- 36
- 206 896
Casper Pretorius
South Africa
เข้าร่วมเมื่อ 24 ก.ย. 2012
By Casper Pretorius like and subscribe
insta - @casper_jpretorius Email- casperpretorius777@gmail.com
insta - @casper_jpretorius Email- casperpretorius777@gmail.com
วีดีโอ
Ons Is Nou In Die Laaste Dae!!! Hoe Gaan Ons Oorleef??
มุมมอง 2.6K2 ปีที่แล้ว
Dit het ek vir julle gese, dat julle in my kan vrede he, maar hou goeie moed, EK HET DIE WERELD OORWIN!! JOHN 16:33
Planting Cover Crop With The New John Deere 8RX 340
มุมมอง 10K3 ปีที่แล้ว
Song HARDY - Nothin’ Out Here ft. Thomas Rhett
Corn Harvest 2020 (Afrikaans) EP 4 Mississippi
มุมมอง 12K3 ปีที่แล้ว
Corn Harvest 2020 (Afrikaans) EP 4 Mississippi
We Got A Brand New Combine (CASE AXIAL-FLOW 8250) EP 3
มุมมอง 11K3 ปีที่แล้ว
Harvesting is around the corner can't wait!!!
Daily Farm Work In America (Afrikaans) EP 2
มุมมอง 42K3 ปีที่แล้ว
Laying poly pipe, starting water, just a normal day in America
Back Farming In The USA (Afrikaans) EP 1
มุมมอง 24K3 ปีที่แล้ว
Back in America just an update video. like and Subscribe so you can follow my journey.
Rabbit Hunting | Catch And Cook
มุมมอง 1.4K5 ปีที่แล้ว
Thanks for watching hit that subscribe button, see you in the next video, and remember stay awesome "peace" Subscribe Casper Pretorius Follow Us Me @casper_die_spook Christiaan @chris_barbeast
2018 + Report
มุมมอง 5955 ปีที่แล้ว
Follow Me casper_die_spook Subscribe th-cam.com/channels/D24DMHfuxybYWTMm4yVklA.html?view_as=subscriber
SECRET WATERFALL | AFRIKAANS VLOG 2
มุมมอง 6885 ปีที่แล้ว
Hope you guys liked this video had a lot of fun exploring, don't forget to hit the subscribe button. FOLLOW ME casper_die_spook SONGS Caught Fire /Mercy X
FIRST AFRIKAANS VLOG | HOME MADE WAKE SURFING
มุมมอง 2.2K5 ปีที่แล้ว
FIRST AFRIKAANS VLOG | HOME MADE WAKE SURFING
EpicWorldCup in Stellenbosch 2018 | Vlog 3
มุมมอง 6306 ปีที่แล้ว
EpicWorldCup in Stellenbosch 2018 | Vlog 3
HOW TO remove a quick link without a tool!!!!! **EASY**
มุมมอง 25K6 ปีที่แล้ว
HOW TO remove a quick link without a tool!!!!! EASY
AB De Villiers nou in Amerika? 😃
Prys God, oppie spot!
Amper is jy laat nê !😂
Ek is Jannie Maramnco van Koffiefontein RSA EK is n transporter skyf voertuie vir motor handelaars God bless you man
Wow dis n eerste vir my smart trakter
Jy lyk soos daai ou in Spiderman movie sy opponent
Julle rock hou goeie moed dapper held
Hoeveel het dit gekos?
Hou die taal naarby
Superb
Ek wens ek kan n werk kry daar, ek is 18 mar ek wonder of ek n werk op die plaas sal kry daarso
Lekker Bear Bones . Verlang die ou dae
SAns are some of the best farmers in the world ✊and the Boers do it best.
