great video, makes me want to rebuild the junkyard carb I have lying around! for cleaning the gasoline deposits what acid do you use, what ratio and how long do you let it soak?
Ek het n don vraag... dalk kan jy help. Die pypie wat uitkom in die middel van die carb aan die acceleration pump se kant...waar koppel hy in. Ek dink dit is vir crank case recurculation..maar is nie seker. Ek het n soortgelyke carb op my Fiat 128.... hoop jy kan help. Dankie.
Baie dankie. Jou video is baie duidelik en volledig. Ek woon in Paraguay en sukkel met my Fiat Fiorino 1300 se carb, presies die model wat jy hier gedoen het. Ek gaan more my nuutgevonde kennis probeer toepas en kyk of die Fiat dan kan ry. Tans moet die pedaal konstant gepomp word anders vrek hy.

Thank you so much, I am looking to rebuild the carb in my 1982 Fiat Panda and this really comes in helpful!
Glad it helped