'n Groot geldmaker op sy dag: die draaiboek moes oor en oor geskryf word agv weermag "issues"met die draaiboek maar die rolprent is daarna verder sonder enige hassles vervaardig. Die rolprent is ook een van die talle propaganda rolprente wat hier tydens die 70s vervaardig is.
Dankie vir jou flieks. In vandag se tyd smag mens om na iets te kyk toe dit goeie tye was.❤
Ek wil net dankie se ,ek i 71 model en nooit eers geweet van die films.
Baie dankie.
Afrikaans is groot.❤
Dankie Tillie, ons geniet die films. Nie eers van meeste geweet nie!
Lekker gekyk en dit baie geniet.
Before Koevoet had Casspirs.
n skatkis van ou Afrikaanse flieks, kan net baie dankie se
Ai….. 😢