Dis OKAY Met Rene - Episode 11

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 28 พ.ย. 2019
  • Het jy al ooit jou eie persepsie van iemand gevorm, maar toe jy die moeite doen om saam met hulle te sit en te hulle leer ken of na hulle storie te luister, toe is jou persepsie heeltemal verkeerd? Is dit nie die norm van vandag nie? Ek dink ons almal kan soveel boodskappe uit Leandi van der Walt se storie vat en mooi gaan dink daaroor, moontlik toepas op ons eie lewensreis. Hoeveel mense stap daagliks verby ons, werk saam met ons of is deel van ons daaglikse lewe wat oorwinnaars is? Wat hard moes veg soos Leandi deur die goed en die sleg om vandag die sterk persoon te wees wat hulle is. Mag hierdie episode die individue help wat amper by die wenstreep is of selfs die wat nog die hele reis voor hulle het. Mag ons mekaar ophelp en aanmoedig - daar is 'n plekkie in die son vir almal, wees lief en gee altyd meer as wat jy verwag

ความคิดเห็น •