Kannie glo myne is die eerste kommentaar nie. Ek ia 'n groot ondersteuner van jou. Hoor alles wat jy dink en sê. Ons dink dieselfde goeters en ek stem saam met jou opmerkings. Persoonlik dink ek ons is uitverkoop maar in dieselfde sin sê ek ook ons is by verre die mindere. Ons as blankes het ons identiteit verloor en ons het geen alternatief meer nie. Ons gaan nog swaarder leef na vore. Ek sê altyd vir almal die Here moet nou kom en ek sal graag eerder in die Hemel wees as om só te leef. Ek het êrens gesien dat SA nou 49% skoon is maar 51% corruptable is. Groete my maat. Andrew van Roodepoort.
Dan gaan ons na Eskom toe. My man het na 39 jr diens by Eskom afgetree, sy basiese salaris was na so tyd dieselfde as die "eppies" wat vandag, dit n begin salaris is vir hulle, SONDER kwalifikasies. Die verhoging van pensioenarisse was die jaar, 2024, 3.8%. Medies op met 10%! En ja die voertuie wat SEKRETARESSES ry is Volvo ens. Maak mens siek!
1) Toe ek in die weermag was het daar so gesegde rondgeswerf: "You have never lived until you almost died, and for those who had to fight for it, life has a taste the protected will never know"; 2) Dikwels in die geskiedenis is daar al burgeroorloë geveg om te bepaal watter politieke stelsel of ideologie voortaan in daardie land gaan geld; 3) Toe ek 19 jaar oud was, was Suid-Afrika se burgeroorlog op 'n hoogtepunt; 4) Ek het 'n keuse gehad: 4a) Veg vir Demokrasie; 4b) Veg vir Kommunisme; 4c) Kruip weg of vlug; 5) Ek het my lewe op die spel geplaas vir Demokrasie en geseëvier; 6) Wanneer ek dan mense raakloop wat in Demokrasie gebore is en grootgeword het en steeds woon, maar hulle kritiseer, haat en ondermyn Demokrasie en hulle bewonder sterkmanne (diktators), dan weet ek dis mense wat nie "amper gesneuwel" het vir Demokrasie nie. Dis mense wat nie weet hoe amper Suid-Afrika 'n diktatuur was nie. Dis mense wat hulle regte en vryhede as vanselfsprekend aanvaar en nie besef dat hulle dit amper-amper verloor het nie. Hulle is die "protected" wat "never know". Soos 'n skaaplammetjie wat die skaapwagter en die mure van die kraal haat, want hy hoor die gegrom van die sterk wolf daarbuite - en hy wil ook so sterk wees. 7) Demokrasie is 'n binnelandse beleid. Die internasionale arena is 'n Wilde Weste. Daar's nie Demokrasie tussen lande nie - dis baie belangrik om dit in te sien. Dan Roodt, ek kan nie my ore glo nie! 'n Intelligente wit Afrikaanse man! Watter stelsel stel jy voor vir Suid-Afrika, as alternatief vir Demokrasie? PS: Ken jy die eienskappe van demokrasie? Dink jy regtig, soos in regtig REGTIG, Mozambiek en Zimbabwe is demokrasië?
Hoe beplan mens onderhoud aan die Lesotho Hoogland Waterprojek en neem nie die voorspellings in ag wat sê, El Nino wyk eers Feb 2025? Mens wonder hoeveel jr dt sal neem om net die sondebokke genoem in die Zondo Kommissie te verhoor? Bje gn al by hul voorvaders wees as dit gebeur.
Thought-provoking. Democracy, a numbers game. -although we strive for it, it has its limitations. Society wants to throw democracy in your face everywhere, however everywhere and every country or structure operate in a hierarchy from the top down to the lowest. Democracy is majority rule, where you get sucked up by the masses or bigger parties and lose your identity, but you get that false warm fuzzy feeling inside thinking you are doing the right thing. Democracy is where 9 wolves and one sheep is sitting around a table and voting on what is for supper that night. As you can imagine, it does not turn out well for the sheep. That's Democracy. We are not all equal although Society wants to create the idea of equality. Even in our companies, in your daily lives, although they want to put it forward as a matrix system where everyone is equal but, there are still the bosses and there are still the workers. Show me democracy in the bible? It’s the Holy Trinity on top. Freedom in equality is what we should strive for. Free speech is also something we have to pursue. Imagine if we take it to its highest limits, by those who could have prevented God from speaking his word into creation. All those that think man is inherently evil, and want to control the universe, could have prevented God from creating man; Ultimate Power!, and hence why free speech is so necessary. In a democracy some are more equal than other.but realized there is no mention on of democracy in The Bible. We all want the same. Water, heat, a home, schooling education Christian commonality. Do what's in front of you. Here's the acronym- FANAFI Find A Need And Fill It.
Wat is nou vir jou die betekenis van die woord heilig ek sal nie die woord gebruik as ek van silke bolie praat nie die woord is te oordenteluk vir die vlak 😂
Dankie Dan, voorspoed!
Voorspoed Dan en Gustav
Voorspoedige Nuwejaar vir u en familie. 🎉
Kannie glo myne is die eerste kommentaar nie. Ek ia 'n groot ondersteuner van jou. Hoor alles wat jy dink en sê. Ons dink dieselfde goeters en ek stem saam met jou opmerkings. Persoonlik dink ek ons is uitverkoop maar in dieselfde sin sê ek ook ons is by verre die mindere. Ons as blankes het ons identiteit verloor en ons het geen alternatief meer nie. Ons gaan nog swaarder leef na vore. Ek sê altyd vir almal die Here moet nou kom en ek sal graag eerder in die Hemel wees as om só te leef. Ek het êrens gesien dat SA nou 49% skoon is maar 51% corruptable is. Groete my maat. Andrew van Roodepoort.
