Karlien van Jaarsveld - Katrientjie Katryn (Amptelike Musiekvideo)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 5 ก.ย. 2024
  • Luister 'Katrientjie Katryn': KvJ.lnk.to/Kat...
    Volg Karlien van Jaarsveld op sosiale media:
    Facebook - / karlien.van.jaarsveld
    Instagram - ...
    TikTok - www.tiktok.com...
    ____________________________________
    Lirieke:
    Ek sit hier in die Boland
    Ek sit en dink aan jou
    Ek sien hoe hierdie berge
    Hoe die berge onthou
    Ek vertrou nie meer op woorde nie
    Ek luister na die wind
    Ek dans nie meer vir mense nie
    Maar op die ritme van ‘n kind
    Katrientjie Katryn
    Jou wêreld het in kleure verskyn
    Jy dans kaalvoet by die afgrond verby
    Ek onthou jou nog jou hande so klein
    Katrientjie Kartryn
    Jy vleg met al jou woorde so fyn
    Al die detail van die groot en die klein
    Sien jy Katrientjie Katryn?
    As kind het jy geloftes
    Aan hierdie berge afgelê
    Jou naam wat in Sy boesem was
    Het in die sterre gaan lê
    Die wyn wat eens net water was
    Les nou meer as net ‘n dors
    Dis ‘n stroom van wie en wat ons was
    En van wat het ons word
    Katrientjie Katryn
    Jou wêreld het in kleure verskyn
    Jy dans kaalvoet by die afgrond verby
    Ek onthou jou nog jou hande so klein
    Katrientjie kartryn
    Jy vleg met al jou woorde so fyn
    Al die detail van die groot en die klein
    Sien jy Katrientjie Katryn?
    Ek onthou nog altyd ‘n droom oor jou en my
    Dit wat die droogtes laat verdwyn
    Katrientjie Katryn
    Jou wêreld het in kleure verskyn
    Jy dans kaalvoet by die afgrond verby
    Ek onthou jou nog jou hande so klein
    Katrientjie kartryn
    Jy vleg met al jou woorde so fyn
    Al die detail van die groot en die klein
    Sien jy Katrientjie Katryn?

ความคิดเห็น • 103

  • @ronniestoove4451
    @ronniestoove4451 หลายเดือนก่อน +10

    Absoluut pragtig liedjie hê jy gebring. Ek wonder baie oor wie die liedjie gaan. Oor jou kinders of oor jou as klein meisie. Maar regtig 'n mooi liedjie. Groetjies uit Nederland

    • @BiancaVanZyl-jg2tf
      @BiancaVanZyl-jg2tf หลายเดือนก่อน +2

      syt op fb gese dit gaan oir haar as n kind

    • @ronniestoove4451
      @ronniestoove4451 หลายเดือนก่อน +1

      @@BiancaVanZyl-jg2tf Dankie, ek het dit nie gesien nie. Ek mos kyk op haar FB, maar dis absoluut n pragtig liedjie

    • @lucedelsol
      @lucedelsol หลายเดือนก่อน

      Só mooi Karlien. ❤

    • @bernedinekoch9941
      @bernedinekoch9941 หลายเดือนก่อน

      Vir haar self as klein dogtertjie kyk op haar fb

    • @belindaduplessis-xi4hs
      @belindaduplessis-xi4hs หลายเดือนก่อน

      Wieweer waarrokvvcvvbvljio​@@ronniestoove4451

  • @wadeodonoghue1887
    @wadeodonoghue1887 หลายเดือนก่อน +1

    Die meisie wat agter ons gebly het was Katryn, bynaam Kartientjie of Kittie, die vat my terug na kinders wat speel oor die agter muur in the na middag. Baie mooi song.

  • @RealRaslu
    @RealRaslu หลายเดือนก่อน +2

    Van al die kunstenaars by die laaste show in Windhoek het jy en Ray die mooiste harte.

  • @natashamaartens6885
    @natashamaartens6885 หลายเดือนก่อน +2

    Hoe meer ek na haar luister hoe meer hou ek van haar musiek. Mooi warm stem Goeie hart. Mag jy geseen word.

  • @422Risin
    @422Risin หลายเดือนก่อน +4

    Sjoe...een van jou beste liedjies nog.