Dit lyk soos fun need julle nie nog mense ni
Hi I am from South Africa, how do I join this adventurs. I would guess it's not easy to get over to the USA
Is jy nog steeds besig in Amerika ?
waar is jy nou in die lewe, jy het soo lank laas ge post
Halou Kan jy m dalk paar tips gee hoe Ek die werk Kan kry ASB Ek Wil bitter graag daar gan werk asb
I need a job at your farm as general worker
To our SA friends: just fly to Mexico and walk across the border. When you see someone in uniform, tell them that you're seeking asylum. Joe Biden will welcome you in.
No thanks. We don't enter other peoples' homes uninvited. We knock on your front door, should you invite us to enter we'll have a nice visit, and won't overstay our wellcome, except if we braai, that may turn out to be an overly long visit😂
Could you plz help me to get there plz
.. gie vemy I kaans. Ekt darem fit&tunner vocational certificate. As di opleidin goed werk sal dit darem my gsin aandie lewe kan hou.... 😮
Het julle enige boerdery ervaring gehad voor julle oor gegaan het?Of het julle alles daar geleer?
Mooi flag op jou stroper 👍👍
Wat se flag is daai
Hey dude. Can you get a job for me ? I'm from utha
Ek love die videos chom jy klink na n awesome boer
Yes chom
Ek wens ek kn America toe te gaan chom Maar ja ou yster
Hi Casper, ek oorweeg dit ook nou sterk om Soltech toe te gaan, is dit die moeite werd? Ek is tussen elektries, meulmaker en gereedskapmaker. Wat sal jy aanbeveel?
THANK YOU
Baie dankie vir jou inligting wat jy gee
Ek is opad na California toe het offer gekry vandag
Hoe is die geld wat jy maak daar in America 😂
Wat is die song se Naam wat jy gebruik het in die video
Yes Casper, dankie dat jy jou storie met ons gedeel het, ek gaan jou agent kontak en hoop sy kan my help, ek sukkel vir die afgelope jaar om oor te gaan want ek het geen ervaring met boerdery nie, maar ek wil bitter graag leer, ek sukkel ook om ervaring selfs in SA te kry, maar dis soos ek sê, eks bitter lief vir die natuur en wil baie graag leer boer, wens net ek kon 'n geleentheid soos joune kry
Watbis kaanse wat j ook so deur v uemand soos ek kan oop maak God is goed pella
Hoeveel geld jy gemaak in Amerika?
Hey, Good!
is dit die moeite werd?
Wanneer gaan jy weer oor US toe
Hoor watse mooi Afrikaans praat die klong daar in Yankeeland.....ek luister lekker!
Kan ek nog steeds aansoek doen as ek nie kennis het nie
Ek het n passport en police clearance reg dis nou vir n agent soek wat bereid is om my te help … ek bly op n kleinhoewe en is 20 ek het beperkte ervaring maar het wel met live stock plant baal ens … is daar n moontlikheid om met daai kwalifikasies n kans te staan of moet mens druk om n sertifikaat te kry ? Baie dankie man
Casper, hoop dit gaan goed. Ek wil bietjie jou advies he, kyk ek is nou redelik gatvol vir die onderwys, ek is tans hier in die UAE en wil graag 'n loopbaan skuif maak, maar waar ek ook nie 'n sny in my inkomste gaan vat nie. Ek het geen boerdery ondervinding nie, maar is gewilig om te leer en hard te werk. Het jy dalk enige advies? Dink jy hulle sal my nogsteets vat? Dankie ek waardeer jou advies.
Jy in kontak al gekom met enige agente wat kan help of is die een was hy noem in die Video nogsteeds geldig?
@grahamgalvin563 yes ou maat, ek het met almal van hulle al kontak gemaak, maar hulle vra almal vir ervaring, wat ek natuurlik nou nie het nie.
Is of was dit regtig die moeite werd??
maak asseblief tog vinnig so video, was van die beste wat ek al gesien het
Hello, I am looking for volunteer work on a farm in any state
Bra befokte video, is jy van Montagu area?
Trots op ons boerseuns. Sterkte vir julle.
Ek is op soek na n plek n Amerika om te gaan saai volgende jaar , dink jy jy kan my meer help daarmee asb