Adventure TV l Van Zylsrus Hotel

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 7 พ.ย. 2019
  • Die dorpie Van Zylsrus is geleë aan die walle van die droë Kuruman-rivier. Daar is soveel geskiedenis in die mooi dorpie dat dit beslis n bestemming moet wees wanneer jy deur die Noord Kaap Toer.
    Ons Adventure Crew het n draai gemaak by die @Van Zylsrus Hotel Die huidige eienaars, Elbie en Petro Jonker, het die hotel gekoop in 2006. Dit was nodig vir ‘n nuwe baadjie, en die ou hotel is kompleet gesloop tot op fondasie vlak en weer gebou.
    Petro Jonker is verantwoordelik vir die oorgrote kunswerke in die hotel. Haar persoonlike hand is oral te sien en besienswaardighede soos die wasbakke, muurwerke, pleister krap en baie ander is persoonlik deur haar gedoen.
    Vir meer inligitng oor die hotel en dorpie besoek hulle webwerf
    www.vanzylsrushotel.com
    Vir meer Avontuur, plekke om te sien en te besoek asook onderhoude met
    avontuurliefhebbers besoek gerus AdventureTV en ons webwerf:
    www.adventurelifestyleshow.co.za
    / @adventurelifestylesho...
    #livingtheadventure

ความคิดเห็น •