LIED vir die week - Psalm 42

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 5 ก.พ. 2025
  • Baie welkom by ons nuwe reeks: Lied van die week. 🎵
    Episode: 9
    In hierdie reeks deel ons elke week 'n kerklied wat inpas in die tyd van die kerklike jaar.
    🙏 Ons hoop daarmee is dat jy die lied van die kerk beter sal leer ken en dit ook kan gebruik as deel van jou daaglikse tyd saam met God. ✝
    👉 Geniet dit, "like" dit en "share" dit! 👍 📣😁
    Psalm 42: 1,3,5
    Franse teks en Geneefse melodie:
    Loys Bourgois 1551
    Afrikaanse teks: Totius 1937
    Psalm 8: 1-4 (Koor)
    Franse teks en Geneefse melodie:
    Guilaume Franc 1542
    Afrikaanse teks: Totius 1937

ความคิดเห็น • 3

  • @Eon-wx3wy
    @Eon-wx3wy 27 วันที่ผ่านมา

    So mooi!!!

  • @Eon-wx3wy
    @Eon-wx3wy 27 วันที่ผ่านมา

    Pragtitige lied!

  • @tillalabuschagne6706
    @tillalabuschagne6706 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie Pieter. Dis so mooi. Hou so aan .