Ek like die man, se hom soos dit is. Hopenlik stem die mense vir julle en nie vir die nikswerk liberale DA nie. Gewonder hoe lank dit sou vat vir wit en bruin mense om saam te staan wat dieselfde taal en kultuur deel en onder dieselfde gevaar hulle self bevind van ANC, EFF en BLF. Eendag rol ons dalk nog bolle saam teen die gevaar. Dit is nou vir jou ‘n lekker se ding wat net afrikaanse mense mooi verstaan. Sterkte VF+ met verkiesing in Mei.
Dankie Pieter ek hou baie van wat jy se.
Pieter is mal nes julle wittes!
Dankie Peter.
Ek like die man, se hom soos dit is. Hopenlik stem die mense vir julle en nie vir die nikswerk liberale DA nie. Gewonder hoe lank dit sou vat vir wit en bruin mense om saam te staan wat dieselfde taal en kultuur deel en onder dieselfde gevaar hulle self bevind van ANC, EFF en BLF. Eendag rol ons dalk nog bolle saam teen die gevaar. Dit is nou vir jou ‘n lekker se ding wat net afrikaanse mense mooi verstaan. Sterkte VF+ met verkiesing in Mei.
Peter Marais weet PRESIES wat hier aangaan.
Hy het SELFBESKKING opgeeis. Pitbull :)) Dit is ons man, die VF+!!
Mr Pieter Marais jy praat waar ek like jou!
Mooi so...mnr.Pieter Marais praat daadwerklik...hy ken die land en al die onregverdighede.Slaan terug!VF+👍
Meneer Marais man hier 👈 👍🏻👍🏻
Peter jy get altyd die waarheid gepraat..
Hoekom “jy en jou” hy Mnr Marais? Wat het geword van “u”? Peter Marais is nie sy speelmaat nie........wat het geword van ons Boereordentelikheid?
Hy dink fkl van die man
Pieter is a verkleurmannetjie 😅😅
Whow whow whow bravo.
Jy is by Mr.
So waar
Gooi Wes Kaap.
Peter it nice to hear you speak after all these years.Do you still remember "Will by saam gaan of will by after bly"
PM, why do you shout...jy sit os innie oege
Hy praat met mening...hy skree nie vir my nie.Ek respekteer hom.Mooi so ...veg terug!👍
Hy praat nogal oulik.
Ja Pratt ahah
Die witman like jou Pieter! Will jy wit wees!!!??
I think the should not have invited this chap into the ranks , Unhappy ex ff plus voter
Not what i want , Hes a big chancer