Gé Korsten - Jerusalem

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 2 ต.ค. 2024
  • Gé Korsten - Jerusalem
    Video recorded in 1984
    Another video recording of the same song with the Lynnwood Children's Choir can be viewed here: • Gé Korsten - The Holy ...

ความคิดเห็น • 125

  • @kalmtemaata4677
    @kalmtemaata4677 ปีที่แล้ว +8

    Die goue stem wat die Heilige stad verheerlik. Die God wat Hemel en aarde geskape het verheerlik. Hallelujah loof Die naam bo alle name.

  • @hannetjiedebeer9480
    @hannetjiedebeer9480 หลายเดือนก่อน +1

    The essence of the Gospel of Jesus in one powerful song.
    Our country may be in turmoil, but the message will for ever be treasured in our hearts.
    Gè's legacy lives on.
    Thank you Lord for the reminder.

  • @margariethaisabellalubbe6775
    @margariethaisabellalubbe6775 2 ปีที่แล้ว +4

    Have you ever tried to sing with Gé this special song?
    Let's keep this song in our hearts and on our lips.

  • @janmaree6973
    @janmaree6973 2 ปีที่แล้ว +6

    I totally agree with you.hes by far our best tenor

  • @MarianneCruywagen-jl8yn
    @MarianneCruywagen-jl8yn ปีที่แล้ว +1

    Wonderlik mooi

  • @lazethnovak2242
    @lazethnovak2242 ปีที่แล้ว +3

    Thanks to TH-cam for keeping this amazing voice alive. I wonder what happened to his daughter, Elsa?

  • @lizlvanvreden5578
    @lizlvanvreden5578 5 ปีที่แล้ว +10

    Stunning! Ge Korsten, jy was maar net die beste!

  • @emsiedevos9817
    @emsiedevos9817 2 ปีที่แล้ว +2

    Amazing die mooiste stem vir die mooiste loflied ooit..Dankie Jesus

  • @marlenadevilliers1299
    @marlenadevilliers1299 11 ปีที่แล้ว +27

    One of the very best singers the world ever had. Nothing like Jerusalem sung by Ge Korsten! Takes me back twenty years. He may be gone, but his music lives on forever.
    Marlena

    • @SouthAfricanPI
      @SouthAfricanPI ปีที่แล้ว +1

      Sadly he passed away 23 years ago, but his music definitely lives on.

  • @314vc6
    @314vc6 ปีที่แล้ว +24

    I think I'm gonna learn Afrikaans to understand the lyrics and feel more touched by this beautiful song.
    Greetings from a Spanish-speaker from Chile (South America) who is interested in Afrikaner culture.

    • @MichelPdeAlmeida
      @MichelPdeAlmeida 11 หลายเดือนก่อน +1

      Yo también. Soy de Brasil

    • @anne-marievanaltena2954
      @anne-marievanaltena2954 9 หลายเดือนก่อน +1

      Amazing voice, and this song moves me to tears, touches my heart, my spirit so deeply, about the Holy City, and right to the prophecies right to the end, when we who believe will forever be with Christ in the new Jerusalem. Fabulous version of this truly immortal song❤❤

    • @deandbn
      @deandbn 2 หลายเดือนก่อน

      This is an English song called Jerusalem, no need to learn Afrikaans. It's a British anthem.

    • @deandbn
      @deandbn 2 หลายเดือนก่อน

      Go listen to the kings singers do this song, you'll be shocked.

  • @esmeldafreeman4105
    @esmeldafreeman4105 6 ปีที่แล้ว +21

    Ongelooflike krag en passie in sy stem. Ek kry hoendervleis elke keer wat ek hierna luister.

  • @inajooste3924
    @inajooste3924 12 ปีที่แล้ว +4

    Oom Ge ons mis jou baie onthou die musiek aande saam mooiste lied wat jy ooit gesing het

  • @esthergetkate1739
    @esthergetkate1739 4 ปีที่แล้ว +10

    Dit schitterende lied is gezongen door een MAESTRO. Dank voor het delen, vriendelijke groet uit Amsterdam Esther 🌹🌹

  • @joeypieterse4705
    @joeypieterse4705 4 ปีที่แล้ว +1

    Hy was darem een van die beste sangers wat Suid Afrika op gelewer het. Jerusalem is Jesus se stad. Eendag.......!!! Pragtig Gé.

