Dankie vir al hierdie inligting. Maar wat ek wil weet, is wat julle denke is oor die WEF wat winkels oorsee verbied om saad te verkoop, en die WEF wat beplan dat ons insekte moet eet. Ons regering gaan dit hier in SA ook toelaat, of dink julle nie so nie?
As you say many people have had to close their businesses. Besides them the majority of SA people don't have disposable income with the high interest rates. We all have to secure our homes spend money on alternative power. Where is money for investment off shore?
Om in bitcoin te belê soos hier gesê is selfs n baie groot risiko. Jy moet reeds n miljoenêr wees om sulke risikos aan te kan gaan. Bitcoin kan sleg val as hy begin val.
Die meeste bedrog word gepleeg met rande, dollars, ponde en dies meer. Hoekom is kriptoe bedrog anders of erger as bedrog met regerings se geldsisteme? Albei bly bedrog.
Julle is so besonder slim en belese. Hoekom dien julle nie op n parlementere vlak waar dit regtig verskil kan maak in ons landsake nie ?? Beste stuurman staan altyd aan wal !
neeeeee. daars min mense wat weet hoe om daarin te belê. Jammer Magnus is die laaste persoon om mense te oorreed om in BC te belê... hy het te veel mense presies in Before Christ fin situasie laat beland!!! 😢😢
❤ jou kanaal Isak. Jy gee goeie Afrikaanse kleur en vervul verseker 'n holtetjie in die mark. Jou organiese mens-wees aanbieding wen eerste prys. Dankie 🎉
😂 😂😂😂
Hy hakkel te veel. Irriterend
Dankie dat jy ons altyd op hoogte van alles hou...👌👌🌹👋
Dankie...insiggewende onderhoud
Dankie vir al hierdie inligting. Maar wat ek wil weet, is wat julle denke is oor die WEF wat winkels oorsee verbied om saad te verkoop, en die WEF wat beplan dat ons insekte moet eet. Ons regering gaan dit hier in SA ook toelaat, of dink julle nie so nie?
Magnus is n Kenner waarna ek alkyd kan luister. Ongelukkig is Isak se aanbiedings styl maar erg power…..
Mag God ons bewaar, dit beteken egter nie ons materieële vermoë nie.
Ver van jou goed,na aan jou skade
As you say many people have had to close their businesses. Besides them the majority of SA people don't have disposable income with the high interest rates. We all have to secure our homes spend money on alternative power. Where is money for investment off shore?
Ou nuus. Ons kan posetief reageer. Kom ons heels daaroor asb’. Groete
En wat gaan julle doen behalwe praat😮
🆒😎🤘
Daai ou simpel ver regses was lyk my al 20 jaar terug reeds reg gewees en die verligtes kom nou eers by?
Om in bitcoin te belê soos hier gesê is selfs n baie groot risiko. Jy moet reeds n miljoenêr wees om sulke risikos aan te kan gaan. Bitcoin kan sleg val as hy begin val.
Bitcoin is wispelturig. Die rand is gewaarborg eenrigting. En dis nie opwaarts nie.
En selfs al styg die rand se waarde teen die dollar, bly die waarde van alle staatsbeheerde geld daal.
Ek was van R50k bedrog met bitcoin.
Die meeste bedrog word gepleeg met rande, dollars, ponde en dies meer. Hoekom is kriptoe bedrog anders of erger as bedrog met regerings se geldsisteme? Albei bly bedrog.
Bitcoin is die ANTWOORD, glo my. Verkoop elke 4 jaar
Kannie n rainbow vorm nie....
Want julle wil nie
Zuma jy hoef nie Skool the Gaan nie en jy stel net mense aan Dan los dit die problem op
Julle is so besonder slim en belese. Hoekom dien julle nie op n parlementere vlak waar dit regtig verskil kan maak in ons landsake nie ?? Beste stuurman staan altyd aan wal !
Bitcoin 😮🤔☹️
neeeeee. daars min mense wat weet hoe om daarin te belê. Jammer Magnus is die laaste persoon om mense te oorreed om in BC te belê... hy het te veel mense presies in Before Christ fin situasie laat beland!!! 😢😢
Bitcoin is nie n belegging nie… dis spekulasie op sy beste.