Ek begin al hoe meer dink Helen is die euwel van ons dag. Mense verkoop vir sogenaamde gelykheid en afrikaanssprekendes stuur kinders na multie taal skole.
Helen was dan deel die UDF. Het ook ANC (vryheìdsvegters) versteek. Dus is sy mos primèr verantwoordelik vir die huidige stand van sake. Hoekom sal dit beter onder haar beheer gaan.Sy het mos ook getwiet dat dit leķker sal wees as die ATM's net in Engels is. Hoe kort is ons geheue dan nie. (
Aanlyn onderwys in Afrikaans is deel van die oplossing vir rasse verdringing in staatskole. Aanlyn onderwys is in elk geval BETER voorbereiding vir die toekoms! En baie goedkoper as konvensionele onderwys.
Ons volk moet wakker word en 'n lyn in die sand trek. Het ons eie bank nodig en eie instellings asook om weer God eerste te plaas. On Habakkuk het God ook die Chaldeans gebruik on Israel reg te ruk asook Ps50.
Die DA is nou in die Regering maar die mense van SA tel niks vir hulle nie. Gaan luister na UIM President, Neil de Beer toe daar gesprekke was in die "moonshot" wat hy vir die DA en VF+ gesê het........
Saamstaan vir reg en geregtigheid vir ons Afrikaanssprekende kinders se toekoms....Hoop en bid mense skrik wakker!!!🙏🙏🙏
Te min, te laat.
1994 was die einde van die Afrikaner se taal, kultuur en geskiedenis!
Skrik wakker!
Financial immigration from sa and online education institutions should be our focus
Ramaphosa het alles opgemors eers die ekonomie nou. die goeie Afrikaanse skole
Asook die GNU. Hul almal is voëls van enerse vere
Jy het seer sekerlik niks anders verwag nie!!
Onthou nog die NP plakkate voor 1994
"Eie skole eie woongebiede"
Wonder net vandag wat het van al hul aanhangers geword.???
Daai de Klerk was n donnerse verraaier !
Herken hulle aan hulle dade, .....Wees soos Putin se, ......Glo hulle woorde net mooi fokol!
Ek begin al hoe meer dink Helen is die euwel van ons dag. Mense verkoop vir sogenaamde gelykheid en afrikaanssprekendes stuur kinders na multie taal skole.
Helen was dan deel die UDF. Het ook ANC (vryheìdsvegters) versteek. Dus is sy mos primèr verantwoordelik vir die huidige stand van sake. Hoekom sal dit beter onder haar beheer gaan.Sy het mos ook getwiet dat dit leķker sal wees as die ATM's net in Engels is. Hoe kort is ons geheue dan nie.
(
Aanlyn onderwys in Afrikaans is deel van die oplossing vir rasse verdringing in staatskole.
Aanlyn onderwys is in elk geval BETER voorbereiding vir die toekoms!
En baie goedkoper as konvensionele onderwys.
Ons volk moet wakker word en 'n lyn in die sand trek. Het ons eie bank nodig en eie instellings asook om weer God eerste te plaas. On Habakkuk het God ook die Chaldeans gebruik on Israel reg te ruk asook Ps50.
DAAR IS GEEN WAARBORGE!
Siviwe Gwarube kan môre afgedank word deur Cyril Ramaphosa.
Of sy kan bedank uit die kabinet ... of oorstap na die ANC?
Dank van Duitsland
In 2017 the DA called to increase the ANC'S set BEE targets . The go as the wind blows.
Dink jy die gestap het gehelp? Gaan ons weer stap? waar was die DA wat deur 1.5 milj. plus Afrikaners gedra word?
Die DA is nou in die Regering maar die mense van SA tel niks vir hulle nie. Gaan luister na UIM President, Neil de Beer toe daar gesprekke was in die "moonshot" wat hy vir die DA en VF+ gesê het........
Dankie Here. My kleinkinders is in Nieu Seeland. Hulle hoef nie deur hierdie vieslike skole toe te gaan nie. 🎉🎉🎉🎉
Ja nou kan hulle nooinekkies word
Daar loop n 40 % ter 100 % voor alweer gesnoeker
Goeie botskap
Baie ooreenkomste met Hester. Capittel iiij sal ek as die Here wil môre aand lees. So lees ons van 30 Nysan en 13 Adar.
Kan Nie iemand Se kultuur wegneem Nie , ongeag rassisme, ens...
Hy is siek
Saamstaan en ignoreer hierdie beleid. As die ANC bv n wet sou uitvaardig dat almal op straat moet ontlas. Gaan jy net Afrikaners op straat kry