  • @christinagordon4204
    @christinagordon4204 4 ปีที่แล้ว +6

    Love Ge! One of the most beautiful voices in the world!

  • @marlenadevilliers1299
    @marlenadevilliers1299 10 ปีที่แล้ว +39

    Gone for so many years, but he will always remain one of the very best singers South Africa ever called its own. Jou musiek bly immergroen!

  • @Duinbertje
    @Duinbertje 8 ปีที่แล้ว +7

    Ze hebben het allemaal gezongen... Dit Is Superrrrrrrr

  • @nthotomosikili1653
    @nthotomosikili1653 8 ปีที่แล้ว +71

    By far; the best Tenor South Africa ever produced. I used to be anointed by this great voice(on the radio) growing -up in Qwa-Qwa

    • @esmeldafreeman4105
      @esmeldafreeman4105 6 ปีที่แล้ว +6

      Absolutely fantastic voice. I once heard his version of Nessum Dorma on the car radio, and almost started crying. He was the only tenor who could give Pavarotti a go.

    • @nthotomosikili1653
      @nthotomosikili1653 3 ปีที่แล้ว

      @@esmeldafreeman4105 Thanks a lot Esmelda for your sweet comment

    • @rhonajordaan6215
      @rhonajordaan6215 5 วันที่ผ่านมา +1

      Die mooiste lied met die mooiste stem wat ons gehad het.🙏🏻

  • @margeryvosloo6139
    @margeryvosloo6139 ปีที่แล้ว

    Wow Awesome

  • @francoispeyper1239
    @francoispeyper1239 10 ปีที่แล้ว +37

    Kan nie vir mooier vra nie....wat 'n voorreg om na die lied te luister...dankie Heer dat ons U mag loof en prys met sang, laat elke word vir U aanneemlik wees...Amen.

  • @karenhauf7747
    @karenhauf7747 2 ปีที่แล้ว +1

    Beautiful man, beautiful voice!

  • @marcolima1991
    @marcolima1991 11 ปีที่แล้ว +16

    Fantastic. Amazing voice and song, Thank you Ge with lots of love from Portugal

  • @joeypieterse4705
    @joeypieterse4705 4 ปีที่แล้ว +15

    Wonderlik. Wat 'n voorreg om te hoor hoe my Here geloof en geprys word, deur so 'n pragtige stem!!!

  • @karelgericke3858
    @karelgericke3858 3 ปีที่แล้ว +13

    Beste singer wat SA ooit opgelewer het. Sy gelyke sal nie weer in SA gehoor of gesien word nie. Hedendaagse SA tenore en Sangers klink soos beginner s teen hom.

    • @helenehoon8931
      @helenehoon8931 11 หลายเดือนก่อน +3

      Absoluut❣️

  • @gerdaleroux1594
    @gerdaleroux1594 2 ปีที่แล้ว +9

    Die beste ooit weergawe van hierdie lied!! Ge Korsren was uniek!! Loliefiling van oud en jonk en vir altyd sal sy stem in S. A. werklik. Ons geliefde Ge!!

  • @tamsinurbrecht4356
    @tamsinurbrecht4356 10 ปีที่แล้ว +5

    This man had some pipes!

  • @123rolprente
    @123rolprente 12 ปีที่แล้ว +4

    Great stuff. he was the BEST

  • @wilmaventer4242
    @wilmaventer4242 11 ปีที่แล้ว +2

    Hoedervleis .... dankie dankie.... Ge... Jou aardse stem is stil.. maar vandag sing jy vir Jesus....

  • @peterbull3450
    @peterbull3450 8 ปีที่แล้ว +15

    The best,,, god loves this man he is gifted from the Messiah. What a voice god bless him.

  • @OupaJouba
    @OupaJouba 11 ปีที่แล้ว +11

    Pa se gunsteling.. Moes in sy laaste dae dit 'npaar keer vir hom speel.

