Affair.mp4

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 22 ก.ย. 2024

ความคิดเห็น • 8

  • @annavermmaak2649
    @annavermmaak2649 2 ปีที่แล้ว

    Jou man het jou na die DVD weer verkul.ek wonder het jy nooit onderskei dat hy ontrou is nie,het die HG jou nie gewaarsku nie.

  • @willemhendrikvangreunen5276
    @willemhendrikvangreunen5276 5 ปีที่แล้ว +1

    Selfbeeld van n man of Vrou bepaal baie van die optredes.

  • @DEON288
    @DEON288 6 ปีที่แล้ว +2

    My vrou se eie EK is groter as malema se bek.

  • @marinamostert6870
    @marinamostert6870 3 ปีที่แล้ว

    Aaitog, die taal, vlak plek- plek !!

  • @TheWillanie
    @TheWillanie 4 ปีที่แล้ว +3

    Ek raak naar as ek hierdie video kyk. Al wat ek sien is 'n "puppet en puppetmaster." Ek kry hierdie man eintlik baie jammer al het dit uitgekom dat hy affairs gehad het selfs na hierdie video... Geen persoon kan so gebeheer word deur 'n ander persoon en heel uit kom aan die ander kant nie. Ek persoonlik dink sy affairs het dalk sy "sanity" gered..

  • @letitiastieler1971
    @letitiastieler1971 2 ปีที่แล้ว

    Baie dankie

  • @DEON288
    @DEON288 6 ปีที่แล้ว +1

    Jys 'n vrou wat kon vergewe........my vrou kan dit nie doen al sê sy sy het my vergewe......sy wil my eerder opfok want haar eie EK het seergekry