Toevallig die liedjie gisteraand op pad huis toe ontdek op Spotify, watter fantastiese liedjie. Kan nie ophou luister nie. Sit al 14 jaar in Frankryk en verlang my dood terug SA toe😢
Ouers toe: hoekom luister jy na daai man se musiek, dis nie goed vir jou nie. Ouers 15 jaar later: sit af daai Engelse kak, ons luister klaar na kak goeie musiek. Befokte song, dankie julle.
Francois, Jy is 'n yster! Love jou musiek, jou collabs met ander musiekante wys jou karakter, dankie dat jy namens ons almal aanhou om die wereld te wys hoe great afrikaanse musiek is! Hou aan, ons almal ondersteun jou!
Dagdrome in suburbia :) Woorde Ek moes leer droom Hier waar die storie doodloop Aan die verkeerde kant van die nasionale pad Fantaseer oor hier wegkom Die berg se skadu val Vuurpylparkie brand Slaap veilig agter slot en grendel Moedeloos soos ‘n hangover Dagdrome in Suburbia Ek het jou gesien Ek hou nog my oë oop Ons is vasgemaak Jy moes fight maar ek Is hier uitgedra Het jy sterk gestaan? O, God Ek moes hier wees Ek is terug om dit te face Al moet ek ook hier val As jou nommer nog dieselfde is Hou stil Ek kom jou optel Dagdrome in Suburbia Ek het jou gesien Ek hou nog my oë oop Is iemand by die huis? Ek hou nog my oë oop Ek is by die huis
Nou vir die eerste keer die song op 'n dieper level geluister. Dit het my siel geraak. En vir my hoop gegee want ek is nie alleen nie. Julle is f@kken Ysters en stay blessed.
Nou verlang ek my mos dood na SA!! My Italiaanse bure is nie so mal oor songs op repeat nie, oh well🤣 hier gaan ons vir die 4de keer vanaand! Blerrie amazing hierdie song🙌
Geen woorde. Net befok. Julle passie vir Afrikaans maak my trots Afrikaans en Suid-Afrikaans. Baie liefde van Nieu-Seeland. Wanneer sien ons julle hier?
Dis n cool song. Dai dude met die moerse voete wat so ruk en bewe as hy sing is moer snaaks. Ons pause altyd die kuiertjie net vir dai moment. Lekker song ouens👍👍
27 November 2020 na 'n jaar van onsekerheid kry ek 'n werk in die noordelike voorstede. Iets wat ek al van 2016 af na smag. 1 Februarie 2021, die eerste dag oppad werk toe speel ek die song 3 keer in 'n ry oppad werk toe. Dit het gevoel soos 'n droom, maar ek is nou waar ek wil wees!
Ek het nou al vir die laaste 4 dae die song op repeat, dis 'n befokte tune die. Kan nie wag vir volgende Vrydag aand se show nie. Sien jou by Francois van Coke en Vriende
Ek moes leer droom Hier waar die storie doodloop Aan die verkeerde kant van die nasionale pad Fantaseer oor hier wegkom Die berg se skadu val Vuurpylparkie brand Slaap veilig agter slot en grendel Moedeloos soos ‘n hangover Dagdrome in Suburbia Ek het jou gesien Ek hou nog my oë oop Ons is vasgemaak Jy moes fight maar ek Is hier uitgedra Het jy sterk gestaan? O, God Ek moes hier wees Ek is terug om dit te face Al moet ek ook hier val As jou nommer nog dieselfde is Hou stil Ek kom jou optel Dagdrome in Suburbia Ek het jou gesien Ek hou nog my oë oop Is iemand by die huis? Ek hou nog my oë oop Ek is by die huis
2024 en die bly nogsteeds n befokde song🤟🏼
Ik blijf hier dagelijks minimaal 3 keer terug komen... Wat een banger.
Nou toe!!😂😂❤
Ja dis poes kwaai né
EK het die song vir my kat gespeel. Hy is nou 'n leeu...
😂😂
Fokken legend!
Hahahaha legend ou
But then again, ek kom uit n ander era, maar maak nie saak die ouderdom nie, dis net totaal onnodig en barbaars
Lekker Katte
Befok! Die ambassadeur van Afrikaanse musiek. Hou aan legend.
Ik kom uit Nederland maar dit nummer is echt geweldig. Ik versta bijna alles.
