Skuil net By U Soulsisters

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 14 มี.ค. 2016

ความคิดเห็น • 136

  • @lizeboshoff9380
    @lizeboshoff9380 3 หลายเดือนก่อน +2

    Amen Dankie Vader ons skuil by U Rots van die eeue so mooi lied ❤

  • @vivianvanwyk5361
    @vivianvanwyk5361 2 ปีที่แล้ว +6

    Ek luister elke aand die lied, pragtaggg, Amen, waar Sal ek skeil net by U Heer 🙏🏼🙏🏼Amen suster s, pragtag 🙏🏼❤️🌼💞😭

    • @mariabuys5831
      @mariabuys5831 3 หลายเดือนก่อน

      Hallo is dit die regte liedjie

  • @ilanasitler693
    @ilanasitler693 ปีที่แล้ว +2

    I lost my mum two years ago... Die lied is die rots wat my deur hartseer en baie moeilike tye gedra het. Amen❤️🙏

  • @vicfourie2981
    @vicfourie2981 2 ปีที่แล้ว +2

    WOW wat n mooi lied. Dit bring sulke rustigheid oor n mens. GESEEND is julle van bo. Amen 😘

  • @dannyjacobs2188
    @dannyjacobs2188 2 ปีที่แล้ว +1

    Dankie vir die pragtige Musick en julle omgee.wens k kon daai liefdesbood skap na julle stuur.mooi en veilig bly

  • @arkeldien
    @arkeldien 2 ปีที่แล้ว +6

    Thanks once again. I listen to this so many times..n it blesses me evry time. Rots van die eeue..ek sal altyd net by U skuil. Love yor voices..love the ending. Good job!

  • @user-di9ki4gb6c
    @user-di9ki4gb6c ปีที่แล้ว

    Prys die Naam van Jesus ons eie mense...amen julle kan net hoer gaan Danie

  • @marlenesaunderson8350
    @marlenesaunderson8350 3 ปีที่แล้ว +3

    Pragtige ware woorde.Dit is die enigste ware skuilplek in tye van seer❤🙏

  • @nicokoopman3106
    @nicokoopman3106 6 หลายเดือนก่อน

    Amen, ek kan net oor en oor na die lied luister, dit bring my net elke keer nade aan die Here. My Jesus my rots my skuilplek in tye van geluk ,van swaarkry en seerkry. O Rots van die eeue ek skuil net by U❤❤

  • @sizwevictor93
    @sizwevictor93 3 ปีที่แล้ว +1

    WOW WOW WOW.. BLESSED!! HERE SEEN HULLE TOTDAT HULLE KOPPIES OORVLOED.!!!

  • @user-ot2sw7ms8o
    @user-ot2sw7ms8o 7 หลายเดือนก่อน +1

    Pragtig..ek skuil net by U..❤

  • @annelizebuitendach7523
    @annelizebuitendach7523 2 ปีที่แล้ว

    Pragtig 🎶♥️🙏 een van die mooiste Halleluja liedere. Pragtige stemme. Sielsmusiek.

  • @deanmiles9473
    @deanmiles9473 3 ปีที่แล้ว +6

    Glory to God! Voices of angels!
    Job 38:7 - When the morning stars sang together, and all the sons of God shouted for joy?
    Revelation 5:13 - And every creature which is in heaven, and on the earth, and under the earth, and such as are in the sea, and all that are in them, heard I saying, Blessing, and honour, and glory, and power, be unto him that sitteth upon the throne, and unto the Lamb for ever and ever.

  • @aliyahnoble6852
    @aliyahnoble6852 4 ปีที่แล้ว +6

    That’s my aunties !!!!😩😩❤️❤️❤️❤️❤️

  • @reubenp14
    @reubenp14 7 ปีที่แล้ว +19

    Blessed, I can listen to this song all day simply awesome and Spirit Filled thanks

  • @sharonmb8817
    @sharonmb8817 2 ปีที่แล้ว +3

    Vanaf die Eerste noot...Vasgevang!
    Woke up e this song this morning and decided to search for it ..you ladies popped up.
    Keep on using ur voices Glorifying Him!

  • @sacoetzer558
    @sacoetzer558 3 ปีที่แล้ว +3

    Dankie Jesus my enigste toevlug Heer U is altyd daar vir U kinders

  • @rowenaoctober2289
    @rowenaoctober2289 4 ปีที่แล้ว +3

    🙌🙌🙌ek skuil net by u jesus

  • @marilynbeukus2493
    @marilynbeukus2493 3 ปีที่แล้ว +7

    Pragtig luister dit oor en oor my Hart vandag so stukkend

  • @godslovefellowship4431
    @godslovefellowship4431 4 ปีที่แล้ว +5

    Beautifull may Father continue to bless your ministry.#SOUL SISTERS#!💥❤🙏

  • @vivianvanwyk5361
    @vivianvanwyk5361 2 ปีที่แล้ว +1

    Og you sound pragtag hemelse stemme🙏🏼🥺🙏🏼
    Amen

  • @SantaWessels
    @SantaWessels 7 ปีที่แล้ว +33

    Dis so absoluut mooi. Ja, en Jesus is ons enigste skuilplek. Seën vir julle.

