Geelvet Biltong

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 23 ม.ค. 2025

ความคิดเห็น • 23

  • @pietekoo5559
    @pietekoo5559 3 ปีที่แล้ว +3

    I have watched many plenty lots of biltong making videos - this is the first one where the correct thickness cuts are made and also where decent amount of fat left on.
    Thanks man.

    • @hanmanfoodcam5383
      @hanmanfoodcam5383  3 ปีที่แล้ว

      Thank you so very much. If you have any suggestions, pls feel free!

  • @stronggrom68
    @stronggrom68 3 ปีที่แล้ว +6

    Just some extra info, the yellow fat doesnt have to be c grade it can be a young animal too but grass fed , the yellow color is from the omega fatty acids that comes from a grass fed diet, in a conventional feedlot where most A grade meat comes from has a grain fed diet and thus white fat .

  • @Riana_K9
    @Riana_K9 3 ปีที่แล้ว

    "Proe daai stoutertjie..." Hahaha! Awesome, dankie vir die upload!

  • @khmernation6802
    @khmernation6802 ปีที่แล้ว

    Good

  • @gerardbezuidenhout1737
    @gerardbezuidenhout1737 2 ปีที่แล้ว

    Plz help me. I want to make my own drywors, I need to know where I can buy a cheep but good sausage maker and where can I get casings

  • @jan-hendrikvanderwalt9315
    @jan-hendrikvanderwalt9315 4 ปีที่แล้ว

    Het geproe aan die ware jacob. Dit is meesters HanMan. Well done!!

  • @tyronebunce4613
    @tyronebunce4613 3 ปีที่แล้ว +1

    As jy hom laat le in die bak om te spice gooi jy nog asyn of iets of spice jy net?

  • @matieboonzaaier4553
    @matieboonzaaier4553 3 ปีที่แล้ว

    Is jy skaam vir jou geheime resep? Moenie so suinig wees nie man, wees transparent, dis SA hierdie!🇿🇦🙏 Ek sal hom nie gebruik nie, vergelyk met my geheime resep!👌

  • @johanvandyk
    @johanvandyk 2 ปีที่แล้ว

    Nee mannnn!!
    Jy kan nie net sê ‘Top Secret’ spice nie!! Dis net wreed!
    Maar daai biltonge lyk mal-lekker!

  • @matieboonzaaier4553
    @matieboonzaaier4553 3 ปีที่แล้ว +1

    OK, gesien dis six pack wors. Ek het groot geword met die speserye wat tot 3 dae staan, gereeld omdraai, en dan hang vir droog word.
    Sê my, kan jy van vlakvarkbout biltong maak?

    • @hanmanfoodcam5383
      @hanmanfoodcam5383  3 ปีที่แล้ว

      Matie, eks nie die grootste vlakvark aanhanger nie teensy jy die hele vark die cheese grillers maak nie… mar mens kan enige ding biltong maak 😜😘

  • @jacquesrousseau5472
    @jacquesrousseau5472 ปีที่แล้ว

    Mooi boere musiek saam lekkkkerrr Biltong

  • @jacosdrumworx9319
    @jacosdrumworx9319 3 ปีที่แล้ว +1

    Ekt self begin biltong maak onlangs. Vandag kom nog n batch uit die droeer uit

  • @soulasssassin
    @soulasssassin 4 ปีที่แล้ว +1

    Hi Hanman. Dankie vir die video. Watse spice gebruik jy hierso?

    • @hanmanfoodcam5383
      @hanmanfoodcam5383  4 ปีที่แล้ว

      Johan v.d Merwe , Ek het SixGun Spice gebruik! Ek wil net by se, jy kan jou vleis ook baie korter in asyn laat genees. Ekt gevond dat 30-60min bakgat werk!

    • @soulasssassin
      @soulasssassin 4 ปีที่แล้ว +1

      @@hanmanfoodcam5383 Dankie man! Ek het in die verlede dit oornag in die asyn en bietjie worcester sous laat le met die biltong spice. Maar gevind dit mis daardie "biltong" smaak. Het bietjie te suur geproe na my smaak. Ek kry die week nog vleis en gaan dit probeer. Dan sal ek jou laatweet sodra ek klaar gefloss het :).

  • @OnshowProperties1
    @OnshowProperties1 3 ปีที่แล้ว

    Lekker man

  • @hanmanfoodcam5383
    @hanmanfoodcam5383  4 ปีที่แล้ว

    th-cam.com/video/a1y7FcBLnuc/w-d-xo.html

  • @eugeneloubser
    @eugeneloubser 4 ปีที่แล้ว

    moer lekker biltong Hanman!

  • @daniekapp1729
    @daniekapp1729 4 ปีที่แล้ว

    Musiek spoil die vedio