Music video by Refentse performing Vuil Vanderbijl. (C) 2017 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd vevo.ly/Kudhdl
Seun jy is puik. Kyk ek het hierdie sing so geniet en so gelag. Jy maak my trots. 'n mens soos jy gee my hoop vir die land. Respek en liefde. You go jonge man
Dankie Refentse! Ek gee skool in Suid-Korea en toe ek nou 'n Afrikaanse playlist speel en jou liedjie van my ou dorp opkom, toe raak ek sommer nostalgies! Mal oor jou stem! Hoop jy bereik even nog groter hoogtes!
It's a very funny song, talking bout a place called vanderbujil where the kids bite the dogs and have mustaches and there's a buck coming his hair with a snake holding his pants up and a lady traded her man for a pack of cigarets and a bunch of funny things
Refentse, jou Afrikaans is so pragtig (dis tonne beter as baie van my mede-Afrikaanse mense), my hart sing saam met jou....... maar bowe- al respekteer ek jou as kunstenaar met 'n wonderlike stem wat ondanks kultuur-verskille in Afrikaans soveel vreugde en genot bring. Saluut jongman!!! Ek will graag weet waar kan ek jou kontak asseblief?
Ricus nel my naam is Esther schoeman ek wil so graag jou cd Harde kole bekom kry nerens daai cd kan ek een by jou koop.Groot asb my adres is Denza st 6 vanderbijpark Sw5
Pragtig gesing! Ons is in Vanderbijlpark gebore en het daar skool gegaan. Sommige mense in my familie noem dit nou Vuilbijl. Die paar keer wat ons gaan kuier het, het ek amper gehuil omdat die eens pragtige dorp so agteruit gegaan het.
Awesome...you give us hope for a united SA...proudly South African 🙏
Baie cool ou. Swart ou wat so mooi afrikaans sing, ek wens ek kon so mooi sotho praat.
My Ma is mal oor jou cd!!!
En sys 80😂
This flippin amazing! Refentse you make me believe in South Africa. Continue making this remarkable music. You are a talented man.
New song
So you didn't think it existed
Ja wraggies
Unbelievable! Mooi so Refentse!
Seun jy is puik. Kyk ek het hierdie sing so geniet en so gelag. Jy maak my trots. 'n mens soos jy gee my hoop vir die land. Respek en liefde. You go jonge man
Refentse, ek bly in Meyerton, verhuis van Vereeniging. Die hele Vaal is nou die Vuildriehoek - 'n nes... luv hierdie liedjie!
You are the coolest ever! Never thought anybody would make me miss Vuil Vanderbijl. 😂
I am proudly south african. Thanks refentse
Dankie Refentse! Ek gee skool in Suid-Korea en toe ek nou 'n Afrikaanse playlist speel en jou liedjie van my ou dorp opkom, toe raak ek sommer nostalgies! Mal oor jou stem! Hoop jy bereik even nog groter hoogtes!
Lion of Judah
I don't understand but I'm shaking my head in joy 🔥🔥🔥🔥👏👏✌👌
Life Pleer stBjtrgiyfu56fdhdn900
About 400 people loved this song so much they had to turn the phone upside down to give it another thumbs up.
Die 492 is seker van vuil Vanderbijl 😃😂🤣
Out of 2.5 million views
😂😂😂
Ek is 'n Suid Afrikaanse mens en wow !
Dievsong is baie mooi
Im a South African person and wow !
The song is very nice
I am really proud of you oupa keep up the good work.. I don't understand afrikaans but you should see me dancing to your music
Can’t understand a single word, but I love this song.
It's a very funny song, talking bout a place called vanderbujil where the kids bite the dogs and have mustaches and there's a buck coming his hair with a snake holding his pants up and a lady traded her man for a pack of cigarets and a bunch of funny things
I don't even speak Afrkaans, and I LOVE this !
one of south africas best
Absoluut mooi Refentse. Jy kan sing hoor. Wow!
Great song and excellent performed, keep up the singing, want to hear more of you.
Afrikaans is lekker!!! Hoop jy maak miljoene jou musiek is puik!!!
Ek van Vanderbijlpark ek moet se ek lekker gelag vir die liedtjie love dit
I DONT UNDERSTAND THE WORDS BUT YOU KILLING IT DUDE.......
Ja it is Afriekaans
@@MrSnoopyBoy LOL
He is singing about what a terrible place Vanderbijl Park is.
@@calebbenjamin1089 But the song is very humorous.
Jy lieg!
I'm a black non-Afrikaans speaker & I think this song is not too bad. well up my brother
Okuhle Siwisa
Hj*$9jxjcskjshdksjxikoihvcuhdudhhdbdjxjxhbxbjxjxjxjjdhxuisoq8jbyeazhk
Bdjdidh
Bhcgcujg6onvgduj47465e7639jff😋
good music knows no ethnic boundaries!
uqunisile mfowetho!
Not too bad.... Da fuq??? It's brilliant!!!
It's as good Afrikaans as you can get.
Groeten vanuit nederland! Wij vergeten jullie niet
Ek love die liedjie, ek luister dit baie en Refentse jy sing mooi.
I swear he has some Afrikaner DNA ❤️❤️❤️❤️❤️
love your voice great video my cousin in Oz sent this to me as he is ex Vereeniging he loves it
Jy sing amazing, Refentse!!! Love jou musiek!
It always remember me of my childhood at my old house 😥
om eerlik te wees, vandag is die 1ste keer wat ek van Refentse hoor, en hom se musiek hoor, fokken great!! Ek like jou stem my ou, gaan sterk!
This is the first time that I've heard you sing, and I love it! Keep up the great work. All the very best from Canada.
Aly
literally al kilos weg gedans op die song! love it
A national treasure!
malema is A national treasure!