Dan moet jy na Spoegwolf luister.
Ja afrikaans is Basie baby aan nederlands
Dis die twee Naaste tale aan mekaar
Jaja Nederlands is 'n sustertaal van Afrikaans, albei kom van 17e eeuse Nederlands af
@@samanthaprinsloo6809 Afrikaans is nader aan Flaams
Toevallig die liedjie gisteraand op pad huis toe ontdek op Spotify, watter fantastiese liedjie. Kan nie ophou luister nie. Sit al 14 jaar in Frankryk en verlang my dood terug SA toe😢
As mens weg is mis jy die plek,as jy hier is wens jy jy kan hier uit
@@cliffardgerber3830Baie waar
Ouers toe: hoekom luister jy na daai man se musiek, dis nie goed vir jou nie.
Ouers 15 jaar later: sit af daai Engelse kak, ons luister klaar na kak goeie musiek.
Befokte song, dankie julle.
I guess all the years of learning Afrikaans at school finally paid off this is a banger 😂😂
i am fallowing the Afrikaan music, but do not understand it...(not like you!) ..wht is this song about?
@@raimondsdombrovskis6715essentially suburban life
Hierdie liedjie maak my op soveel verskillende vlakke gelukkig. Perfeksie.
Ek stem, ek kan nie ophou kyk nie!
2021 en loop nogaltyd soos stroop. 🔥
Fully agree
As Nederlander ook baie lekker om na te luister
Die legende wat afrikaanse musiek op die map gesit het. Jy sit die standaard en mense sukkel om by te hou. Love jou kuns dude.
Francois, Jy is 'n yster! Love jou musiek, jou collabs met ander musiekante wys jou karakter, dankie dat jy namens ons almal aanhou om die wereld te wys hoe great afrikaanse musiek is! Hou aan, ons almal ondersteun jou!
Ek is n toppie van 69, ou Bellvilleliet, self band gehad inni early 70's maar luv Francois en sy band en Spoegwolf. Lekke ouens.
Ek sal my linker baL gee om hierdie live te sien! Goosebumps!!
En ek, my regte bal
Laat ONS balle saam sit en die kak uit dié FESTIVAL 👑
Live is even beter
Nog ń befokte song wat ń mens na 30 jaar na lekker kan kuier❤️👊🏼
So pragtige liedjie Francisco van Coke jy Rock and be blessed Afrikaans is GROOT.
Butterflies vir di res van my lewe te danke an die song ....julle gee ons soveel hoop ...die song verdien soveel meer ❤️🐚
Elke keer kom ek terug, elke keer is my hart seer en my oë traan van geluk. Dankie boys.
Die Here het my gebede beantwoord, dis mos nou hemel op aarde. Dankie Francois en Danie. 😱🌹
My plesier😋
Bom befok....
Francois van coke +spoegwolf =lethal song 👌😍
En toe raak afrikaanse rock absoluut befok.
Andries Jordaan dit is waar
Waar
Praat jy wat baard het!!!!
Wat se dis dom
Befok.....BEFOK!!!!
Hier sit ek in fikken Jamaica suburbia... ekt jou gehoor, hier luister ek nou! .... fokken jaaaaaasssssss braaa!!! ❤❤ love
Dagdrome in suburbia :) Woorde
Ek moes leer droom
Hier waar die storie doodloop
Aan die verkeerde kant van die nasionale pad
Fantaseer oor hier wegkom
Die berg se skadu val
Vuurpylparkie brand
Slaap veilig agter slot en grendel
Moedeloos soos ‘n hangover
Dagdrome in Suburbia
Ek het jou gesien
Ek hou nog my oë oop
Ons is vasgemaak
Jy moes fight maar ek
Is hier uitgedra
Het jy sterk gestaan?
O, God
Ek moes hier wees
Ek is terug om dit te face
Al moet ek ook hier val
As jou nommer nog dieselfde is
Hou stil
Ek kom jou optel
Dagdrome in Suburbia
Ek het jou gesien
Ek hou nog my oë oop
Is iemand by die huis?
Ek hou nog my oë oop
Ek is by die huis
❤
Befok soos altyd!!!!! Hou vol MEESTERS julle suburbian slawe luister🥃🥃🥃🥃🥃
francois ek love jou musiek,,,dirk van der westhuizen se gat ,,,luv u guyys,,
Twee van my gunsteling kunstenaars saam op stage. Wow! Epic song
Yes braa
Ag fok jou😂
Nou vir die eerste keer die song op 'n dieper level geluister. Dit het my siel geraak. En vir my hoop gegee want ek is nie alleen nie. Julle is f@kken Ysters en stay blessed.
