Vrééslik dánkie….hulle het SÚLKE PRÁGTIGE stemme….en SÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓ’n PRÁGTIGE gees….ek verlang ook om ons Here Jesus só te ken en só in Hom te lewe….LÍÉF vir julle julle is die ÁLLERKÓSBAARSTE EN -PRÁGTIGSTE mense…..ek WÉNS ek kan óók só wees….só ‘n bron van seën vir ander mense….
Amen wow This song just came up my mind and then I saw this 🥺awesome treffer song
Amen, Namibia 💞💞😇😇🙏🏼🙏🏼
Jesus hou my by die kruis!!! Ek luister nog in December 2019 van Namibie.
Priceless! Thank you Father!😭
Thank you for such a beautiful gospel song.God bless
Dankie Jesus vir die Kruis🙏
Those voices integrate so so much with each other
Sounds like one person
The voices of you two compliments each other's
Pragtig julle twee!
reminds me of my late dad at our family time in worship.
brings back memories. You guys sing beautiful
God bless you as you bless the hearts of ppl
Love it Johnny ; net Sy grooot genade ; dis waar
So pragtig... ou mooi herinnering terug gebring
Awesome. Baie mooi julle kan maar vir ons ook in Nam kom sing. Mooi verby👏
Amen Prys die Here julle 2 sing Awsome saam prys die Here se Naam hou aan so
Pragitig!!!!!!!...... thank you Jesus!!!
Awesome.
We love u Lord.
Baie baie pragtig!Julle sing so mooi .
Mre geliefdes dit lat my dink dat dis nog Ni te laat om Ju kruis op te tel ni Mak Ju sak reg met GOD
Na al di jare nogsteeds n gunsteling..pragtig en opbouend!!
Dia tohg mooi😢😢😢😢
Eks mal oor die song.ekt met die song vandag by die Kruis gekom.PRYS DIE HERE.
Pragtig en Kosbaar!
Pragtig
Wees geseend in Jesus Naam
Mooi stem,sing tot eer van die Here
Vrééslik dánkie….hulle het SÚLKE PRÁGTIGE stemme….en SÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓ’n PRÁGTIGE gees….ek verlang ook om ons Here Jesus só te ken en só in Hom te lewe….LÍÉF vir julle julle is die ÁLLERKÓSBAARSTE EN -PRÁGTIGSTE mense…..ek WÉNS ek kan óók só wees….só ‘n bron van seën vir ander mense….
Amen
Ai hoe raak my gemoed nou so vol my oorlede pa het met ons sy 4 dogters hierdie lied gesing een van my susters is ook al huistoe
dis nou mooi man
Beautiful😢
Geseend danie
die Here seen jlle siele.....