Baie dankie , ek luister graag na julle insiggewende program.
Seen en vrede vir julle almal by Praag! Mag 2025 mooi loop vir almal van ons!
Dankie vir jou werk en inligting.Mooi 2025 vir jou jouense en al die intekenare
Dan gaan ons na Eskom toe. My man het na 39 jr diens by Eskom afgetree, sy basiese salaris was na so tyd dieselfde as die "eppies" wat vandag, dit n begin salaris is vir hulle, SONDER kwalifikasies. Die verhoging van pensioenarisse was die jaar, 2024, 3.8%. Medies op met 10%! En ja die voertuie wat SEKRETARESSES ry is Volvo ens. Maak mens siek!
Voorspoed!! Die politici het van demokrasie n K woord gemaak!
No fixing stupid!Cadres living the good life while the country crumbles.
Groot ramp aan die broei
Dan bring asb vir Elma Potgieter terug op jou program.
😮ek kan ongelukkig nie by alles uitkom want my honger van wat alles in die wereld aangaan laat dit nie toe. Hoekom is Elma af?
Vrede & Voorspoed vir 2025!
Dan, jy mag mos melk drink. Jy's dan 'n melkmens. 🤣🤣
Voorspoedige Nuwe Jaar.
1) Toe ek in die weermag was het daar so gesegde rondgeswerf: "You have never lived until you almost died, and for those who had to fight for it, life has a taste the protected will never know";
2) Dikwels in die geskiedenis is daar al burgeroorloë geveg om te bepaal watter politieke stelsel of ideologie voortaan in daardie land gaan geld;
3) Toe ek 19 jaar oud was, was Suid-Afrika se burgeroorlog op 'n hoogtepunt;
4) Ek het 'n keuse gehad: 4a) Veg vir Demokrasie; 4b) Veg vir Kommunisme; 4c) Kruip weg of vlug;
5) Ek het my lewe op die spel geplaas vir Demokrasie en geseëvier;
6) Wanneer ek dan mense raakloop wat in Demokrasie gebore is en grootgeword het en steeds woon, maar hulle kritiseer, haat en ondermyn Demokrasie en hulle bewonder sterkmanne (diktators), dan weet ek dis mense wat nie "amper gesneuwel" het vir Demokrasie nie. Dis mense wat nie weet hoe amper Suid-Afrika 'n diktatuur was nie. Dis mense wat hulle regte en vryhede as vanselfsprekend aanvaar en nie besef dat hulle dit amper-amper verloor het nie. Hulle is die "protected" wat "never know". Soos 'n skaaplammetjie wat die skaapwagter en die mure van die kraal haat, want hy hoor die gegrom van die sterk wolf daarbuite - en hy wil ook so sterk wees.
7) Demokrasie is 'n binnelandse beleid. Die internasionale arena is 'n Wilde Weste. Daar's nie Demokrasie tussen lande nie - dis baie belangrik om dit in te sien.
Dan Roodt, ek kan nie my ore glo nie! 'n Intelligente wit Afrikaanse man! Watter stelsel stel jy voor vir Suid-Afrika, as alternatief vir Demokrasie?
PS: Ken jy die eienskappe van demokrasie? Dink jy regtig, soos in regtig REGTIG, Mozambiek en Zimbabwe is demokrasië?
Hoe beplan mens onderhoud aan die Lesotho Hoogland Waterprojek en neem nie die voorspellings in ag wat sê, El Nino wyk eers Feb 2025?
Mens wonder hoeveel jr dt sal neem om net die sondebokke genoem in die Zondo Kommissie te verhoor? Bje gn al by hul voorvaders wees as dit gebeur.
Voorspoed vir 2025
Ek ek word altyd net R8000p.m. aangebied al is ek gekwalifiseer.
Sal hierdie malheid ooit gestop kan word?
Thought-provoking. Democracy, a numbers game.
-although we strive for it, it has its limitations.
Society wants to throw democracy in your face everywhere, however everywhere and every country or structure operate in a hierarchy from the top down to the lowest. Democracy is majority rule, where you get sucked up by the masses or bigger parties and lose your identity, but you get that false warm fuzzy feeling inside thinking you are doing the right thing. Democracy is where 9 wolves and one sheep is sitting around a table and voting on what is for supper that night. As you can imagine, it does not turn out well for the sheep. That's Democracy. We are not all equal although Society wants to create the idea of equality. Even in our companies, in your daily lives, although they want to put it forward as a matrix system where everyone is equal but, there are still the bosses and there are still the workers. Show me democracy in the bible? It’s the Holy Trinity on top. Freedom in equality is what we should strive for.
Free speech is also something we have to pursue. Imagine if we take it to its highest limits, by those who could have prevented God from speaking his word into creation. All those that think man is inherently evil, and want to control the universe, could have prevented God from creating man; Ultimate Power!, and hence why free speech is so necessary.
In a democracy some are more equal than other.but realized there is no mention on of democracy in The Bible.
We all want the same. Water, heat, a home, schooling education
Christian commonality.
Do what's in front of you. Here's the acronym- FANAFI Find A Need And Fill It.
Tipies van kommunisme.
Wat is nou vir jou die betekenis van die woord heilig ek sal nie die woord gebruik as ek van silke bolie praat nie die woord is te oordenteluk vir die vlak 😂
Man. Skryf reg.
@@adrianj793Hy kan nie. Hy is van Mitchellsplein.
@@Parsifals4v😂😂😂😂
th-cam.com/video/5AeO-dKGBLs/w-d-xo.htmlsi=2tzeWXVjr31ll1VP
Voorspoedige nuwe jaar