  • @shawnkarelse934
    @shawnkarelse934 2 ปีที่แล้ว +1

    Baie mooi di song gee my wee hoop en besef dat x my kruis mut op tel

  • @Glendyrr1
    @Glendyrr1 6 ปีที่แล้ว +5

    Jesus dankie!!! When my Gd shows up He shows off!!! These voices only He can give it!!!! Pragtig

  • @vivianvanwyk5361
    @vivianvanwyk5361 2 ปีที่แล้ว +6

    This song makes me cry🎶😭😭 every time, heaven's voices Amen 🙏🏼🙏🏼

    • @sharonmb8817
      @sharonmb8817 2 ปีที่แล้ว

      Absolutely heavens voices ..love the pureness!

  • @gailpearce8156
    @gailpearce8156 ปีที่แล้ว +1

    Beautiful song this song makes me in tears love it❤

  • @olivejacobs3499
    @olivejacobs3499 3 ปีที่แล้ว +3

    Keep up with the good work,favourite song

  • @lenebrown3363
    @lenebrown3363 5 ปีที่แล้ว +3

    wow dis hemels soulsisters moet se God het julle waarlik geseen met die pragtigste stemme keep it up ek skuil net by u oor Heer dankie Here dat u my hart kom aanraak deur die pragtige liedjie mag God julle nog verder seen met God se werke

  • @faithingod4108
    @faithingod4108 2 ปีที่แล้ว +3

    Hallelujah yes Lord 🙏

  • @issabellaclouts31
    @issabellaclouts31 5 ปีที่แล้ว +3

    baie mooi Jesus is Ons skuil plek

  • @cynthiawagenaar5182
    @cynthiawagenaar5182 6 ปีที่แล้ว +9

    Thank you for blessing me with your amazing ministry Sis Abby and Dani God Bless you abundantly!!! Keep on doing His wonderful work!!!! ons skuil net by Jesus!!!

  • @lynnbenjamin8224
    @lynnbenjamin8224 4 ปีที่แล้ว +2

    As die vyand so woed op n sondag middig en ek luister na die lied hoooooo glory to god....kan my skuilplek net by u wees my god

  • @charlottealexander9510
    @charlottealexander9510 5 ปีที่แล้ว +4

    Geseende song..skuil ma net by u oh Heer. Amen

  • @minnielendor9157
    @minnielendor9157 2 ปีที่แล้ว +1

    I like you I love your song

  • @lavernebeauty6315
    @lavernebeauty6315 6 ปีที่แล้ว +3

    So mooi. Ek luister nou al duisende keure.

  • @lenaybooysen5420
    @lenaybooysen5420 6 ปีที่แล้ว +3

    ek sing saam mt di lied ds nt n voorreg om by di rots te kan skuil wnt ons verlosser lewe hyt di dood oorwin vi ek nd j om di lewe in oorvloed kan he amen

  • @Vo-addslinger
    @Vo-addslinger 2 ปีที่แล้ว

    aiii prys die naam van Here! dis rerig n baie mooi song, julle stemme is n hemels melody. dankie baie vir die lied.

  • @jodi-annswano5428
    @jodi-annswano5428 4 หลายเดือนก่อน

    Pragtig Danni.... Al plek waar ons veilig is is by Jesus Christus. God seën julle.❤❤

  • @alanlosper8284
    @alanlosper8284 2 ปีที่แล้ว +1

    Hallelujah Praise GOD

  • @emmanuelpaulse2391
    @emmanuelpaulse2391 8 ปีที่แล้ว +6

    Glory to Jesus beautiful song with amazing voices

  • @KathrinaJacobs-tn6ii
    @KathrinaJacobs-tn6ii 11 หลายเดือนก่อน

    Dankie Here vir die skeur in die Rots wat my toevlug is in tyd van benoudheid AIIELUJA!!!!

