Hoe breek 'n mens soul ties?

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 16 ก.ย. 2024

ความคิดเห็น • 53

  • @lindiesteenkamp3779
    @lindiesteenkamp3779 10 วันที่ผ่านมา +1

    Dankie vir die boodskap pastoor. Verstaan dit nou soveel beter. Sal Pastoor ons asb leer oor salwing. Om iemand wat siek is te salf, jou huis uit te salf en ook wat jy gebruik om mee te salf. Groot asb Pastoor😊

  • @HannelieVanderspuy
    @HannelieVanderspuy 11 วันที่ผ่านมา +1

    BAIE.Baie.Dankie.Pastoor.ek.geniet.dit.altyd.baie.en. ek.leer.so.baie.

  • @annemarieswanepoel8577
    @annemarieswanepoel8577 13 วันที่ผ่านมา +2

    Dankie pastoor Des,sal pastoor ook oor d wegraping praat een Woensdag aand in n selgroep ,weet ons lewe in d laaste dae,Annemarie Swanepoel

  • @salomierathbone2925
    @salomierathbone2925 7 วันที่ผ่านมา

    Baie dankie vir hierdie boodskap. Baie goeie riglyne. Gaan dit vir seker toepas, veral met die aanvalle ook van toxicity family. Seën wense.

  • @renetjie
    @renetjie 13 วันที่ผ่านมา +1

    Baie dankie vir die Awesome boodskap! Dit was maklik en ek gaan dit verseker toepas! ❤️🙏🏼

  • @BillTait-yd8ct
    @BillTait-yd8ct 8 วันที่ผ่านมา

    Dankie Pastoor🙏

  • @ansiemeyer4326
    @ansiemeyer4326 13 วันที่ผ่านมา

    Dankie dat u elke Woensdag vir ons die Woord oopbreek. Amen!🙏❤️

  • @ethienbuys6246
    @ethienbuys6246 13 วันที่ผ่านมา +1

    Baie dankie Des, Ons loof en prys die Here saam julle.

  • @heidivlok1985
    @heidivlok1985 13 วันที่ผ่านมา

    Thank you Pastor Des for such an amazing teaching this evening 🙌 🙏

  • @ilsetreyvellan744
    @ilsetreyvellan744 11 วันที่ผ่านมา

    Dankie pastoor Des. Ons gee aan God al die eer wat ons gebring het by die Woord, en dat Hy ons "empower" en versterk deur Sy Woord om die leuens van die vyand bloot te stel. Deur die challenge vir Hom te gee, en die vyand te weerstaan, moet hy vlug Jak 4:7. Ons glo in Sy Woord en dat Jesus klaar die prys betaal het en die vyand verslaan het, daarom kan ons loop in oorwinning en sonde kan geen houvas meer op my he nie. Mens sal soms faal, maar ek staan weer op omdat ek HOM liefhet en neem elke dag soos dit kom want Sy genade is vir my genoeg vd "VANDAGS". Van hierdie punte het ek persoonlik geweet maar die punt van "binding the devils works" het ek ni ernstig opgeneem nie omdat mens nie dink dit is belangrik nie en ek dink ook nie verstaan het nie. Altyd gewonder hoekom mens soms so "powerless" kan wees. Aan God al die eer!

  • @barendloots1281
    @barendloots1281 13 วันที่ผ่านมา

    Dankie pastoor vir vanaand se woord

  • @SusanKritzinger-y7v
    @SusanKritzinger-y7v 9 วันที่ผ่านมา

    Amen

  • @friedarose1620
    @friedarose1620 13 วันที่ผ่านมา

    Dankie Pastoor Amazing Woord.

  • @tannicereynolds6178
    @tannicereynolds6178 12 วันที่ผ่านมา

    Hi Past.
    Luister vn Oudtshoorn af.
    Dankie vir die waarde volle boodskappe.
    Mooi dag

  • @antoinettewhiteman4598
    @antoinettewhiteman4598 12 วันที่ผ่านมา

    Dankie Pastoor.

  • @HannelieVanderspuy
    @HannelieVanderspuy 11 วันที่ผ่านมา +1

    Ek.sal.dit.my.eie.maak.baie.dankie.

  • @frikkievanderwesthuizen3151
    @frikkievanderwesthuizen3151 9 วันที่ผ่านมา

    Goeiemôre Pastoor
    Ek kan nie wag vir nounou se livestreem nie.

  • @lyndadirksenvanschalkwyk9175
    @lyndadirksenvanschalkwyk9175 13 วันที่ผ่านมา

    Amen, praise the Lord .

