Sonop oor die Velde - Glen Pierce en sy orkes
ฝัง
- เผยแพร่เมื่อ 7 ก.พ. 2025
- Daar was weereens 'n heerlike Boeremusiek fees-dag gehou by Armae naby Okahandja, Namibië verlede Saterdag. Boereorkeste van Namibië en Suid Afrika het die mense vermaak en laat dans tot laataand. Hier is 'n op-en-wakker lied "Sonop oor die Velde" gespeel deur Glen Pierce en sy orkes soos net hy kan.
Baie dankie vir soveel mense wat ons boere volk se tradiesie laat voortleef. Pragtig hou asn met musiek maak. Dit is baie goed vir jou siel en gemoed
Glo My Ek Geniet Dit Uit Booste Rakke Musiek 😂😂Mooiste Ooit
Pragtig Glen, mooi bygestaan deur Hennie en die Kitaarkêrels!
God seen julle wat die mooi gawe het en dit met ons deel. Dit maak die Boer in ons wakker.
Lekker Lekker mal daaroor. Groete uit LIma Peru!
❤ vir ons wat van boere musiek hou❤
❤❤❤😂 super musi ,gfg opa baary,,,bavary😅
😂❤❤❤😂
Dis baie baie mooi
Dankie Glen Dis awesome Bly lekker in Namibie.Sal weer lekker gesels.
Lekker gespeel Glen!! Jy hou sommer die Kitaarkerels erg besig.😉
Awesome,dit is baie mooi
Musiek so mooi soos son op
Derick alldays
Mag hulle dit nooit van ons vat nie.!!!
Mooi man!
Raggtiggggg❤
Pragtige boeremusiek wat gespeel word
Dit is egte boeremusiek lieflik.
Baie goed Glen hou so aan
Niks mooier as boeremusie nie❤
🤩👏
Pragtig
0:18
Wonderlik mooi
Concertina gebou deur Kallie Bodenstein?
Ook pratige vas trap veer
Bakgat
balke toe!
Balke toe
Electric guitar spoilt the whole thing, my opinion. Sorry
Which electric guitar? Are you talking about the bass guitar?
@@JohanJoosteMusiek Ek sou nie eers reply het nie😀 ja die elektriese bas kitaar