  • @yvonnecloete6440
    @yvonnecloete6440 ปีที่แล้ว

    This song just touch me every time I listen too it very blessed

  • @natasham1501
    @natasham1501 8 ปีที่แล้ว +4

    BLESSED LORD...THE BEST PLACE OH FATHER GOD

  • @randallhollander7205
    @randallhollander7205 5 ปีที่แล้ว +3

    ons enigste skuilplek is Jesus Christus

  • @claytonvanwyngaardt
    @claytonvanwyngaardt ปีที่แล้ว

    Pragtig ek skuil verewig by U want U is ewiglik thank you God for this two sisters they sing beautiful 😂😂😂😂😂😂

  • @GriszeldaVisagie-fn2fb
    @GriszeldaVisagie-fn2fb 2 วันที่ผ่านมา

    Voerr my in vreugde ❤

  • @collenesiaveronique2152
    @collenesiaveronique2152 7 ปีที่แล้ว +4

    wow 😍😍🔥🔥 this beautiful 😍😍🔥🔥 ... amen

  • @meldenenel4355
    @meldenenel4355 8 ปีที่แล้ว +19

    o!! Ek skuil net by U . julle sing pragtig dames....

    • @dannisamuelsmusic3025
      @dannisamuelsmusic3025 7 ปีที่แล้ว +1

      Baie Dankie

    • @emsieandlabo8707
      @emsieandlabo8707 7 ปีที่แล้ว

      Meldene Nel jule vat my heel trug nah die 1ste pinkster manier wat ons god getien het

    • @izoldamaasdorp2016
      @izoldamaasdorp2016 6 ปีที่แล้ว

      Danielle Samuels U hulle seën my met hierdie lied...stuur vir my asb op whatsapp as u kan.Dankie

  • @arkeldien
    @arkeldien ปีที่แล้ว +1

    Thank u..always lovely to listen to you guys!

  • @PieterDeWinnaar
    @PieterDeWinnaar 11 หลายเดือนก่อน +1

    Amen

  • @botm72
    @botm72 3 ปีที่แล้ว +1

    Oooh dis baie baie mooi

  • @mariabuys5831
    @mariabuys5831 2 หลายเดือนก่อน

    Ek vertrou dat die persoon wat hiervoor gevra het geniet die mooi lied

  • @niklaasmouton7341
    @niklaasmouton7341 4 ปีที่แล้ว +1

    Baie dankie soulsisters julle is baan brekers!!!!!!!!......

  • @candicestevens2110
    @candicestevens2110 8 ปีที่แล้ว +5

    WOW. Beautiful, absolutely beautiful

  • @charlesbesmos2576
    @charlesbesmos2576 4 ปีที่แล้ว +5

    EK skuil net by u hier uit Namibie.

  • @abigaillarends5757
    @abigaillarends5757 ปีที่แล้ว +1

    Julle is geblesss

  • @MsEcourt
    @MsEcourt 7 ปีที่แล้ว +6

    Here my skuilplek, my bron , my krag...U is my heil, my God en Vader

  • @marcellestaanders6122
    @marcellestaanders6122 3 ปีที่แล้ว +1

    😭😭😭😭😭Here ek skuil net o Heer

  • @nitaambraalnita1922
    @nitaambraalnita1922 8 ปีที่แล้ว +4

    pragtig my sisters mooi stemme x like di lied mag god seen

  • @user-nd5wl8vq2j
    @user-nd5wl8vq2j 9 หลายเดือนก่อน

    Amen❤❤

  • @maleciavisagie3744
    @maleciavisagie3744 7 ปีที่แล้ว +8

    Powerful stemme

  • @Shirley-annAdams-eg9oh
    @Shirley-annAdams-eg9oh 5 หลายเดือนก่อน

    Dankie here....

  • @bonitavanderwesthuizen2251
    @bonitavanderwesthuizen2251 7 ปีที่แล้ว +2

    Here dankie vir U skuilplek...pragtig

    • @willawildskut3184
      @willawildskut3184 7 ปีที่แล้ว

      pragtige stemme
      Ek skuil.maar net by U
      MAG GOD JLE NET MEER EN MEER SEEN.

  • @WilliHoeseb
    @WilliHoeseb 5 ปีที่แล้ว +6

    where else can we hide or seek refuge, only by the Rock of Salvation!!!

  • @dievissermangetuienis6582
    @dievissermangetuienis6582 3 ปีที่แล้ว +1

    Soooooo baie mooi

  • @jandrericado6494
    @jandrericado6494 6 ปีที่แล้ว +1

    Goed gedoen dierbares. God seën...

  • @lillmeedge637
    @lillmeedge637 5 ปีที่แล้ว +1

    Wow. Skuil net by U.. Gee ons meer videos asb!!

