SUPERCAST DVD Vol 48 (Inloop Vaaldam)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 24 พ.ย. 2018
  • Schalk hengel by n nuwe oewer op die Vaaldam en deur die dag werk hy uit waar die vis byt. Ons het ook n moddervis op kamera!
  • กีฬา

ความคิดเห็น • 28

  • @tiaanswanepoel2623
    @tiaanswanepoel2623 3 ปีที่แล้ว +1

    Jis my oom daai is my droom stokke my PA moet seker 10 jaar werk net vir een van daai stokke ❤️😭😭

  • @nico.van.der.westhuizen.863
    @nico.van.der.westhuizen.863 ปีที่แล้ว

    Nice Scalla jy mag maar visvang.Leer so baie by jou.

  • @Kyelle_vdw
    @Kyelle_vdw 5 ปีที่แล้ว +3

    Altyd n goeie video 😋😋

  • @plaasroodekraal6289
    @plaasroodekraal6289 5 ปีที่แล้ว

    Yess yess oom dis my pa se plaas daai hy is hermand claasen

  • @Napie_vt
    @Napie_vt 5 ปีที่แล้ว +4

    Doen n baber of n vinnige bass video

  • @juanvanvuuren9484
    @juanvanvuuren9484 5 ปีที่แล้ว +1

    Gr8 video. Net jammer ons moet so lank wag tussen videos

  • @theunsmes
    @theunsmes 2 ปีที่แล้ว

    Oom vir wat gebruik men's die deegie

  • @eviljohney
    @eviljohney 5 ปีที่แล้ว

    Daai Aventas klink of hulle al oppad uit is?

  • @siasjacobs8126
    @siasjacobs8126 5 ปีที่แล้ว +4

    Wat van n bietjie babers asb Skallie

  • @duaneadams808
    @duaneadams808 5 ปีที่แล้ว

    Jou info is tops

  • @henkfawell938
    @henkfawell938 5 ปีที่แล้ว

    Schalk lyk goed.. Baie gym en visvang is goed vir gesondheid..

  • @marinusvanderwesthuizen
    @marinusvanderwesthuizen 5 ปีที่แล้ว

    Die video is op n awesome plek gehou. Nou het ek meer inligting en ek het op daai selfde spot gesit met die jaar se liga en het goeie resultate gekry...

  • @christofflouw8619
    @christofflouw8619 5 ปีที่แล้ว

    Hey schalk, I'll be at the games 2019 would absolutely be amazing to meet you.

    • @edwardbode5472
      @edwardbode5472 3 ปีที่แล้ว

      A tip: watch movies at flixzone. Been using it for watching loads of movies during the lockdown.

    • @chandlerbrooks876
      @chandlerbrooks876 3 ปีที่แล้ว

      @Edward Bode yea, I have been watching on flixzone for since december myself :)

  • @gertcoetzeenicolaas913
    @gertcoetzeenicolaas913 5 ปีที่แล้ว

    dam is nou seker vol voerplek

  • @gamegamerYT14
    @gamegamerYT14 5 ปีที่แล้ว +1

    🖒🖒

  • @saartjievanwyk430
    @saartjievanwyk430 3 ปีที่แล้ว

    Wa is die dam

  • @Dewald_Naude
    @Dewald_Naude 5 ปีที่แล้ว

    Hello

  • @ossiewillemse7091
    @ossiewillemse7091 5 ปีที่แล้ว

    Lyk my daar is ook maar baie politiek

  • @pieterswanepoel1025
    @pieterswanepoel1025 3 ปีที่แล้ว

    In watter vreemde taal is ondergeskriftes?dis baie irriterend!

  • @Napie_vt
    @Napie_vt 5 ปีที่แล้ว

    Asb skalla

  • @davenmaistry6708
    @davenmaistry6708 5 ปีที่แล้ว

    Make a video on how to tie rigs for newbies asb.

  • @barrykoch7084
    @barrykoch7084 5 ปีที่แล้ว +3

    Dinge lyk maar bietjie vervelig sonder Barend & Lou

  • @hulisaninyambeni6120
    @hulisaninyambeni6120 2 ปีที่แล้ว

    Not everyone understands Afrikaans/racist language
    English is language for everyone
    Stop thinking fishing is for afrikaaner only please