  • @joMdP5
    @joMdP5 หลายเดือนก่อน +6

    Sjoe, DIEPmooi Karlien. Hartsnare geroer hiermee

  • @charnelaten4829
    @charnelaten4829 หลายเดือนก่อน +1

    Hoendervleis... dis so maklik om die kind binne jou te vergeet deur die op en af van die lewe, die vals wat ons almal omring... tog is sy maar altyd daar om jou te herriner aan dit wat opreg is, dit wat eintlik saak maak.. wie jy is as alles van die wereld van jou af "gestrip" word.. dit wat jy uit jou fondasie aan jou kinders oor dra. Dankie vir die "reminder" Karlien ❤

  • @saskiameyer7586
    @saskiameyer7586 หลายเดือนก่อน +1

    Sulke mooi liedjie❤️Liefde uit Ierland 🇮🇪 🇿🇦

  • @klementynapomarancza3026
    @klementynapomarancza3026 หลายเดือนก่อน +2

    Sehr schön und stimmungsvolles Lied. Es ist auch eingängig. Vielen dank und Grüße aus Polen

  • @JustAnotherDoumaSimp
    @JustAnotherDoumaSimp หลายเดือนก่อน +1

    Sjoe pragtig. Jy's n engel duisend. Dankie Karlien. ♥️🌹🤗

  • @Martiensstrydom1990
    @Martiensstrydom1990 หลายเดือนก่อน +1

    Hartelike geluk met die liedtjie! Stunning soos altyd

  • @BradleyWessels-bu5wm
    @BradleyWessels-bu5wm หลายเดือนก่อน +1

    Here dankii vir karlien van jaarsveld ❤️💯🥰 dus n goeie liedtjie
    Kaalvoet by die afgrond verby

  • @bvt5992
    @bvt5992 หลายเดือนก่อน +1

    Mooi Karlien. Jou lied maak my HUIL. Maak iets wakker in my wese. Pragtig. xxx

  • @aninevandermerwe3555
    @aninevandermerwe3555 หลายเดือนก่อน +2

    Vir jou as kind. Pragtig. Ek snik diep snikke nou.😢

  • @chriscocks3670
    @chriscocks3670 หลายเดือนก่อน +1

    Beautiful song, beautiful production, beautiful woman

  • @IzelleRoodt
    @IzelleRoodt หลายเดือนก่อน +1

    Kry skoon trane in my oë😢 dis sulke mooi liedtjie

  • @amorfaber3793
    @amorfaber3793 หลายเดือนก่อน +1

    🥹🥹♥️♥️sooo mooi, ek het elke deel gevoel

  • @CarinMundell
    @CarinMundell หลายเดือนก่อน +1

    Pragtig.
    Jy praat ook met my hart❤

  • @markferguson6215
    @markferguson6215 27 วันที่ผ่านมา

    My favourite South African female artist, love you !! Great song.

  • @FCRaats1
    @FCRaats1 28 วันที่ผ่านมา

    Hierdie is jou beste! Sing net jou hart uit!

  • @ShakirahDidtoit-m1s
    @ShakirahDidtoit-m1s 13 วันที่ผ่านมา

    Hart sure😢😢😢❤❤

  • @corneliadates3322
    @corneliadates3322 หลายเดือนก่อน +1

    Baie mooi song . Wonder is oor jou as kind of jou eie kinders.

  • @BiancaLee-ub9ji
    @BiancaLee-ub9ji หลายเดือนก่อน +1

    Al jou musiek is so diep, en n treffer❤❤

  • @magdameyer7188
    @magdameyer7188 10 วันที่ผ่านมา

    Pragtig

  • @andrebeetge5928
    @andrebeetge5928 หลายเดือนก่อน

    Pragtige liedtjie, gesing met soveel emosie!!

  • @nabbaclassic
    @nabbaclassic หลายเดือนก่อน +1

    Pragtige Liedjie. Baie dankie

  • @LeonorMuller-k8m
    @LeonorMuller-k8m หลายเดือนก่อน

    Die liedjie raak net elke hartsnaar. Sommer vele trane gepik. Beautiful Karlien!!!

  • @Karoomama72
    @Karoomama72 21 วันที่ผ่านมา

    Absoluut wonderlik! 🎉

  • @katehansen7733
    @katehansen7733 หลายเดือนก่อน +1

    Awesome song!

  • @FunkyMeats
    @FunkyMeats หลายเดือนก่อน

    So Pragtig Karlien jy sing met soveel gevoel in jou.

  • @CathyPretorius-mr4in
    @CathyPretorius-mr4in หลายเดือนก่อน

    Looove jou pragtige lied...van nog n Katrientjie ❤

  • @andrecoetzer8152
    @andrecoetzer8152 หลายเดือนก่อน

    ASEMROWEND HOENDERVLEIS MOOI. Sjoe Karlien. Jy vat so aan die hartsnare!!! ❤❤❤❤❤

  • @sampienieuwoudt5473
    @sampienieuwoudt5473 หลายเดือนก่อน

    Sjoe, baie,baie mooi! Ek love dit!

