Deeolen Brits - Die Here is my herder

แชร์
ฝัง

ความคิดเห็น • 12

  • @emarentiajaftha659
    @emarentiajaftha659 2 ปีที่แล้ว +1

    Dankie Liewe Jesus dat U ons jongmense seën met so 'n wonderlike gawe en in die proses oomblikke, lewens kom verander. Dankie my Herder en Staatmaker

  • @truthbetold9215
    @truthbetold9215 2 ปีที่แล้ว +3

    BEAUTIFUL HE TOUCHED US INDEED. HALLELUJAH. IT DOES MY HEART GLAD WHEN I SEE YOUNG MEN AND WOMEN SERVE THE LORD, FROM THIS GRANDMOTHER GOD BLESS YOU MY CHILD🙏

  • @lorainevonwillingh736
    @lorainevonwillingh736 2 ปีที่แล้ว +2

    Watter groot inspirasie vir ons jong mense. Dankie Deolan.

  • @smithproductions9017
    @smithproductions9017 2 ปีที่แล้ว +1

    Amazing

  • @zot67
    @zot67 ปีที่แล้ว +1

    Blessing v almal!

  • @ronaldscholtz672
    @ronaldscholtz672 2 ปีที่แล้ว +1

    Sooo Oneindig mooi... Dankie dat U MY HERDER IS, NIKS SAL MY ONTBREEK NIE. 🙏♥️LORD FOR TOUCHING MY SOUL AND MY HEART. 🙏❤️

  • @marcoseptember3448
    @marcoseptember3448 3 หลายเดือนก่อน

    Baie Dankie Jongman... Mag die Here jou ryklik seen en na wonderlike hoogtes in jou lewe lei....

  • @truthbetold9215
    @truthbetold9215 2 ปีที่แล้ว +2

    AMEN EN AMEN. MAG DIE HERE JOU HARTLIK SEEN JONG MAN🙏 PRAGTIG🙏🙏

  • @yvonnedevries5477
    @yvonnedevries5477 11 หลายเดือนก่อน

    Seeninge op jou lewe...mag jy in jou jonkheid nog baie lewens aanraak.❣️

  • @staceymoses6681
    @staceymoses6681 2 ปีที่แล้ว +1

    Niks sal my ontbreek nie. Na waters waar rus is, lei HY my
    Amen

  • @lancebell1897
    @lancebell1897 2 ปีที่แล้ว +1

    Pragtig my kind ek is baie trots op jou

    • @hendrikaferreira7172
      @hendrikaferreira7172 2 ปีที่แล้ว +1

      Baie baie mooi, dankie dat jy dit met ons deel. Presies wat ek en my man nou moes hoor.Al die eer, lof, prys en aanbidding kom U toe, jy het 'n pragtige stem.