Aandgesang Chris Lamprecht Ad Libitum Koor

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 18 ต.ค. 2024
  • Aandgesang soos verwerk deur Chris Lamprecht.
    Ook bekend as die Magaliesburgse Aandlied.
    Die beeldmateriaal is vanaf die program geskandeer. Oud-koorlede is welkom om foto's en ander materiaal aan my te stuur vir opname in volgende video's.

ความคิดเห็น • 8

  • @minniesteenkamp2010
    @minniesteenkamp2010 2 ปีที่แล้ว

    Wonderskoon. Dankie pos.

  • @dehliafredericks3573
    @dehliafredericks3573 4 ปีที่แล้ว +1

    The words are so healing

  • @lizevanniekerk7984
    @lizevanniekerk7984 2 วันที่ผ่านมา

    Die Aandgesang is oogeteken en verwerk deur Chris Lamprecht.
    Magaliesburgse aandlied is n ander lied wat opgeteken is deur Dr Gawie Cilliers.

  • @dirkhoekstra727
    @dirkhoekstra727 ปีที่แล้ว

    Baie mooi! Ek soek 'n koor opname van Chris Lamprecht se "Aan U kom 'n lofsang toe", maar vind dit nie.

  • @mariusmillard1515
    @mariusmillard1515 2 ปีที่แล้ว

    Aandgesang: Aan U o God my dankgesange, U wil ek in my aandlied prys...
    NIE te verwar met die Magaliesburgse Aandlied...
    Hoed my as ek my gaan neerlê,
    grote God, wat altyd waak.
    O, beskerm my deur u Almag
    as die kwade my genaak....

    • @adlibitumkoor5786
      @adlibitumkoor5786  2 ปีที่แล้ว

      Baie dankie vir die terugvoer Marius, ek waardeer dit.