Dis OKAY met Rene - Episode 12 (Gas: Gretha Wiid)
ฝัง
- เผยแพร่เมื่อ 15 ธ.ค. 2024
- Hier is ons nou... Almal net mens. Soms oordeel ons so maklik, maar sal jy regtig in daardie persoon se skoene kan stap? Is dit wat jy dink van daardie persoon 'n feit of slegs iets wat jy vir jouself vertel? Leer die mens ken, stap 'n pad met daardie persoon en dink dan weer oor jou stellings of uitlatings. Empatie is liefde en stap hand aan hand met wysheid. Dit is 'n wonderlike voorreg om vir Gretha Wiid op die program te verwelkom en ook haar storie van hoop te hoor. My respek het geen einde vir haar nie en ek hoop dat sy ook jou lewe sal aanraak, soos wat sy myne het. Geniet episode 12 van Dis OKAY met Rene en saai hoop daarmee, die wêreld het dit nodig.
Besoek www.renedupreez.co.za om te sien waarmee ek jou kan help.
Dankie aan almal wat my episodes moontlik maak, julle is my vlerke:
The Marketing Zoo
Yellow Lemon Media
Milk and Honey
Le Cheveux
Fafa Make-up
Pets & Roots