Graaff-Reinet (Oos-Kaap-finalis) - Kwêla | kykNET

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 18 มิ.ย. 2022
  • Die Oos-Kaap se finalis vir vanjaar se Kwêla dorp van die jaar- kompetisie, is Graaff-Reinet! Loer gerus hier na dié pragtige dorp.
    ---
    Kyk dit nou op DStv: bit.ly/2JaLeXL
    Sluit nou aan om 14 dae verniet Showmax te geniet - bit.ly/2V049Hc
    Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
    Like kykNET op Facebook: / kyknet
    Besoek kyknet.dstv.com
    kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
    Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
  • บันเทิง

ความคิดเห็น • 1

  • @alwynburger23
    @alwynburger23 2 ปีที่แล้ว

    Een van die mooiste skole op die vasteland is nie eers vermeld of vertoon nie. Die Union High School met sy wêreldklas sportvelde. Die skool is meer as ñ honderd jaar oud.