Omdat jy nie jou kruis wou dra nie

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 7 ก.ย. 2024
  • Om die Here te dien is 'n wonderlike voorreg. Maar dit verg gehoorsaamheid, toewyding en deursettingsvermoë. Ek het lank terug my keuse gemaak om my kruis op te tel en die Here Jesus te volg. Dit was en is nie altyd maklik nie - maar ek sal dit vir niks in die wêreld ruil nie. Dit is die beste besluit wat ek nog ooit geneem het.

ความคิดเห็น • 13

  • @rikabuitendag797
    @rikabuitendag797 11 หลายเดือนก่อน

    Pragtig. As ons net wil besef wat Hy alles vir ons sondes verduur het en ons is nie bereid om ons kruis op te neem nie.

  • @margariethaisabellalubbe6775
    @margariethaisabellalubbe6775 2 ปีที่แล้ว

    Jesus was nog altyd my blydskap en vreugde.
    Dit is die mens wat my regtig teleurstel.
    As Vader sê Hy haat egskeiding.
    Ek swem al hoe lank stroom op.

  • @amoraytaylor5049
    @amoraytaylor5049 4 ปีที่แล้ว +1

    Piet ek mal oor jou musiek...dit is sielskos vir my...veral wanneer ek af voel...ek loof en prys Hom met jou musiek...God bless you...

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk6040 2 ปีที่แล้ว

    As jy jou hande aan die ploeg geslaan het en terugkyk is jy nie geskik vir die koninkryk nie, dankie Abba Vader dat wanneer ek verdwaal het U my elke keer kom haal.

  • @berthalukkes7382
    @berthalukkes7382 3 ปีที่แล้ว +1

    Dank jewel voor dit prachtige lied,God bless you

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk6040 2 ปีที่แล้ว

    Dankie Abba Vader dat U ons skulde en sonde in die see van vergetelheid stort.

  • @mariabuys5831
    @mariabuys5831 6 หลายเดือนก่อน

    absolutely wonderful

  • @jimendaphkeet
    @jimendaphkeet 2 ปีที่แล้ว

    Musiek wat ons oplig en baie keer nuwe moed gee. Baie dankie.

  • @ettamartin1456
    @ettamartin1456 2 ปีที่แล้ว +1

    Absolutely beautiful....!!

  • @elsiecoetzer9227
    @elsiecoetzer9227 4 ปีที่แล้ว

    Dit laat my dink aan hierdie lyding van covid dat ons nie wil omdraai na God vir genesing.

  • @riakotze8712
    @riakotze8712 3 ปีที่แล้ว

    jou songs hou. my op kniee
    God bless you

  • @alettavanstaden6784
    @alettavanstaden6784 4 ปีที่แล้ว +1

    Pragtig mis jou dagstukkie

  • @Poppievn
    @Poppievn 3 ปีที่แล้ว

    👍