SuperCast Desember 2017 spesiale uitgawe

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 17 ธ.ค. 2017
  • SuperCast Desember spesiale uitgawe
  • กีฬา

ความคิดเห็น • 31

  • @trxguava980
    @trxguava980 ปีที่แล้ว

    Ek love hoe die oom dit 10 keer se dan later is hy weer terug om die M vis😂

  • @oswaldvanstraten1750
    @oswaldvanstraten1750 6 ปีที่แล้ว +1

    Ek is crazy mal oor die video's, geniet elke liewe een wat julle manne al uitgebring het. Lekker hengel

  • @xandrohattingh8679
    @xandrohattingh8679 6 ปีที่แล้ว +1

    Love jou videos

  • @jamestown9741
    @jamestown9741 6 ปีที่แล้ว +1

    My pa is hier. Loukie 😍😛😘😘 love you

  • @djtranzit3148
    @djtranzit3148 6 ปีที่แล้ว +2

    Wel Schala en Loukie ek moet se ek sal ook nooit sonder my fire&ice floaties gaan nie dit werk,Geseende kersfees vir julle en mag dit mooi wees

  • @deanbritz5867
    @deanbritz5867 2 ปีที่แล้ว

    Hi manne, Hou baie van julle videos. Ek kyk nou al julle ou videos, wil graag weet? *WAAR KAN EK SO POPUP STAND KRY* laat weet want ek soek bitter graag een, hier by ons in die Wes Kaap sal so iets baie lekker werk. Dankie manne en sien uit na julle volgende videos.

  • @ashleyramdin6212
    @ashleyramdin6212 6 ปีที่แล้ว +2

    Where about is this venue?

    • @Metalmaster23
      @Metalmaster23 5 ปีที่แล้ว

      Skandinawie Drift near Potchefstroom.

  • @normanjohnson2451
    @normanjohnson2451 6 ปีที่แล้ว +1

    Great video guys and a f.....nk great speech at the and wuh fishing halos from me knoxsman and my wife 😖👉👌

  • @stefanpienaar5494
    @stefanpienaar5494 6 ปีที่แล้ว

    Moet se die beste aas vir muddys in daai omgewing is Banjo en fx.

  • @Juan-qv8iu
    @Juan-qv8iu 2 ปีที่แล้ว

    Wat is die naam van die ab

  • @jdg5682
    @jdg5682 3 ปีที่แล้ว

    As jy daai svb voer by die Tzaneen dam gebruik is daar binne minute 'n swerm bye wat om dit draai so dat jy die emmer daar los want die bye wil jou steek as jy naby kom, op die einde van die dag seker 'n goeie ding vir die visse

  • @fxxspeed5878
    @fxxspeed5878 6 ปีที่แล้ว

    Gaan julle dalk Hierdie jaar Wes Kaap toe kom

  • @peter1873
    @peter1873 ปีที่แล้ว

    Die app werk op die maan...
    Jy sal sien heel jaar op die app is volmaan en donkermaan die beste tye om te vis..die ander tye tussen in is poor volgens die app

  • @adnaanmahomed6297
    @adnaanmahomed6297 6 ปีที่แล้ว +4

    Please do some videos in English

  • @ruanvink6051
    @ruanvink6051 6 ปีที่แล้ว

    Wat is die app se naam

    • @jamestown9741
      @jamestown9741 6 ปีที่แล้ว

      ruan vink die app se naam is windgurru

    • @faizelvarnicker9020
      @faizelvarnicker9020 6 ปีที่แล้ว

      Di app se naam is fishing and hunting solunar j kry di free version en pro version wat R40 kos

    • @jamestown9741
      @jamestown9741 6 ปีที่แล้ว

      Um. Ok ek het my pa die app ge vra loukie

  • @siasjacobs6238
    @siasjacobs6238 6 ปีที่แล้ว

    Waas julle fabriek

  • @lenelcotty6199
    @lenelcotty6199 6 ปีที่แล้ว

    Hoeveel voet is you stok😢

    • @jamestown9741
      @jamestown9741 6 ปีที่แล้ว

      Lenel Cotty 12 voet

    • @lenelcotty6199
      @lenelcotty6199 6 ปีที่แล้ว

      Jamestown Vd Merwe baie dankie.😆

    • @jamestown9741
      @jamestown9741 6 ปีที่แล้ว

      Lenel Cotty ok ek ken alles want my pa se dit fir my by super cast

    • @tiaanswanepoel2623
      @tiaanswanepoel2623 3 ปีที่แล้ว

      8 ft