Wow...I did not expect this when I opened this video.
Jy my maat is net talent en jy is awesome
I love this song😭❤️❤️❤️❤️❤️❤️
Refense is die beste swart afr sanger
Hi my man, that's so so nice, listen to u r music, keep it going
Ek luister nie eintlik afrikaanse musiek nie, maar ek blerie love die song! xD
Same!!!
xD
Ek love dit!
Hierdie ou is n legend!! :D dit is so n catchy song! kan dit nie glo nie! ek luister maar min afrikaanse musiek! maar hierdie is goud!
Awesome Refentse go man go.
eks a man van Namibia en ek like did how krai ek die song van hom
love die misiek
I love this its my best song in hoedspriut dont say is boring its fun to hear
I work there in 1970s fantastic from England lekker muziek
Vat hom Refentse !!!
This rocks!!
I love the chorus though i cant sing it is fast and i dont understand afrikaans it was for my daughters oral for afrikaans at school.
Love your tunes... dankie van n dankie vuil uil....
Dis awsem
Refentse is so good I would like to meet him
jy sing great blessings
Hehehe
love it
Hierdie is my beste lietjie
Kom Refentse! Ons wag jou in Kakamas ou maat! KOM!!!!
Refentse, jou Afrikaans is so pragtig (dis tonne beter as baie van my mede-Afrikaanse mense), my hart sing saam met jou....... maar bowe- al respekteer ek jou as kunstenaar met 'n wonderlike stem wat ondanks kultuur-verskille in Afrikaans soveel vreugde en genot bring. Saluut jongman!!! Ek will graag weet waar kan ek jou kontak asseblief?
Ek love die man se musiek!
Aly
Jocooriekkeejddoakajuwud🙏😢
addicted to this song... XD Keep it up Refentse!
WOW ou ek love jou musiek
Siza kukusindisa bhuti qhubeka
Lekker bro jy lekke
LEKKER DANS DIE BLESKOP-UIL!!!!!!!!DIE TSOTSIES GAAN DIE SONG LIKE!!!
Refentse so COOL
fantastic song! made me nogal home sick
love it!
Sjoe, ek like jou kitaar. Bring hom vir my saam wanneer jy Brisbane toe kom. :-)
Love it - WOW...baie talentvol!!!!
Lekker man, lekker. Cool song
Irnest Schultz fdhzktujv
Puik, Refentse puik!
Brilllllllliant love this!!
I love his musiek
Awesome song en vidoe.
Jy's my hero
Nog n fantastiese lied,deur n talentvolle man!
dis tog 'n mooi song
Hallo oom ek dink of wag ek weet eks jou grootste supporter dis al wat ek luister in my kar😂😂👑👑
Mooi so Refentse, wens alle Suid Arikaners kon so ordentlik wees soos jy😊
Jy, ek stemsaam
What do you mean?
Kielie daai KitKat🌹
love regensties se liedjies
Beautiful
Awesome musiek
I'd like to one day sing this ina foreign country and watch people try to guess what language it is
Jy sing awesome man jy is somer great.
dude love it, from david jenkins to refentse
mal oor die song ...! lekkerSTE Langarms song..!!! Jy gee n nuwe betekenis an afr musiek
AWESOME!!!
Fan-fokken-tasties! Ek love dit!
kak
Ricus nel my naam is Esther schoeman ek wil so graag jou cd Harde kole bekom kry nerens daai cd kan ek een by jou koop.Groot asb my adres is Denza st 6 vanderbijpark Sw5
Aly
Jo jy mag ma sing jy sing al te pragtig ek laaik al jou songs hou so an
Next level !
sjoe maar kan hierdie een nou Afrikaans sing vir jou so proud of you my dear
Jocodhdkegldkkxklshoe92Jskjdjsjsgczjakajwuyyollekkwmwmwmyskskslwkmwmmsmmsmemmsvfskskkskhdtuwjdbvekddnnnsnndjdgflwkmssndnnmsndndhdlkskybxsjjddjdmkdmmmsmixmsmskajhkkmsmsmsmmamsjjamamammmakkksksksksmkdhgjxkdmsmznnzmsmmsjzskskskjsjsjsjjjsjjsjsjbhsrkzkmzjtisieieiwkksksjdkmzmznzghshskxkksdjdjkkskjebnsb8ikdjhdjjjdkkskwm6qiqgjfdndjfnnffnfnfn😢🙏😢🙏😢😢🙏😢🙏😢🙏
So mal oo die song geluk❤
Waar kan n man sy cd koop, ek bly in die UK en dis n moet he!
Jocjjeuiddhdhhdhduudduukjdjdjjxjjdhdhdhddhxhgosskjxdjxjdhgfkskskgfjdjdjdjdjdjdhegveieojctjdjjzjsjkqjcjchjxjjdjjxjhssjjhhhhjgkkskxjjdkxjjxhjdjdnddnxjdndnnxjnnxnxnmxxhdhjnxnxm😢🙏😢🙏😢🙏😢🙏😢😢🙏
Pragtig gesing! Ons is in Vanderbijlpark gebore en het daar skool gegaan. Sommige mense in my familie noem dit nou Vuilbijl. Die paar keer wat ons gaan kuier het, het ek amper gehuil omdat die eens pragtige dorp so agteruit gegaan het.
dit is great
Refentse ons leur van jou
awesome... gee bietjie namibsroos asseblief!!!
Dis die beste🎉
excellent fantastic🖒
Amazing 🎉🥇
Dis kwaai
awesome bud! Love RSA! We all belong here
You've done so much for our music, now can you kindly do something for our rugby? Many thanks in advance!
dit is 'n klomp poes
@@jeanpierreklassen9716 did you have to be the only dumb one here?