme staan bekend as Juda wat uit Die Juda Stam en Benjamin Stam en n handjie vol Leviete bestaan wat hulle tans bevind aan die suidpunt van Afrika soos Sefanja 3:10 vir ons aandui. Hulle was vroër weggevoer deur die Babiloniérs in ballingskap en is terug besorg en geordineer deur Die Koning bo alle Konings. In elk geval is Hy steeds in beheer en sal Kanaan aan Sy Volk terug besorg word deur wêreld gebeure soos Hy dit gaan toelaat en die volle waarheid gaan ook heopenbaar word. Alle eer aan Hom YHWH