Magaliesburgse Aandlied - Gawie Cilliers - NWU PUK-Koor/Choir Alumni Virtual choir

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 14 ต.ค. 2024
  • Alumni of the North-West University (NWU) PUK-Choir from Potchefstroom, South Africa, perform "Magaliesburgse Aandlied by Gawie Cilliers during the Covid-19 Pandemic as a virtual choir.
    Video: Marshell Lombard
    Cello: Matthys Coetzee
    ---
    Die alumni van die Noordwes Universiteit (NWU) se PUK-Koor vanaf Potchefstroom, Suid-Afrika, voer "Magaliesburgse Aandlied" deur Gawie Cilliers op gedurende die Covid-19 pandemie as 'n virtuele koor.
    Video: Marshell Lombard
    Tjello: Matthys Coetzee
    Like us on Facebook for more:
    / puk.koor
    Follow us on Instagram:
    / nwupukchoir
    Follow us on Twitter:
    / nwupukchoir

ความคิดเห็น • 22

  • @vanzylmeister
    @vanzylmeister 2 ปีที่แล้ว +7

    Baie mooi! Suiwer klank en goeie harmonie.

  • @DCLayclerk
    @DCLayclerk 4 หลายเดือนก่อน

    I don’t even speak Afrikaans (although a little Dutch) and I am utterly captivated by this piece! Well done, all!

  • @rikosnyders7461
    @rikosnyders7461 2 ปีที่แล้ว +4

    Pragtig, baie dankie

  • @MasterVerloc
    @MasterVerloc 10 หลายเดือนก่อน +1

    Sshjoe julle.....dis pragtig. Daar was n ui naby my oë nou is daar net trane

  • @friedavanderwalt1663
    @friedavanderwalt1663 2 ปีที่แล้ว +2

    Die eenvoud van die woorde en melodie roer my hart

  • @bokkieclaassen371
    @bokkieclaassen371 5 หลายเดือนก่อน

    So asenrowind pragtig: lieflik!❤

  • @vanzylgmp4475
    @vanzylgmp4475 2 ปีที่แล้ว +2

    Soooo mooi. Luister dit oor en oor. Dankie.

  • @emmamouton8060
    @emmamouton8060 3 ปีที่แล้ว +2

    Dankie Dankie dis pragtig.🙏🙌🙌🙌

  • @emmamouton8060
    @emmamouton8060 3 ปีที่แล้ว +2

    Hierdie koor kan ek oor en oor luister. Dankie almal dis pragtig..🎻🎻🎻🎻🎼🎼⭐️

  • @willemmcalpine9040
    @willemmcalpine9040 4 ปีที่แล้ว +3

    Pragtig

  • @emmamouton8060
    @emmamouton8060 3 ปีที่แล้ว +2

    Pragtig ⭐️⭐️ Dankie⭐️⭐️

  • @anitapretorius4124
    @anitapretorius4124 4 ปีที่แล้ว +2

    Soooo mooi

  • @neljongste1956
    @neljongste1956 ปีที่แล้ว +1

    Wat bysonder moi

  • @jennieharbers8912
    @jennieharbers8912 3 ปีที่แล้ว +1

    Krijg Egbert de tekst en bladmuziek ook nog op de email

  • @marinamostert6870
    @marinamostert6870 2 ปีที่แล้ว

    Prof Gawie, studentedae op Stellenbosch.

  • @cg6176
    @cg6176 4 ปีที่แล้ว +2

    Maak my trost om te weet ek is ń NWU alumni.

  • @CharlCillie
    @CharlCillie ปีที่แล้ว

    Spelling van sy van is Cillié, nie Cilliers nie, dis my oupa gewees 🙂

  • @emmamouton8060
    @emmamouton8060 3 ปีที่แล้ว

    👏👏👏👏👏

  • @emmamouton8060
    @emmamouton8060 3 ปีที่แล้ว

    🙏👏🌹⭐️❤️🙌🙏🙏

  • @abrahamwillemse5020
    @abrahamwillemse5020 3 ปีที่แล้ว +1

    Puik.

  • @hendrikjordaan865
    @hendrikjordaan865 ปีที่แล้ว

    😢

  • @janvermaak9971
    @janvermaak9971 9 หลายเดือนก่อน

    Pragtig