  • @bernedinekoch9941
    @bernedinekoch9941 หลายเดือนก่อน

    Katientjie, jy is maar net my favourite sangers. ❤ Die is whaau🎉

  • @junius987
    @junius987 หลายเดือนก่อน +1

    Bitter mooi!! ❤❤

  • @ursulavanvuuren
    @ursulavanvuuren 25 วันที่ผ่านมา

    Pragtig n liedji ❤️

  • @danelleolivier488
    @danelleolivier488 หลายเดือนก่อน

    Mooiste liedjie wat ek in ‘n lang tyd gehoor het! 🥺🥰♥️

  • @urshellasteenkamp2103
    @urshellasteenkamp2103 23 วันที่ผ่านมา

    Absoluut asemrowend! Kry elke keer trane in my oe want ek dink so aan my kinder dae. ❤

    • @mandaengelbrecht1940
      @mandaengelbrecht1940 19 วันที่ผ่านมา

      Wirruqrihuqdihariiiqwooeiru😅❤😅😅❤

    • @mandaengelbrecht1940
      @mandaengelbrecht1940 19 วันที่ผ่านมา

      Eorhi1prhwojrhr❤🎉😂😢❤😢❤😮❤😅

  • @BiancaLee-ub9ji
    @BiancaLee-ub9ji หลายเดือนก่อน

    Nog n treffer❤ goeie voorbeeld van n ma, ek love love love jou❤

  • @bernedinekoch9941
    @bernedinekoch9941 หลายเดือนก่อน

    Ek luister hom oor en oor en oor❤

  • @MerisseSpies-qv1tr
    @MerisseSpies-qv1tr หลายเดือนก่อน +1

    Well done Karlien dis so mooi

  • @ilonkedorksen2337
    @ilonkedorksen2337 หลายเดือนก่อน +1

    KARLIEN VAN JAARSVELD WOW WOW WOW DIT IS BEAUTIFUL GEDOEN JY IS AMAZING EN VERAL ELLA SY IS PRAGTIG MOOI NES HAAR MA WELL DONE KARLIEN HIERDIE LIEDJIE GAAN GROOT GAAN DIT GAAN ORALS NOMMER EEN GAAN LIEFDE ILONKE DORKSEN❤️

  • @isabelnel2488
    @isabelnel2488 หลายเดือนก่อน +1

    Baie mooi. Het my emosioneel❤

  • @user-nu8cp2ec1n
    @user-nu8cp2ec1n 22 วันที่ผ่านมา

    Love this song….deep words.

  • @annettevisser3624
    @annettevisser3624 27 วันที่ผ่านมา

    Beautiful met 'n tkkkie hartseer

  • @dawiejansen22
    @dawiejansen22 หลายเดือนก่อน

    Wow!! Dankie vir amazing musiek!! ❤❤❤

  • @janavheerden6087
    @janavheerden6087 21 วันที่ผ่านมา

    Die wyn wat eers net water was, lus nou meer as dors 😭😭

  • @annievanrensburg9198
    @annievanrensburg9198 หลายเดือนก่อน

    Awesome song. Baie geluk.

  • @Dotherighthing1055
    @Dotherighthing1055 หลายเดือนก่อน

    Goeie een Karlien, mooi so

  • @jennieengelbrecht2496
    @jennieengelbrecht2496 หลายเดือนก่อน

    wow definitief baie mooi

  • @Cora-mariePretorius
    @Cora-mariePretorius หลายเดือนก่อน

    Absoluut amazing Karlien

  • @user-gs3hv6hd4v
    @user-gs3hv6hd4v หลายเดือนก่อน

    Dit is SO pragtig Karlien! ❤

  • @kockjuanita
    @kockjuanita หลายเดือนก่อน

    Pragtig wow! ❤

  • @hanneliejansevanrensburg4920
    @hanneliejansevanrensburg4920 หลายเดือนก่อน

    Absoluut stunning! Beautiful ❤

  • @karliennell4780
    @karliennell4780 หลายเดือนก่อน

    Absolutely stunning!!

  • @brendagrebe2979
    @brendagrebe2979 หลายเดือนก่อน

    O Hemel dis mooi ...

  • @ChantelHeinemann
    @ChantelHeinemann หลายเดือนก่อน

    Sjoe,wat 'n song!!! Well Done!!!

