GELUKKIG HET ONS NOG TEERPAAIE ZIRK BERGH

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 14 ต.ค. 2024

ความคิดเห็น • 28

  • @vaderenseun
    @vaderenseun 9 ปีที่แล้ว +7

    Dit is absoluut verstommend dat so baie ""mense of wesens "" dit gemis het nie.
    Bakg_t baie dankie! Rooidolf

  • @annagie9818
    @annagie9818 10 ปีที่แล้ว +9

    Ek is mal oor daai song. RIP.

  • @gustavsteynberg3379
    @gustavsteynberg3379 10 ปีที่แล้ว +5

    R.I.P Zirk Bergh

  • @davevanrooyen7796
    @davevanrooyen7796 8 ปีที่แล้ว +6

    Musiek so eie aan Zirk. RIP

  • @davedutoit5773
    @davedutoit5773 ปีที่แล้ว +2

    Ware voorspelling!!

  • @ClandestineSauceZA
    @ClandestineSauceZA 10 ปีที่แล้ว +4

    zirk is nie meer met ons nie

  • @dawielucas4618
    @dawielucas4618 10 ปีที่แล้ว +5

    I will miss you LOVE YOU RIP IN PEACE MY BOETIE jy is en was my Idol DAVE en Crista Lucas

  • @HennieVanDenBerg-u1z
    @HennieVanDenBerg-u1z 2 หลายเดือนก่อน

  • @stephanvanniekerk1656
    @stephanvanniekerk1656 ปีที่แล้ว +1

    Goeie Musiek Zirk mense wat kla moet Maar rsg Gan luister

  • @mariovanzu7040
    @mariovanzu7040 7 ปีที่แล้ว +3

    RIP Zak👹

  • @hentiecockeran
    @hentiecockeran 7 ปีที่แล้ว +6

    Jip ek het sy musiek geniet Rus in Vrede

  • @surethadurand
    @surethadurand  12 ปีที่แล้ว +2

    gelukkig nie ek nie, vra vir Zirk, dit is hy wat dit sing

  • @magdaeckhardt
    @magdaeckhardt 2 หลายเดือนก่อน

    So by the way. Ek is mal oor Zirk se songs

  • @shameonfx
    @shameonfx 12 ปีที่แล้ว +2

    Dis so WWAAAAAARRRRR

  • @kobusvanrensburg8625
    @kobusvanrensburg8625 ปีที่แล้ว

    Zirk

  • @jacomouton9338
    @jacomouton9338 3 ปีที่แล้ว +1

    Het iemand dalk van Zirk se CDs of songs. Ek soek na ñ spesifieke lied en kry dit nerens... Ek en sy en warm sjampanje langs die oranje
    ... Sal betaal vir die een song

  • @LumiRose5804
    @LumiRose5804 ปีที่แล้ว

    Ons kort 'n update. Enigiemand gewillig? Nie geweet hy is nie meer met ons 😢 RIV

  • @dewaldstapelberg6712
    @dewaldstapelberg6712 11 ปีที่แล้ว +5

    so f waar wat die man van sing

  • @winchesterhein
    @winchesterhein 12 ปีที่แล้ว

    Hoekom het jy die lekker Wes-Kus liedjie so opgefok my ou!!

  • @magdaeckhardt
    @magdaeckhardt 2 หลายเดือนก่อน

    Hulle wil mos die stem uit die volkslied haal ek dink die song is die perfekte replacement. Wat dink die suid Afrikaners van dit?🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣

  • @johanbezuidenhout4953
    @johanbezuidenhout4953 12 ปีที่แล้ว +1

    This is not the original. It sounds shit to tell the truth

  • @dwayneclench
    @dwayneclench 11 ปีที่แล้ว +1

    Please take this off youtube, KAAK version.

    • @daniebrits3090
      @daniebrits3090 5 ปีที่แล้ว +2

      Maar die waarheid ne. Kyk wat is oor van Suid Afrika.

    • @stephanvanniekerk1656
      @stephanvanniekerk1656 ปีที่แล้ว

      Why do u listen to it if is a k.k version

  • @ruanfourie5608
    @ruanfourie5608 7 ปีที่แล้ว

    DIS NIE ZIRK WAT HIER SING NIE!

    • @surethadurand
      @surethadurand  7 ปีที่แล้ว +1

      wie wil jy sê is dit? luister maar weer ou maat (DIT IS NIE ZAK VAN NIEKERK NIE MAAR ZIRK BERGH