  • @tommiesmith6598
    @tommiesmith6598 3 ปีที่แล้ว +3

    daar sal niemand soos ge wees nie sy stem sal bly leef

  • @mariegrobbelaar5406
    @mariegrobbelaar5406 9 ปีที่แล้ว +42

    Die man mag maar sing! Selfs nou nog na sy dood kan mens sy CD's geniet...en ek bedoel geniet soos luister na 'n GOEIE STERK STEM waar jy elke woord duidelik kan hoor en elke noot absoluut nootvas is;nie net n gemompel met n paar skewe passies nie! Dis mos nou musiek it die boonste rakke!Daars min liedere wat my elke keer so hoendervleis laat kry soos JERUSALEM van Rina/Ge!

  • @gertnel1955
    @gertnel1955 10 ปีที่แล้ว +25

    Ge was greater than life .He sang from his heart and the melodies just flowed from him to his audience.He had a musical soul second to none.He was misterious and had a private life.God bless his soul . He sings in heaven!!!!!

    • @janika1208
      @janika1208 9 ปีที่แล้ว +1

      Gert Nel ek kan dit nie beter stal nie,die man was awesome in alle opsigte,mis hom so baie.

    • @gertnel1955
      @gertnel1955 9 ปีที่แล้ว +1

      Het in n Pop Rock tienertyd opgegroei maar hy was my alleenwees sanger.Hy kon jou neem na die iddiliese lewe waarna ons gekoester het.Sy stem kon jou meevoer en jou hart omklem.Ge was eG.

    • @dianamcwherter1408
      @dianamcwherter1408 6 ปีที่แล้ว

      Flower of Scotland

  • @janika1208
    @janika1208 12 ปีที่แล้ว +5

    Ge sal altyd my gunsteling sanger bly,mis hom so

  • @johannaoelenkoekkoek421
    @johannaoelenkoekkoek421 9 ปีที่แล้ว +3

    daar waar zijn roets liggen heel mooi

  • @Manamarak
    @Manamarak 12 ปีที่แล้ว +8

    Ai, my hart breuk as ek na die man luister. Hoekom moet ons tog die ou garde verloor? Ge, hulle moes meer soos jy gemaak het.

  • @mariadaconceicaolourence1340
    @mariadaconceicaolourence1340 6 ปีที่แล้ว +6

    Ja een van sy beste liedjies ooit as daar enige ander een is.Dit gee ń mens heimwee na die ou dae van ons tyd.Mag sy siel in vrede rus.

  • @andrieslottering6290
    @andrieslottering6290 2 ปีที่แล้ว

    Thank YOU LORD for my friend.

  • @lenievandermerwe5120
    @lenievandermerwe5120 4 ปีที่แล้ว +5

    Fantasties!! Was van die beste sangers ooit!!

  • @jacquelineopperman6425
    @jacquelineopperman6425 3 ปีที่แล้ว +4

    Klink elke keer nuut.

  • @hennievanheerden1476
    @hennievanheerden1476 9 ปีที่แล้ว +1

    Amen.....amen....

  • @kotzelouw5146
    @kotzelouw5146 7 ปีที่แล้ว +12

    As .n mens kan sing dan kan jy maar!!! Pragtig!!!

  • @MegaBravo19
    @MegaBravo19 12 ปีที่แล้ว +6

    Oom was die beste wat was en sal wees , Dankie vir jou sang en liefde

  • @elizecolton3453
    @elizecolton3453 6 ปีที่แล้ว +7

    Wat 'n wonderlike gawe het Gé Korsten ontvang. Ons waardeer sy nalatenskap.