  • @annemarienieuwenheysen2753
    @annemarienieuwenheysen2753 4 ปีที่แล้ว +1

    Awesome sisters

  • @reachourfamily7930
    @reachourfamily7930 3 ปีที่แล้ว +1

    amen

  • @fredabaron9827
    @fredabaron9827 ปีที่แล้ว

    Dit is al wat in ons in die dae moet doen om by die Here te skuil enigste toevlug en Hom al die Ere te gee

  • @esmewilliams3657
    @esmewilliams3657 6 ปีที่แล้ว +2

    Ds net pragtig dnki dt ek na hierdie mooi musiek kn luister

  • @sacoetzer558
    @sacoetzer558 2 ปีที่แล้ว +1

    Dankie Heer👐👐👐

  • @catherinejanuarie5966
    @catherinejanuarie5966 8 ปีที่แล้ว +15

    dis regtig pragtig mag god Julle reiklik seen en julle paaie vorentoe gelyk maak

  • @burnettprinceprince8735
    @burnettprinceprince8735 7 ปีที่แล้ว +2

    Dames julle mag maar GOD bless you

  • @lucienpetrus6906
    @lucienpetrus6906 6 ปีที่แล้ว +2

    baie mooi sisters

  • @nicolettedwyer2365
    @nicolettedwyer2365 6 ปีที่แล้ว +2

    PRAGTIG!!! kan die teenwoordigheid van God voel terwyl hulle sing.

  • @redeemablesoul
    @redeemablesoul 5 ปีที่แล้ว +2

    Danki Here

  • @liezeljacobs318
    @liezeljacobs318 7 หลายเดือนก่อน +1

    😭🙏❤️

  • @mikemanizaaks6889
    @mikemanizaaks6889 6 ปีที่แล้ว +2

    Tog so n nice lied..

  • @bioulaswartbooi7812
    @bioulaswartbooi7812 3 ปีที่แล้ว +1

    Net by die Here is ons veilig

  • @cornefarmer9628
    @cornefarmer9628 4 ปีที่แล้ว +2

    Amen Die Rots wat verewig staan.

  • @reubenp14
    @reubenp14 7 ปีที่แล้ว +7

    can someone please respond with the lyrics please

  • @isabellesolomons5716
    @isabellesolomons5716 7 ปีที่แล้ว +3

    BLESSED INDEED

  • @christofortuin1102
    @christofortuin1102 6 ปีที่แล้ว +1

    Dis mar net mooi.

  • @estellelena7168
    @estellelena7168 5 ปีที่แล้ว +1

    Stuur asseblief vir my die lied

  • @dollyminnie5228
    @dollyminnie5228 4 ปีที่แล้ว +1

    wow

  • @antoniei5945
    @antoniei5945 6 ปีที่แล้ว +2

    Pragtig!

  • @willemesterhuysen4981
    @willemesterhuysen4981 7 ปีที่แล้ว +2

    baie. pragtig

  • @Frog1ization
    @Frog1ization 6 ปีที่แล้ว +1

    Ek luister oor en oor na die lied. Het julle enige ander liedere op youtube?

  • @cindysamuels8691
    @cindysamuels8691 7 ปีที่แล้ว +2

    pragtig

  • @celestliebenberg1666
    @celestliebenberg1666 5 ปีที่แล้ว +1

    Harmonizing is key Baie nooi dames. Hou so aan

  • @granvillebosch8187
    @granvillebosch8187 6 ปีที่แล้ว +2

    ek will di here dieny skuilplek soek by h

  • @dannisamuelsmusic3025
    @dannisamuelsmusic3025 7 ปีที่แล้ว +1

    ons het nog nie n Cd beskikbaar nie maar is tans besig om werk daarvan te maak...

  • @tsollonona9864
    @tsollonona9864 5 ปีที่แล้ว +1

    Wow, kan imnd wt dit ht vi my stuur, op whatps.

  • @fj6206
    @fj6206 6 ปีที่แล้ว +1

    Ek skuil net by U...Happy Easter

  • @vicushaasbroek
    @vicushaasbroek 8 ปีที่แล้ว +4

    Baie Geseend! Het hulle nie 'n CD nie?

    • @dannisamuelsmusic3025
      @dannisamuelsmusic3025 7 ปีที่แล้ว +2

      Ons is tans besig om dinge agter mekaar te kry om n cd op te neem

    • @vicushaasbroek
      @vicushaasbroek 7 ปีที่แล้ว

      Die CD nog nie klaar nie? ;-)

  • @clarabokwana5200
    @clarabokwana5200 ปีที่แล้ว

    Clara Bokwana

  • @izoldamaasdorp2016
    @izoldamaasdorp2016 6 ปีที่แล้ว +1

    You two sing lovely. Can you please whatsapp me the song. I'd appreciate it.thank you!

  • @johandremoos5902
    @johandremoos5902 3 ปีที่แล้ว +1

    8

  • @lavernebeauty6315
    @lavernebeauty6315 6 ปีที่แล้ว +2

    Speaking in tongues, huilend...