Aandgesang (Chris Lamprecht) - Petru Grabe

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 18 พ.ย. 2024

ความคิดเห็น • 10

  • @AlidaVanZyl-yc9bh
    @AlidaVanZyl-yc9bh 25 วันที่ผ่านมา

    Pragtig, die den Heijer familie het dit in 2015 by ons 97 jarige moeder se Dankdiens gesing. Baie van die den Heijers het in kore gesing, en hierdie lied het daardeur bekend geword in die familie.
    Ook tydens die Laingsburg vloed het my oudste suster se 12 jarige dogter op die Pastorie se dak begin sing toe die vloedwaters huise om hulle weggespoel het.
    Hul pa, Ds Malan Jacobs se liggaam is nooit gevind nie, maar
    die res van hul het dit wonderbaarlik oorleef. Die Here het hul nog nooit gelos nie. Hul bestaan nou uit 44 lede. ❤❤❤❤❤

  • @brunierencken6441
    @brunierencken6441 10 หลายเดือนก่อน +1

    So kosbaar, pragt!Verlang jul Chris+ Elsa! Brunie

  • @goldengate1927
    @goldengate1927 3 หลายเดือนก่อน

    So van toepassing elke dag in n kind van God, se lewe. Kan ons ooit genoeg dankie sê. Ons Vader se genade is oorvloedig.

  • @stephandeswardt5802
    @stephandeswardt5802 2 ปีที่แล้ว +1

    Meevoerend ......pragtige ou gesang met soveel gesinsherinneringe......uit vyftigs-en-sestigs.

  • @karinzeeman6479
    @karinzeeman6479 2 ปีที่แล้ว +2

    Baie dankie vd vasvang van hierdie (van vele) goue oomblikke ✨

  • @genesistv6434
    @genesistv6434 8 ปีที่แล้ว +4

    One of the most beautiful hymns.

  • @elizabethjordaan2044
    @elizabethjordaan2044 3 ปีที่แล้ว +2

    Baie dankie

  • @pvwdv
    @pvwdv 8 ปีที่แล้ว +2

    Verlang ek nou na my kinderdae

  • @roswithaschulz593
    @roswithaschulz593 2 ปีที่แล้ว +1

    Lieflik!!