As jou lewe draai om jou klere en diamante is jy maar baie vlak 🙄🙄. Maar at least like ek haar n bietjie (kyk nog die kat uit die boom want sy is eintlik maar baie ongeskik/pretentious en om baie ongeskik met iemand te wees soos sy was met Mari het my my respek net nog laer laat sak.
hoeveel keer gebruik sy die woord "gunsteling" in hierdie video?
Is my Huis so duur is better alles my gunsteling is lol
But this is in Witbank, not pretoria
I love Kiki and her home 😍
speak english or afrikaans but moeni die twee mix nie ne
Aggh rerig
Maar dis ok as jy mix 🙃
😂😂😂😂
This level of opulence is astonishing 😮
Kiki looks like a pixie
Brag brag!!
Lyk soos n hotel...
As jou lewe draai om jou klere en diamante is jy maar baie vlak 🙄🙄. Maar at least like ek haar n bietjie (kyk nog die kat uit die boom want sy is eintlik maar baie ongeskik/pretentious en om baie ongeskik met iemand te wees soos sy was met Mari het my my respek net nog laer laat sak.
These women are all so vapid. One has to wonder what their men see in them. Bigger morons than the women it seems.
You can also have a poo in the bathroom
So dom soos 'n soutpillar.