Baber Popping, begin en kry sukses! (How to do popping/prop vir baber / catfish / barbel)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 23 ส.ค. 2024
  • In die video help ek jou om jou eerste vis te kry!
    If you like catching Cats on lure, join our FB group:
    / 1079334206288120
    Al die Dorsalfish produkte is beskikbaar via die online winkel. (Courier opsies vir tot so min as R60) www.dorsalfish...
    Die baber Toffie sal binnekort in winkels wees. Indien dit nie by jou gunsteling winkel beskikbaar is nie vra dat hulle ons kontak via die Dorsalfish website of hulle kan vir Dirk ‘n WhatsApp stuur by 0787981793.
    www.dorsalfish...
    If you want to spend a day with Dirk or Pierre on the boat. Indien jy ‘n dag saam met Pierre of Dirk op die boot wil spandeer stuur ‘n epos na pehertzog@gmail.com vir meer besonderhede of stuur vir Pierre ‘n WhatsApp by 0835661756.
    Popping techniques playlist:
    • Popping tips for Catfi...
    Trip playlist:
    • Trip videos

ความคิดเห็น • 9

  • @nicomyburg4678
    @nicomyburg4678 10 หลายเดือนก่อน +2

    Pierre ek stem 110% saam met alles wat jy gesê het, love die video’s 💪

    • @dorsal-fish
      @dorsal-fish  10 หลายเดือนก่อน

      Dankie Nico

  • @cornusduplooy6193
    @cornusduplooy6193 10 หลายเดือนก่อน +2

    Baie dankie. Sien ongelooflik baie uit na die baber seisoen.. Waardeer julle inligting

    • @dorsal-fish
      @dorsal-fish  10 หลายเดือนก่อน

      Baie dankie, hoop jy geniet die seisoen.

  • @neelsolivier5500
    @neelsolivier5500 10 หลายเดือนก่อน +2

    Baie dankie vir die video dit help baie Pierre
    Wanneer is begin seisoen vir babbers

    • @dorsal-fish
      @dorsal-fish  10 หลายเดือนก่อน +2

      Neels ons was die naweek naby Bloemhof en het 146 babers gevang met die grootste een 19kg. Die seisoen het begin!

    • @neelsolivier5500
      @neelsolivier5500 10 หลายเดือนก่อน +1

      @@dorsal-fish Damit dis awsome

  • @convenienceanglingsupplies4987
    @convenienceanglingsupplies4987 10 หลายเดือนก่อน

    Dankie

    • @dorsal-fish
      @dorsal-fish  10 หลายเดือนก่อน

      Groot plesier