  • @gerdamarievandenberg5650
    @gerdamarievandenberg5650 6 ปีที่แล้ว +1

    Wat n stem -- hoendervel so lekker

  • @MrFireblade74
    @MrFireblade74 5 ปีที่แล้ว +5

    I was 10 years old listening this with my late father :(

  • @paulgaujal1735
    @paulgaujal1735 6 ปีที่แล้ว +3

    Laasnag het in my drome,
    'n wonderbeeld verskyn.
    Ek staan in ou Jerusalem
    En ek sien die tempel daar.
    Ek hoor die sang van kinders,
    Net soos 'n Englekoor.
    En saam sing hul 'n loflied
    Wat self die Heme'le hoor.
    En saam sing hul 'n loflied
    Wat self die Heme'le hoor.
    Jerusalem! Jerusalem,
    Sing nou 'n loflied saam.
    Hosanna, in die hoogste.
    Hosanna, prys Sy naam.
    En daar verander toe my droom
    En stilte daal daar neer.
    Weg is die bly Hosannas,
    Geen kinderstemme meer.
    Die son het toe verduister,
    Die oggend koud en kil.
    En die skadu van 'n kruis verrys,
    Verrys om ons ontwil.
    En die skadu van 'n kruis verrys,
    Verrys om ons ontwil.
    Jerusalem! Jerusalem,
    Sing nou 'n loflied saam.
    Hosanna, in die hoogste.
    Hosanna, prys Sy naam.
    En weer verander die toneel,
    'n helder glans verskyn.
    Ek sien die heilige stad daar,
    Die son begin weer te skyn,
    Die poorte word wyd oopgemaak,
    Die duister het verdwyn.
    En almal kan nou binnegaan,
    Geeneen sal buite staan.
    'n Nuwe dag het aangebreek,
    Die kinders sing weer saam.
    Die heil'ge stad Jerusalem
    Sal nooit weer kan vergaan.
    Die heil'ge stad Jerusalem
    Sal nooit weer kan vergaan.
    Jerusalem! Jerusalem,
    Sing nou 'n loflied saam.
    Hosanna, in die hoogste.
    Hosanna, prys Sy naam.
    Hosanna, in die hoogste.
    Hosanna, prys Sy naam.

  • @zonjakruger7516
    @zonjakruger7516 ปีที่แล้ว

    Hoendervleis mooi

  • @johanneshaape3945
    @johanneshaape3945 3 ปีที่แล้ว +3

    God bless your soul Ge‘. You gave us all such a lot of pleasure during your long and multiple faceted career. Johannes Haape

  • @LuciaOliveira-kn9tz
    @LuciaOliveira-kn9tz 11 ปีที่แล้ว +15

    What a voice. May his songs live forever.

  • @zeldapretorius5858
    @zeldapretorius5858 ปีที่แล้ว +3

    Jesus Christus bly ons Koning!

  • @elenewentzel610
    @elenewentzel610 3 ปีที่แล้ว +3

    🌟🌹mensig dit is Pragtig❣️🌟

  • @raymondhoward7253
    @raymondhoward7253 6 ปีที่แล้ว +6

    He was one of the best

  • @louwrensoosthuizen6309
    @louwrensoosthuizen6309 6 หลายเดือนก่อน

    Ge se stem was in ń klas van sy eie ek onthou die eerste keer toe ek hom gehoor sing het diy is ń regte skande dat hy nie meer saam met ons is nie maar sy musiek is darem nog met ons

  • @raptureready0ct
    @raptureready0ct 10 ปีที่แล้ว +8

    What a voice!!!

  • @vellbariaofficial
    @vellbariaofficial 4 ปีที่แล้ว +8

    The best and only tenor from South Africa who graced the true essence of classical music and Afrikaans pop music!
    Baie Dankie Zuid Afrika!
    Jou fan van die Filippyne.

  • @ceciliasaayman6244
    @ceciliasaayman6244 3 ปีที่แล้ว +2

    Groot waardering vir Korsten. Daarby so sag op die oog!

  • @AmandaWait
    @AmandaWait 11 ปีที่แล้ว +7

    Wat 'n pragtige stem! ♥

  • @cynthiavantonder1023
    @cynthiavantonder1023 8 ปีที่แล้ว +1

    Ook een van my gunsteling liedere van Ge.

  • @CherokeePip
    @CherokeePip 6 ปีที่แล้ว

    To be played at my Funeral with Elizabethan Waltz And Did I fill the wotld with Love

  • @4424718
    @4424718 9 ปีที่แล้ว +3

    Jerusalem, die plek waarvan die wereld regeer sal word, dankie Ge , pragtige lied.

  • @barbararene4200
    @barbararene4200 ปีที่แล้ว +2

    Wow, what a terrific voice he has.

  • @margariethaisabellalubbe6775
    @margariethaisabellalubbe6775 2 ปีที่แล้ว

    Amein! Prys Sy Naam.