Ek het jou gesien !!!! Ek hou nog my oe oop!!! Awesome liedtjie!!!!
Die song is my alarm in die oggend, nog nooit weer verslaap nie.
Ek neem aan ek was bevoorreg om hom live te sien by Liefde by die Dam!!
Nou verlang ek my mos dood na SA!! My Italiaanse bure is nie so mal oor songs op repeat nie, oh well🤣 hier gaan ons vir die 4de keer vanaand! Blerrie amazing hierdie song🙌
I keep coming back to this banger! 🔥😅❤️
Legendary, makes me wanna cry and scream at the same time!!!
Wow ek is 43 jaar oud en jy is my gunsteling nuwe kunstenaar!!! Jou gesien by In Afrikaans 2019 .. woorde sooooo mooi
Slaap veilig agter slot en grendel in die suburbs tydens lockdown. Lekker song om ons motivering te gee
Julle musiek het my lewe gered. Ek dank U.
my ouers het my altyd gese francois en sy band is gevaarlik,Nou luister hulle net so hard soos ek 😂🤣
I can relate...
Francois se stem is so uniek. Het groot geword met jou met jou stem, en sal sterf met jou stem!
Geen woorde. Net befok. Julle passie vir Afrikaans maak my trots Afrikaans en Suid-Afrikaans. Baie liefde van Nieu-Seeland. Wanneer sien ons julle hier?
Vancoke+spoegwolf😍😍Such a beautiful song
die coollssssttee flippeennn sonngg ooiiitt!!!!! ROCK ON LEGENDSSSSS!!! 🤘🤘🤘🤘🤘🤘🤘🔥🔥🔥🔥🔥 amaziiinnngggg songggg lovviitt!!!
Ma: Sit die musiek af.
Ek: Hoekom?
Ma: Ons het groter speakers onder!!!
HB Hell yea bro🔥🔥
Dis ma hoe Suid Afrikaanse ma's is😝
Hahaha legend
kan ek kom n draai maak, het n paar in my gradge....
SWAK JOKE !!!!!!!!!!!!!
Toe ek die song hoor het n traan gerol en ek het hoendervleis gekry van trots Afrikaans wees .
Dit maak twee van ons🙌🏻
@@danegroenewald3864 drie
@@vicegaming1252 4
Nou praat jy
Tranen in mijn ogen..
Van een Griek die woon in Nederland en aan Julie denk.
Gewoon zo door gaan jongens!
Kom terug SA toe
dis nou n "be-fok"te liedtjie. Love it.
Consistency and Hard Work pays off - This man is the Epitome of Consistency.
Danie verloor sy kak... love dit!
Dis n cool song. Dai dude met die moerse voete wat so ruk en bewe as hy sing is moer snaaks. Ons pause altyd die kuiertjie net vir dai moment. Lekker song ouens👍👍
😂😂😂
BESTE song in SA die jaar sover!!!!!!
Daardie chorus het massive old school FPK vibes. Lekker man
Ek weet nie wat daaroor gaan wees vir my kinders as Francios eendag ophou sing nie. Hy is die koning van afrikaanse musiek!
What a song! Van Coke is terug!
Frans is n ledgend. Fokken SA rock. Love it
Ek bly nou al vir amper 10 jaar is Amerika maar my Spotify is basies n repeat loop oor Polisiekar en Van Coke Kartel.
27 November 2020 na 'n jaar van onsekerheid kry ek 'n werk in die noordelike voorstede. Iets wat ek al van 2016 af na smag. 1 Februarie 2021, die eerste dag oppad werk toe speel ek die song 3 keer in 'n ry oppad werk toe. Dit het gevoel soos 'n droom, maar ek is nou waar ek wil wees!
Bo-op OU Lareus se dak... Dagdrome met jou Jxxx LVJ ALWAYS
Greetings from Ireland! Great song!
Ek luister dit as ek rustig is, as dinge steamy raak en as Cyril se ek moet nog langer by die huis bly luister ek dit weer
Wow. Two of my favorite bands 😍
Lekker, enjoying this little taste of home all the way in Germany. Ek bly n boeremeisie
Entoe raak afrikaanse rock absoluut befok 🤟🏻🤟🏻
Baie nice liedjie Francois. Julle stemme
harmoniseer verskriklik mooi.
