@@dorsal-fish Het diy poppers en nog nie veel gepop nie.Hengel by Vis Arend Katavaan Club en op n plaas tussen Orkney en Leeudorings. Vat jou wenke 100% dankie! Baie suksesvol met tuin slakke vir babers. Het Saterdag n 6.5 kg Karp op die plaas geland.
Dit was nou heel deeglik, dankie. Nylon op nylon leader fig 8 kan seker net so goed wees? Las altyd soos by Schalk gesien maar die lyk vir my beter?
Enige knoop waarin mens vertroue het en goed kan doen is reg. Fig 8 werk goed tussen nylon. Waar pop jy gewoonlik vir Babers?
@@dorsal-fish Het diy poppers en nog nie veel gepop nie.Hengel by Vis Arend Katavaan Club en op n plaas tussen Orkney en Leeudorings. Vat jou wenke 100% dankie! Baie suksesvol met tuin slakke vir babers. Het Saterdag n 6.5 kg Karp op die plaas geland.
Lekker man. Daar is so baie om te leer. Ek leer nog met elke sessie. Ons moet een dag bietjie saam gaan pop.
Waar kan n mens sulke popper koop ....ek het al probeer soek maar niks gekry ni🙏🏻?
Hi Alex, dit is beskikbaar by meeste hengel winkels in Bloemfontein en ook online dorsalfish.co.za/.
@@michaeleverton4882 yes you can and on some days they will work.
I have been using my own but it takes a long time to get a bite