  • @johndavid5618
    @johndavid5618 ปีที่แล้ว +1

    Thee. Best to this day. ❤️ 💪💪😀😃

  • @MrWer20
    @MrWer20 5 ปีที่แล้ว +2

    Only ONE Gé Korsten.....wow ongelooflik!!!

  • @aryanto0003
    @aryanto0003 ปีที่แล้ว +2

    Mom's hero !

  • @eiccoaching8642
    @eiccoaching8642 ปีที่แล้ว


    "Jerusalem (Afrikaans)" Lyrics
    Ge Korsten
    4.4 / 5
    OVERVIEW ALBUMS (1) LYRICS (8) SUBMIT
    ›Ge Korsten›lyrics›Jerusalem (Afrikaans)
    Laasnag het in my drome,
    'n wonderbeeld verskyn.
    Ek staan in ou Jerusalem
    en ek sien die tempel daar.
    Ek hoor die sang van kinders,
    net soos 'n Englekoor.
    En saam sing hul 'n loflied
    wat self die Heme'le hoor.
    En saam sing hul 'n loflied
    wat self die Heme'le hoor.
    Jerusalem! Jerusalem,
    sing nou 'n loflied saam.
    Hosanna, in die hoogste.
    Hosanna, prys Sy naam.
    En daar verander toe my droom
    en stilte daal daar neer.
    Weg is die bly Hosannas,
    geen kinderstemme meer.
    Die son het toe verduister,
    die oggend koud en kil.
    En die skadu van 'n kruis verrys,
    verrys om ons ontwil.
    En die skadu van 'n kruis verrys,
    verrys om ons ontwil.
    Jerusalem! Jerusalem,
    sing nou 'n loflied saam.
    Hosanna, in die hoogste.
    Hosanna, prys Sy naam.
    En weer verander die toneel,
    'n helder glans verskyn.
    Ek sien die heilige stad daar,
    die son begin weer te skyn,
    die poorte word wyd oopgemaak,
    die duister het verdwyn.
    En almal kan nou binnegaan,
    geeneen sal buite staan.
    'n Nuwe dag het aangebreek,
    die kinders sing weer saam.
    Die heil'ge stad Jerusalem
    sal nooit weer kan vergaan.
    Die heil'ge stad Jerusalem
    sal nooit weer kan vergaan.
    Jerusalem! Jerusalem,
    sing nou 'n loflied saam.
    Hosanna, in die hoogste.
    Hosanna, prys Sy naam.
    Hosanna, in die hoogste.
    Hosanna, prys Sy naam.

  • @JamesWilliams-hy5jd
    @JamesWilliams-hy5jd 4 ปีที่แล้ว +1

    Wonder wat die donker wolk was wat oor hom gehang het

  • @harryvanderlelij1361
    @harryvanderlelij1361 2 ปีที่แล้ว

    baie mooi gesongen door Ge(die eigenlijk in Nederland gebore is)jammer voor jullie uit Suid Afrika

  • @hiltonscholtz3364
    @hiltonscholtz3364 4 ปีที่แล้ว +2

    A Dutch immigrant from Rotterdam.

  • @Hot_damon_salvator
    @Hot_damon_salvator 4 ปีที่แล้ว

    I love it I want to download the video why can't you download the video I want to download the video please

    • @juanswart2381
      @juanswart2381 3 ปีที่แล้ว

      Hi Mrs.Mercia Nel you can download snaptube and then download the video...hope it helps...God bless

  • @rinawillemse8595
    @rinawillemse8595 5 ปีที่แล้ว +2

    Mooiste weergawe van hierdie lied!

  • @craigserenge1441
    @craigserenge1441 8 ปีที่แล้ว +3

    Baie mooi en kragtige stem, dankie Ge

  • @4424718
    @4424718 3 ปีที่แล้ว +1

    We are living in Israel now! Can visit Jerusalem now when ever we want. What a priviledge!!!

  • @jblignaut162
    @jblignaut162 7 ปีที่แล้ว +2

    Hoendervleis mooi!!!!!!!!