Ek sit in Ghana, luister elke dag die song! Niks beter om my 6 weke hier die moeite werd te maak nie! Dankie Francois en Danie
Best colab ever!
Ons wag vir julle in Dullstroom saam ons 3 & 6 jarige kids. In lockdown was hierdie song ons saving grace. Maak asb plan manne.
Ek het nou al vir die laaste 4 dae die song op repeat, dis 'n befokte tune die. Kan nie wag vir volgende Vrydag aand se show nie. Sien jou by Francois van Coke en Vriende
Dankie manne, julle mag maar!
What a fucking song!!! About time!! Love die colab. Ons soek meer!!!
Love die song 😝🔥🔥🔥🔥
Hehe. Ek kan nie genoeg kry van dagdrome in suburbia nie. Van Coke en Spoegwolf regeer!
Genugtig! Ek sal wat wil gee om dit 'live' te kan waardeer!
Julle is en sal altyd bevok bly! Love julle
Ek was daar 🤘🔥❤
🍦 Hier is vir jou ñ roomys🥃😂
@@eugenefrench5431 jir jyt my nou lekker laat lag😂👌🏻
Danie se passion is aansteeklik. Happiness all around
Nogsteeds een van die beste song!!!
Hierdie liedjie het van my 'n Van Coke en Spoegwolf fan gemaak.
Francois van Coke. World Class!!
Kan nie wag vir die album nie. Hierdie het my Vrydag gemaak.
Maak my vrydag wwn jaar later
Hoe het die video net 137 000 views as ek al 200 000 keer na hom geluister het?
😆
Kak snaaks! Ditto
@@KingKhyron Haha. In 4 jaar het die mense nog ń paar miljoen bygesit.
Wie luister die song in Lockdown?
Ek...verskeie kere...hard!
Wie luister dit nie in lockdown nie?
My Lockdown song.... Elke dag 👌
Ek
Lockdown se pOes.
Die liedjie is baie 👌
Daar is min songs wat jou so kan op psych vir n run. Ek kan nie wag om dit live te hoor
Groete vanuit Duitsland- Laat my terugdink aan my jeugjare in Suburban Suid Afrika 😢 Met heimwee
Goosebumps bra, elke keer
Kannie wag vir di song om op spotify te kom nie dit het my dag gemaak🔥🔥🔥
Keep em Rolling Guys. Kind Regards BRASI
My eerste, eerste comment op n video.
Die liedjie bevat die traits van sukses.
Super cool!!! dankie vir julle musiek
Dis nou een ding wat nie 2 is nie
...die video is great maar nie patch op Live nie
Francois Van Coke lives 4 houses down from me, in suburbia...
Ek was saterdag 6 april 2024 by die konsert
in 2021 en luister steeds die song op repeat!!
Ek leer die mense hier in Texas oorspronklike Afrikaans rock!
Ek was daar 🤘🤘👌
Ek is jaloers!
geluk yster.
Ek het jou gesien
Nie seker hoekom Fransie se music my hoendervleis gee nie. Seker oor dit my moedertaal is. Of maar net oor dit so uitstekend is.
goeie genade, julle is so goed, ek is mal vir jou.
Luister die song in Bahrain 🇧🇭 ek miss die huis 🇿🇦
Wow, julle is 'n champion combo!
Ek moes leer droom
Hier waar die storie doodloop
Aan die verkeerde kant van die nasionale pad
Fantaseer oor hier wegkom
Die berg se skadu val
Vuurpylparkie brand
Slaap veilig agter slot en grendel
Moedeloos soos ‘n hangover
Dagdrome in Suburbia
Ek het jou gesien
Ek hou nog my oë oop
Ons is vasgemaak
Jy moes fight maar ek
Is hier uitgedra
Het jy sterk gestaan?
O, God
Ek moes hier wees
Ek is terug om dit te face
Al moet ek ook hier val
As jou nommer nog dieselfde is
Hou stil
Ek kom jou optel
Dagdrome in Suburbia
Ek het jou gesien
Ek hou nog my oë oop
Is iemand by die huis?
Ek hou nog my oë oop
Ek is by die huis
Julle is awsume!!!!
Still loving it !!!