  • @ilsetreyvellan744
    @ilsetreyvellan744 11 วันที่ผ่านมา

    Acknowledge
    Identify signs
    Forgiveness
    Take Gods Word
    Bind devils works
    Pray and Fast

  • @magarethaviljoen2623
    @magarethaviljoen2623 13 วันที่ผ่านมา

    Goeie naand Pastoor Des en almal

  • @annelieventer4263
    @annelieventer4263 8 วันที่ผ่านมา

    Wat is die oorsprong?

  • @ConnieDaniel-e2j
    @ConnieDaniel-e2j 12 วันที่ผ่านมา

    Ek het 😢😢😢😢

  • @renetjie
    @renetjie 13 วันที่ผ่านมา +1

    Kan mens vas met ander goed behalwe kos?

  • @annelieventer4263
    @annelieventer4263 8 วันที่ผ่านมา

    Hoe herken ek as mens dit in my lewe?

  • @CarolinaSnyman-g4c
    @CarolinaSnyman-g4c 12 วันที่ผ่านมา

    More Pastoor en almal

  • @petrusrobberts1337
    @petrusrobberts1337 13 วันที่ผ่านมา

    Naand Pastoor van uit Wes Kaap

  • @FrederickEls
    @FrederickEls 7 วันที่ผ่านมา

    Sodat die vyand niks Kan ontbind nie wat gevind is. Submit to the lord resist the devil an he will flee

  • @dorothyjvvuuren1973
    @dorothyjvvuuren1973 13 วันที่ผ่านมา

    Goeie naand vanaf pearly beach gansbaai

  • @HannelieVanderspuy
    @HannelieVanderspuy 11 วันที่ผ่านมา +1

    Ek.het.die.water.vas.gedoen.al.vir.21dae.Pasoor..en.dit.werk.

  • @FrikPR
    @FrikPR 8 วันที่ผ่านมา

    'n Susan van Dinter het 'n goeie vraag gehad - Is dit van toepassing op weduwee of wewenaar ook?
    Ek het so 'n gevoel dat dit bietjie anders werk, want as die dood jou huwelik geskei het, dan was dit 'n einde binne die raamwerk - dus, nie egskeiding nie.

  • @ilsetreyvellan744
    @ilsetreyvellan744 11 วันที่ผ่านมา

    Is n soultie ook jou vorige huwelikmaat waar egskeiding plaasgevind het en mens weer getroud is in mens se BC days?

  • @juanitadejager8645
    @juanitadejager8645 13 วันที่ผ่านมา

    Sodat dit nie weer terug kan kom nie?

  • @juanitadejager8645
    @juanitadejager8645 13 วันที่ผ่านมา

    Hi pastoor, Juanita hier 😊

  • @RiaanWilliams-gk1fr
    @RiaanWilliams-gk1fr 5 วันที่ผ่านมา

    Sodat dit Nie Kan terug Kom Na ons toe nie

  • @RiaanWilliams-gk1fr
    @RiaanWilliams-gk1fr 5 วันที่ผ่านมา

    Matt 17:21

  • @annelieventer4263
    @annelieventer4263 8 วันที่ผ่านมา

    Is soulties oorerflik

  • @RiaanWilliams-gk1fr
    @RiaanWilliams-gk1fr 5 วันที่ผ่านมา

    HEB 4:12

  • @RiaanWilliams-gk1fr
    @RiaanWilliams-gk1fr 5 วันที่ผ่านมา

    Eff 1:7

  • @nellianpotgieter2063
    @nellianpotgieter2063 13 วันที่ผ่านมา

    Ek het Pastoor

  • @YolandaDeLange-rd1by
    @YolandaDeLange-rd1by 12 วันที่ผ่านมา

    Yoianda

  • @RiaanWilliams-gk1fr
    @RiaanWilliams-gk1fr 5 วันที่ผ่านมา

    Luk 11:25-27

  • @RiaanWilliams-gk1fr
    @RiaanWilliams-gk1fr 5 วันที่ผ่านมา

    Eff 6:17

  • @juanitadejager8645
    @juanitadejager8645 13 วันที่ผ่านมา

    Ek het

  • @RiaanWilliams-gk1fr
    @RiaanWilliams-gk1fr 5 วันที่ผ่านมา

    Rom 8:1

  • @CarolinaSnyman-g4c
    @CarolinaSnyman-g4c 12 วันที่ผ่านมา

    Ekke

  • @RiaanWilliams-gk1fr
    @RiaanWilliams-gk1fr 5 วันที่ผ่านมา

    Matt 16 en 18

  • @juanitadejager8645
    @juanitadejager8645 13 วันที่ผ่านมา

    Erken, bid, vas, bind

  • @FerdieMeyer
    @FerdieMeyer 13 วันที่ผ่านมา

    Laat maar luister nou naand past

  • @reinettekruger4218
    @reinettekruger4218 13 วันที่ผ่านมา

    Amen

  • @mariacawood11
    @mariacawood11 12 วันที่ผ่านมา

    Amen