  • @shanecharlesvanrooyen7828
    @shanecharlesvanrooyen7828 หลายเดือนก่อน

    Ek love ❤️ die song 🎵 soo baie

  • @CobusDerrenberg
    @CobusDerrenberg หลายเดือนก่อน

    ABSOLUUT AWESOME song Karlien ! 🏆✨👌✨
    LOVE dit 👌✨
    Welgedaan 🤗👏💙✨

  • @rianaharding253
    @rianaharding253 หลายเดือนก่อน

    Sjoe dis pragtig ruk aan n mens se hart

  • @user-pj7mt5ql4k
    @user-pj7mt5ql4k หลายเดือนก่อน

    Mooi karlien🎉

  • @suzettekretschmer1271
    @suzettekretschmer1271 หลายเดือนก่อน

    Pragtig lied wel gedaan

  • @BradleyWessels-bu5wm
    @BradleyWessels-bu5wm หลายเดือนก่อน

    I just can't wait to watch this
    Truly it's been a hart emotional weekend for me I want to share my raw deep emotional scenes on college it's two or three vedios where I'm me ,true to myself in a vulnerable position 😢❤

  • @francoisdelarey1
    @francoisdelarey1 หลายเดือนก่อน

    Wow, love it.... ❤✨✨🌹

  • @NIELLRX
    @NIELLRX หลายเดือนก่อน

    What a song Karlien!

  • @JuanriVanDerWalt
    @JuanriVanDerWalt หลายเดือนก่อน

    🎉❤🎉❤Love it!! 🎉❤🎉❤

  • @riaankruger4779
    @riaankruger4779 หลายเดือนก่อน

    Sooooo mooi ❤

  • @liezlsmit7230
    @liezlsmit7230 หลายเดือนก่อน

    Iek love dit❤❤❤

  • @janodienuys333
    @janodienuys333 หลายเดือนก่อน

    Love dit. Jy mag maar.

  • @cherryontopproductions9666
    @cherryontopproductions9666 หลายเดือนก่อน

    Hierdie is beautiful, wow 🍒🍒🍒

  • @cristovaosouza8186
    @cristovaosouza8186 หลายเดือนก่อน +1

    OLÁ BOA NOITE ... minha querida amiga e amor da minha vida "Karlien Van Jaarsveld " oi minha princesa que prazer em ter esse maravilhoso privilégio em ver você aqui comigo nessa linda noite de quinta feira e como você princesa compartilhando um vídeo clipe tão lindo assim e com uma música super apaixonante assim que é simplesmente um amor que transmite amor emoção carinho e ternura eu amei tudo muito especial e deslumbrante obrigado: minha linda princesa e pra você eu deixo com meu carinho um abraço carinhoso pra você e beijos no seu ❤ eu amo amar você hoje amanhã e sempre parabéns e sejas muito feliz sempre princesa e tenha um feliz fim de semana amore ❤❤🖤🖤💜💖🤎🤎🧡🧡💛💕💕💞💞💙💚👍....

  • @user-vz6ff5zi6i
    @user-vz6ff5zi6i หลายเดือนก่อน

    Karlien dis beautiful beautiful ❤

  • @adriananicolenel
    @adriananicolenel หลายเดือนก่อน

    It’s about her when she was young girl ❤

  • @monjabotha7000
    @monjabotha7000 หลายเดือนก่อน

    My dogter se naam is Mia-katrien en ons noem haar Katientjie Katryn. En sy is mal oor jou. Baie dankie.

  • @user-hd6yw7te7b
    @user-hd6yw7te7b หลายเดือนก่อน

    ❤❤❤❤

  • @leastander2155
    @leastander2155 หลายเดือนก่อน

    ❤❤❤

  • @namibiawer6296
    @namibiawer6296 หลายเดือนก่อน

    Wow

  • @ShakirahDidtoit-m1s
    @ShakirahDidtoit-m1s 6 วันที่ผ่านมา

    😢

  • @MarykaPieters
    @MarykaPieters หลายเดือนก่อน

    🎉🎉🎉❤❤❤

  • @chantellekunneke3148
    @chantellekunneke3148 หลายเดือนก่อน

    • @chantellekunneke3148
      @chantellekunneke3148 หลายเดือนก่อน

      Geen woorde nie. Brought tears, beautiful!

  • @JakesLouw-q8c
    @JakesLouw-q8c 27 วันที่ผ่านมา

    Kip Moore - Some Things!
    The same song

  • @ivoneda5872
    @ivoneda5872 หลายเดือนก่อน

    🎉🎉🎉🎉❤❤❤❤

  • @francoisdelarey1
    @francoisdelarey1 หลายเดือนก่อน

    🎼🎧🎸👏👌🏻♥️🌹✨✨

  • @kieranbaileyofficialchanne
    @kieranbaileyofficialchanne หลายเดือนก่อน

    🎉🎉🎉🎉🎉

  • @ignazmichael7003
    @ignazmichael7003 หลายเดือนก่อน

    Baie nice song karin laat mens 😢traan pik want ek miss julle baie as van huis af werk hulle hele lewe ook en my vtou so dankbaar vir julle in my lewe

  • @HanicaHyde
    @HanicaHyde 4 วันที่ผ่านมา

    Ek laak haar oom

  • @elizabethorange5645
    @elizabethorange5645 หลายเดือนก่อน

    🥺🥰🫶🦅