Ep 1 - PRS ISN'T Easy!

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 21 ก.ย. 2024
  • No journey starts without knowing where you are. I'm out on the range to get a feeling for where my skill level (regarding PRS style shooting) is, to figure out what I need to work on and to develop a plan for progressing my abilities. Subscribe and follow along as I attempt to grow my skills to become proficient enough to hopefully one day represent my country.

ความคิดเห็น • 28

  • @blkphotography_official
    @blkphotography_official 23 วันที่ผ่านมา

    Ek love die content, nou besig met my competencies , so hooplike join ek julle eendag!

  • @srd17ward
    @srd17ward หลายเดือนก่อน

    Hell yeah

  • @deonnel2810
    @deonnel2810 17 วันที่ผ่านมา

    Nice video Riaan, sterkte met jou pad voorentoe!

  • @teapot2_1
    @teapot2_1 หลายเดือนก่อน +1

    Really enjoyed the video, looking forward to more

  • @CDaggie
    @CDaggie หลายเดือนก่อน +1

    Great video! And bravo for putting your journey out there for other new shooters to see as well. It will get easier. I’d say work on your positions for sure. Dry fire and don’t shoot until your stable. You often struggled what to do with your support hand it seemed. A heavier barrel will also aid you in spotting shots. Nobody uses a carbon fiber barrel for competition here in the USA. I’ll be following and watching you grow! Keep it up!

    • @RBShoots
      @RBShoots  หลายเดือนก่อน

      Thanks for the support and advice! Will keep it in mind😄

  • @ernestpotgieter7666
    @ernestpotgieter7666 หลายเดือนก่อน +1

    Maak vir ons nog!! Well done

  • @IMPACTSHOOTING
    @IMPACTSHOOTING หลายเดือนก่อน +1

    Nice sakkie!

    • @RBShoots
      @RBShoots  หลายเดือนก่อน +1

      Jy weet dit😜

    • @gertnel677
      @gertnel677 23 วันที่ผ่านมา

      ​@@RBShootsNorth vs South 😏 net n idee ok sal lekker pret wees

  • @seanswarts6258
    @seanswarts6258 หลายเดือนก่อน +1

    Lekker my tjommie! Nou nie so goed gegaan soos jou eerste comp nie. Hehe Excited om te sien wats volgende!

    • @RBShoots
      @RBShoots  หลายเดือนก่อน

      Ja ek weet neh!? Maar dis beginners luck, en nou begin die groot werk!

  • @gertnel677
    @gertnel677 หลายเดือนก่อน +1

    Welcome 🙏 dis duk lekker

  • @stephanlambrecht6450
    @stephanlambrecht6450 หลายเดือนก่อน +1

    Nice Riaan

  • @dawielubbe9443
    @dawielubbe9443 หลายเดือนก่อน +1

    6xc is n lekker kaliber. Geniet die skiet, dis goed vir die siel.
    Kan julle die videos maak dat mens dit kan download?

  • @harrylovescandy2343
    @harrylovescandy2343 หลายเดือนก่อน +1

    practice makes perfect, geniet die prs lewe, dis n expensive een lol

  • @MorneBester-k9t
    @MorneBester-k9t หลายเดือนก่อน

    Nice video Riaan,
    Daai gonge gan in no time val💪🏼
    Keep up the hard work👌🏼

    • @RBShoots
      @RBShoots  หลายเดือนก่อน +1

      Thanks man! Ons sal operate tot hulle begin sing😁

  • @life_as_a_swartkat8256
    @life_as_a_swartkat8256 หลายเดือนก่อน

    Excited om te sien wat jy gaan bereik!
    "Thats afrikaans for really" 😂

    • @RBShoots
      @RBShoots  หลายเดือนก่อน

      Thanks buddy🤣

  • @Francois814
    @Francois814 หลายเดือนก่อน

    Als op die geweer is bekombaar in SA behalwe daardie loop, hoe gemaak daar?
    Lyk goed!!

    • @RBShoots
      @RBShoots  หลายเดือนก่อน

      Praat met die manne by Lock & Load in Pretoria tjom!

  • @divanfourie1374
    @divanfourie1374 หลายเดือนก่อน +1

    Ding wat ek by myself ook opgetel het en wat ek gesien het julle ook dalk doen nie dat ek n pro is nie maar loer maar net v n "trigger slap" soos piet van impact shooting sal sê

  • @rolandtleroux1442
    @rolandtleroux1442 หลายเดือนก่อน

    Watter baan is die?

  • @gertnel677
    @gertnel677 หลายเดือนก่อน

    praat afrikaans 😅

    • @RBShoots
      @RBShoots  หลายเดือนก่อน +1

      Hahaha almal wat Afrikaans praat verstaan Engels, ongelukkig nie andersom nie😄 my Engels sal beter word, Belowe!

    • @gertnel677
      @gertnel677 23 วันที่ผ่านมา

      ​@@RBShootsJy doen goed ons Nylstroomers sukkel maar nog

    • @gertnel677
      @gertnel677 23 วันที่ผ่านมา

      ​@@RBShootsjy kom reg ons Nylstroomers sukkel maar nog