  • @johannaoelenkoekkoek421
    @johannaoelenkoekkoek421 7 ปีที่แล้ว +3

    daar waar zijn roets liggen jerusalem nog steets mooi met zij guode stem

  • @NiciRichter1
    @NiciRichter1 12 ปีที่แล้ว +3

    Dankie aan 'n abslute meester

  • @CrystalStrydom-g4z
    @CrystalStrydom-g4z 3 วันที่ผ่านมา

    HALLELUJA!!!!!

  • @dirkvandewardt8781
    @dirkvandewardt8781 2 ปีที่แล้ว

    Zo mooi, hoop nog veel en vaak van te mogen genieten . De Heere zij geprezen.

  • @barbararaubenheimer4845
    @barbararaubenheimer4845 3 ปีที่แล้ว +1

    Amazing

  • @hermanjacobus8177
    @hermanjacobus8177 ปีที่แล้ว

  • @neelsvanderwalt7192
    @neelsvanderwalt7192 8 หลายเดือนก่อน

    Asemrowend mooi!!

  • @naomibuys8433
    @naomibuys8433 2 ปีที่แล้ว

    Praat met n mens....

  • @carinafernhout2863
    @carinafernhout2863 8 หลายเดือนก่อน

    Baie mooi ek hou daarvan. 🙏🙏🙏❤💐

  • @LeonVanDyk
    @LeonVanDyk 7 ปีที่แล้ว +2

    Ongelooflik mooi

  • @4424718
    @4424718 11 ปีที่แล้ว +2

    Awesome

  • @margaritevandermerwe9607
    @margaritevandermerwe9607 8 ปีที่แล้ว +1

    UITSTEKEND!!!

  • @LeentjiePrinsloo-nh3np
    @LeentjiePrinsloo-nh3np ปีที่แล้ว

    Fantasties

  • @helenehoon8931
    @helenehoon8931 11 หลายเดือนก่อน

    Die allermooiste en mees gevoelvolste stem... Gé was nog altyd my gunsteling... ek het hom die eerste keer LIEFLING gehoor sing toe ek ongeveer 17 of 18 was, en ek was in vervoering met sy besonderse stem! Ek het nog nie iemand JERUSALEM mooier gehoor sing as hy nie, dit het my élke keer in vervoering... JERUSALEM is sekerlik die mooiste lied ooit, en juis noú is dit nóg meer kosbaar as óóit van te vore!
    JERUSALEM is God se stad... en Hy sê in Psalm 122:6 BID VIR DIE VREDE VAN JERUSALEM... en dan sing ek ook sommer heerlik saam met Gé JERUSALEM... sy dood in 1999 was vir my báie hartseer, en sy gelyke het ek nog nie weer gehoor nie... sy stem was absoluut wêreldklas... en ek is so dankbaar vir verál hierdie opname van hom met JERUSALEM, dit is kosbaar❣️

  • @lillyofthevalley208
    @lillyofthevalley208 5 ปีที่แล้ว +1

    Lift your hearts on high

  • @Pokkels
    @Pokkels 12 ปีที่แล้ว +2

    Fantastiese weergawe!

  • @annalizavanderwesthuizen3856
    @annalizavanderwesthuizen3856 ปีที่แล้ว

    Mooiste mooi vir altyd! Beste weergawe van hierdie wonderlike lied

  • @majbudricks5404
    @majbudricks5404 3 ปีที่แล้ว

    Left us many years his Voice is with us

  • @adriaanvisser8366
    @adriaanvisser8366 8 ปีที่แล้ว +1

    Hy mag maar

  • @cathycoetsee3875
    @cathycoetsee3875 9 ปีที่แล้ว +2

    Ongelooflik mooi

  • @lynettevanrooyen1
    @lynettevanrooyen1 7 ปีที่แล้ว +1

    dis so pragtig😘

  • @janika1208
    @janika1208 9 ปีที่แล้ว

    Vir is daar net Ge Korsten,mal pptg hpm en sy stem

  • @khotsomagaela9137
    @khotsomagaela9137 3 ปีที่แล้ว

    Reminds me of my primary school days

  • @AEJWCG
    @AEJWCG 10 ปีที่แล้ว +1

    Pragtig

  • @JamesWilliams-hy5jd
    @JamesWilliams-hy5jd 4 ปีที่แล้ว

    Bn