Ek ondervind dat DA arrogant is..wees die minste...en trek saam..en stem so ANC uit..maar DA gaan op sy ken kry...wees gewaarsku...Big daddy is only big....when surrounded by small people...kwotasie van die Ambasadrise van Bapetikonsweti
Helen!! Ek staan 💯% agter jou as jy se jy praat reguit, dit bly tog die regte manier!!! Maar ek kan 200% getuig dat jy seker kan wees dat jy die D... In die drinkwater gaan wees. Maar doen asb soos jy dit doen!!!!
Die antie is die rede hoekom baiee van ons nie meer DA stem nie. Sy wil ons reg ontken om te stem vir wie ons wil. As die DA so goed was, hoekom het hulle koalisies nodig?
Bravo, Helen!
Much respect for you.
En dankie, Izak, vir 'n finominale program.
Puik gesprek. Helen is 'n ystervrou, uitstekend. Dankie Izak vir jou.
Ja ou useless spineless de beer
Bravo Helen Ystervrou
Helen is n ystervrou !
Puik onderhoud👍👍👍
Uitstekende oop gesprek.💯💯
Het die hele 46 min geluister.kan gewoonlik nie so lank konsentreer nie! All wat ek kan sê " you go. Girl "
Puik onderhoud😎👌
Ek bly liewer buite stemming maar vir jou Zille of jou DA sal ek nooit ooit stem nie
Ja vfplus moes al langjal saamgesteld het me da. Who cares wie wen. Punt is anc verloor
Helen wat gaan julle doen om Beaufort Wes te wen ? Central Karoo het julle nodig 😢
Please subtitles
Nice klank
Smart
Nee dame. Olie en water meng nie. Die wêreld politiek wil hê almal moet vermeng en dit sien u blykbaar nie. Trouens
niks werk in Afrika nie. Cobus🐳
Ek ondervind dat DA arrogant is..wees die minste...en trek saam..en stem so ANC uit..maar DA gaan op sy ken kry...wees gewaarsku...Big daddy is only big....when surrounded by small people...kwotasie van die Ambasadrise van Bapetikonsweti
Helen!! Ek staan 💯% agter jou as jy se jy praat reguit, dit bly tog die regte manier!!! Maar ek kan 200% getuig dat jy seker kan wees dat jy die D... In die drinkwater gaan wees. Maar doen asb soos jy dit doen!!!!
Die antie is die rede hoekom baiee van ons nie meer DA stem nie. Sy wil ons reg ontken om te stem vir wie ons wil.
As die DA so goed was, hoekom het hulle koalisies nodig?
It's funny to see you people fight so hard like you guys ..now you tend to speak ORANIANS ...so funny😹
O you sound So intelligent, with Your Amazing comment.