LIED vir die week - LIEDBOEK 510 "Genade Onbeskryflik Groot"
ฝัง
- เผยแพร่เมื่อ 10 ก.พ. 2025
- Baie welkom by ons nuwe reeks: Lied van die week. 🎵
Episode: 15
In hierdie reeks deel ons elke week 'n kerklied wat inpas in die tyd van die kerklike jaar.
🙏 Ons hoop daarmee is dat jy die lied van die kerk beter sal leer ken en dit ook kan gebruik as deel van jou daaglikse tyd saam met God. ✝
👉 Geniet dit, "like" dit en "share" dit! 👍 📣😁
Vervaardig deur GLOMEDIA TV
Viool - Lize Schaap
Doedelsak - Elias Lebuso Kholane
Tjellis - Laetitia van Wyk
Orrel - Pieter van den Berg
Fluit - Landi Schaap
Pragtig, baie dnki ❤❤❤
Baie mooi. Ek luister gereeld. Waanneer doen jul die agnus Dei.