Swaai die DA na links?

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 7 ต.ค. 2024
  • Dan Roodt gesels met Robert Duigan, 'n onafhanklike ontleder wat van mening is dat die DA al hoe meer na links begin neig soos wat jonger leiers in die party oorneem.
    Lees ook die artikel van Robert Duigan, When Zille goes - how the DA is destined to be a leftist party: www.capeindepe...

ความคิดเห็น • 28

  • @DieDagbreker
    @DieDagbreker วันที่ผ่านมา +4

    Goeie gesprek. Dankie Dan en Robert.

  • @robertmeyer6895
    @robertmeyer6895 23 ชั่วโมงที่ผ่านมา +2

    Die ANC hardloop oor die DA!

  • @rupertmarx4750
    @rupertmarx4750 วันที่ผ่านมา +4

    Dankie tog mense sien wat die DA is! Hulle is nie ons maats nie.

  • @renerene1717
    @renerene1717 วันที่ผ่านมา +6

    Middag. Hulle was nog altyd links......🤑💸💰💲.....n🌍o?

  • @rgdressler2046
    @rgdressler2046 วันที่ผ่านมา +2

    Ek lees die Cape Independent aanlynkoerant met groot belangstelling. Ek wens vir u alle voorspoed daarmee.

  • @marlenescholtz175
    @marlenescholtz175 วันที่ผ่านมา +4

    Baie interessante gesprek. Die DA is meer gevaarlik as wat ons dink.

    • @Michael-hm8cs
      @Michael-hm8cs วันที่ผ่านมา

      Meer gevaarlik as die anc...want almal besef dat anc kommuniste is.....

  • @pauld4992
    @pauld4992 วันที่ผ่านมา

    Dat is heel wel mooi om ander Engelssprekendes 'die geleentheid te gee om Afrikaans te praat; sedert ek geëmigreer het, het ek amper geen geleentheid gehad om Afrikaans te praat nie en ek is eintlik verbaas dat ek dit nog kan verstaan ​​... nietemin moet ek egter sê dat ek dit makliker vind om die noukeurige uitspraak van Meneers Roodt en Venter te verstaan ...

  • @ronelstorm5776
    @ronelstorm5776 วันที่ผ่านมา +11

    Nee, hulle was nog altyd links

    • @saamstaan6540
      @saamstaan6540 วันที่ผ่านมา +2

      Jaaa 100%

    • @joanvandeventer2907
      @joanvandeventer2907 วันที่ผ่านมา

      Née, word nie ja nie dit bly nee, dan verander jy nie

  • @mariondeason1032
    @mariondeason1032 6 ชั่วโมงที่ผ่านมา

    Uitstekende gesprek, jong man met hope insig

  • @pieterhodgman5946
    @pieterhodgman5946 วันที่ผ่านมา

    Hulle is lings😂😂want hulle is onder die nuwewereld orde

  • @AlbertusMBezuidenhout
    @AlbertusMBezuidenhout วันที่ผ่านมา

    Ek besef nou...ook ek was n slagoffer van apartheid!😂

  • @paulvanzyl3289
    @paulvanzyl3289 วันที่ผ่านมา

    Swak spreeker

    • @theomoller6637
      @theomoller6637 วันที่ผ่านมา +1

      Ten minste probeer hy Agrikaans praat

  • @LilianViljoen-w2c
    @LilianViljoen-w2c วันที่ผ่านมา +2

    Die ou kan nie Sy mond oop maak en praat nie ..lyk my hy's in a trans.

    • @Rvw1408
      @Rvw1408 วันที่ผ่านมา +3

      Lyk vir my soos n baie slim man. Hy praat sin.

    • @theomoller6637
      @theomoller6637 วันที่ผ่านมา

      Jy dalk self n onwettige zolletjie gevat.